Verified Reviews of Prince Albert

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Prince Albert

Rated 4.69 out of 5 based on 987 reviews.
Cedric L. - 15th September 2021
staying in Prince Albert
Ek sal graag eendag daar wil aftree. Die plaaslike mense is vriendelik, die omgewing pragtig. Definitief 'n plek waar mens jou battery kan herlaai.
Retha C. - 14th September 2021
staying in Prince Albert
Rustige dorpie met vriendelik mense.
Helané S. - 13th September 2021
staying in Prince Albert
Dis 'n prentjiemooi dorpie - dalk nie vir almal nie. Daar is beperkte besighede, maar as jy na stilte en Karoo-rustigheid soek, is hierdie die plek vir jou. Dit maak mens weer mens!
Johan D. - 13th September 2021
staying in Prince Albert
Goeie restaurante en ander besienswaardighede.
Wim V. - 13th September 2021
staying in Prince Albert
Pragtige dorpie! Dink daaraan om daar af te tree.
Malinda S. - 13th September 2021
staying in Prince Albert
Pragtige juweel in die middel van die Karoo.
Benji S. - 12th September 2021
staying in Prince Albert
Baie geniet. Sal beslis weer besoek.
Glenda V. - 4th September 2021
staying in Prince Albert
Always love Prins Albert. Very special place in our hearts.
Pieter L. - 3rd September 2021
staying in Prince Albert
'n Mooi, skoon dorpie in 'n pragtige omgewing! Die Swartbergpas en Gamkaskloof is 'n moet vir enige toeris!
Edward S. - 30th August 2021
staying in Prince Albert
Sal beslis weer teruggaan.
Helen D. - 26th August 2021
staying in Prince Albert
Heerlike etes by die Swartberg Hotel en die Swartbergpas is ’n pluspunt vir motoriste en bergfietsryers.
Mariaan H. - 26th August 2021
staying in Prince Albert
Altyd lekker om in Prins Albert te kom.
Jana M. - 24th August 2021
staying in Prince Albert
'n Wegbreek buite 'n klein dorpie omring met die mooiste natuur skoon, hoe sê hulle in engels: "Less is More".
Annemarie B. - 23rd August 2021
staying in Prince Albert
Lovit.
Philip B. - 22nd August 2021
staying in Prince Albert
Baie mooi plek. Plekke maak te vroeg toe Vrydae.
Marlene K. - 21st August 2021
staying in Prince Albert
Pragtige Karoo-dorpie. Wou nog altyd daar gaan draai maak het. Vriendelike mense en dorpie skoon.
Lanita M. - 18th August 2021
staying in Prince Albert
Prins Albert is 'n pragtige dorp. Die hotel is altyd 'n wenner vir aandete en La-di-da het 'n heerlike ontbyt bedien.
Antoinette S. - 18th August 2021
staying in Prince Albert
'n Moet vir ten minste 3 dae om te kom ontdek.
Annika P. - 17th August 2021
staying in Prince Albert
Prins Albert is een van die mooiste Karoo-dorpies met iets vir almal.
Karo N. - 16th August 2021
staying in Prince Albert
Great for a quiet getaway and to relax.
Jc D. - 15th August 2021
staying in Prince Albert
Dit is 'n pragtige dorpie. Jou kar kan vanaand in die straat geparkeer bly. Mense is baie vriendelik en elke huisie is so mooi met 'n mooi ou tuintjie.
Helmien J. - 11th August 2021
staying in Prince Albert
Weggesteekte juweel.
Willem D. - 10th August 2021
staying in Prince Albert
Baie mooi dorpie met ongelooflike Klein-Karoo spasie!
Karen R. - 10th August 2021
staying in Prince Albert
Pragtige dorpie met lieflike verskeidenheid van winkeltjies - die hotel met Gin bar was 'n verrassing en die "platters" was voortreflik!
Amanda S. - 9th August 2021
staying in Prince Albert
Waarde-vir-geld-wegbreekplek, vir 'n vinnige naweek heen en weer.
Hennie B. - 28th July 2021
staying in Prince Albert
Baie rustige en stil Karoo-dorpie met mooi en lekker Karoo-besienswaardighede!
Anna-mart E. - 27th July 2021
staying in Prince Albert
Hou asb jul dorpie so mooi en spesiaal soos dit tans is!
Frans-koch D. - 27th July 2021
staying in Prince Albert
Baie rustige dorp met baie vriendelike mense. Perfek om jouself bietjie te "recharge."
Alison F. - 26th July 2021
staying in Prince Albert
So much to see - love the village lifestyle.
Christo C. - 26th July 2021
staying in Prince Albert
Baie mooi dorpie, kan sien hoekom kunste 'n groot rol speel in die dorp.
Jan G. - 25th July 2021
staying in Prince Albert
Lots to do.
Jean D. - 24th July 2021
staying in Prince Albert
Such an interesting, safe place and we loved our walk about town. We had dinner at The Rude Chef which is highly recommended. We hoped to leave via the Swartberg Pass, but that was closed because of heavy snow. Our drive via Klaarstroom and Meiringspoort was nevertheless spectacular with plenty of snow covered mountains!
Michiel V. - 22nd July 2021
staying in Prince Albert
Ons het oor die manjifieke Swartbergpas gery. Dit was so spesiaal. Nie baie ander verkeer. Dit was 'n sonnige dag, so die pad was rybaar.
Chrisna R. - 21st July 2021
staying in Prince Albert
Baie mooi dorpie! Swartbergpas 'n moet!
Adele K. - 20th July 2021
staying in Prince Albert
Pragtige en skoon dorpie.
Elsade K. - 17th July 2021
staying in Prince Albert
Mooiste dorpie ooit.
Carl R. - 17th July 2021
staying in Prince Albert
Lovely little Karoo town, definitely worth a visit.
Chanelle B. - 12th July 2021
staying in Prince Albert
Prins Albert sien ons weer - die kos, die karakter en die fietsry was uit die boonste rakke!
Claude V. - 11th July 2021
staying in Prince Albert
Pragtige plekkie, sal graag langer wou kuier.
Cilmi S. - 10th July 2021
staying in Prince Albert
Was in Prins Albert vir Open Studios. Pragtige Karoo-dorpie met vriendelike en gasvrye mense. Heerlike aandete by The Rude Chef.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]