Verified Reviews of Prince Albert Road

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Prince Albert Road

Rated 4.57 out of 5 based on 21 reviews.
Santie V. - 29th April 2020
staying in Prince Albert Road
Prince Albert is the most beautiful little town - makes one want to retire there.
Louisa V. - 31st March 2020
staying in Prince Albert Road
Dit is altyd heerlik om Prins Albert te besoek. Een van ons gunstelingplekke. 'n Stop by die Lazy Lizard is altyd deel van ons beplanning vir die allerheerlikste beskuit en etes.
. - 13th January 2020
staying in Prince Albert Road
Heerlike skilpaadjies, lewer en netvet te koop by Rietfontein Padstal tussen Leeu Gamka en Prince Albert Road. Beste appeltert nog ooit, bekombaar by Lazy Lizzard in Prins Albert. Probeer ook gerus Gay's Dairy se Royal Mild kaas - ook in Prins Albert.
. - 19th November 2019
staying in Prince Albert Road
Pragtige Karoodorpie.
. - 24th October 2019
staying in Prince Albert Road
Could become tricky in rainy weather.
. - 3rd September 2019
staying in Prince Albert Road
Spend some time in this jewel.
. - 15th August 2019
staying in Prince Albert Road
Fransie Pienaar-museum is 'n moet sien. Ou meule is weggesteek en moet sigbaar gemaak word met inligtingsborde oor werking. Mooiste deel van Swartbergpas is aan Prins Albert se kant van die berg. Wynproe en verkope was toe ná 13:00 en kan baie meer prominent wees om streek se wyne te bevorder. Geologie oor die streek kan ook meer prominent gemaak word. Kunsgalerye en eetplekke is goed beman en is 'n bate.
. - 9th May 2019
staying in Prince Albert Road
Ek is mal oor Prins Albert en sal weer en weer daarheen gaan.
. - 28th March 2019
staying in Prince Albert Road
Dit is 'n netjiese stil pad, maar indien iemand op pad is Paarl toe, moet hulle bewus wees daarvan dat Prince Albert ongeveer 40 km van die hoofroete af is.
. - 15th February 2019
staying in Prince Albert Road
It was a great stay today.
. - 5th June 2018
staying in Prince Albert Road
'n Lekker ervaring van die Karoo en sy uitgestrektheid.
. - 30th May 2018
staying in Prince Albert Road
Swartbergpas is 'n moet!
. - 24th May 2018
staying in Prince Albert Road
Besoek gerus die mark op ‘n Saterdag. Het elke oomblik van die dorpie geniet.
. - 8th February 2018
staying in Prince Albert Road
It was lovely! Would recommend!
. - 15th August 2017
staying in Prince Albert Road
Neem maar jou kamera saam!
. - 28th June 2017
staying in Prince Albert Road
Dit is 'n pragtige, vriendelike dorp en daar is baie uiteenlopende aktiwiteite om van te kies. 'n Weggesteekte juweel van die Karoo.
. - 22nd June 2017
staying in Prince Albert Road
Die dorp het so baie om te doen! Ek het my hare laat sny, park run gedoen, Saterdag 'n markie bygewoon, plaaslike fliek bygewoon en liplekker pannekoek geëet! Almal is so vriendelik in die dorp! Prins Albert het vinnig in my hart gekruip.
. - 23rd December 2016
staying in Prince Albert Road
Pragtige dorpie.
. - 22nd December 2016
staying in Prince Albert Road
Dit was wonderlik en mooi natuurskoon.
. - 11th August 2016
staying in Prince Albert Road
Prins Albert is nostalgies mooi!
. - 20th December 2015
staying in Prince Albert Road
Prins Albert is 'n pragtige dorpie met allerlei interessanthede. Ons het te min tyd gehad om dit te voet te verken, en het net hier en daar ingeloer. Die Swartbergpas is 'n moet - mits jy nie haastig is of aan hoogtevrees ly nie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]