Verified Reviews of Prince Albert

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Prince Albert

Rated 4.69 out of 5 based on 987 reviews.
Colin D. - 27th April 2021
staying in Prince Albert
A place I visit a few times a year; no matter when - winter, summer or the other two seasons. It is a treat, especially if one is a keen mountain biker, runner or walker, or a photographer! Delightful eateries, especially the Lazy Lizard. I would return there daily if I could.
Leon En Dorothy L. - 27th April 2021
staying in Prince Albert
Hierdie dorp het wonderlike toeristebesienswaardighede. Die vyeseisoen hou middle April op so daar moet 'n vyefees wees op die dorp. Toeriste hou van eet.
Elzette Z. - 26th April 2021
staying in Prince Albert
Netjiese, skoon dorp.
Herman L. - 26th April 2021
staying in Prince Albert
The best maintained town that we ever visited. Quality restaurants and a must visit tourist destination.
Marius D. - 25th April 2021
staying in Prince Albert
Baie om te doen in die distrik. Heerlike kos in plaaslike restaurante.
Anel M. - 20th April 2021
staying in Prince Albert
My eerste besoek gewees, maar definitief nie die laaste nie.
Elbie H. - 19th April 2021
staying in Prince Albert
My gunstelingdorp. Baie skoon en die natuurskoon pragtig.
Edith J. - 18th April 2021
staying in Prince Albert
Kan nogal lekker warm word daar (as dit jou sal pla, nie vir ons) en die muskiete mag 'n probleem wees as hulle van jou hou! Gelukkig het meeste akkommodasies muskietnette by die slaapareas, maar vleisbraai kan lastig wees.
David F. - 17th April 2021
staying in Prince Albert
Prince Albert is ideal for a 2 or 3 night stay.
Callie T. - 17th April 2021
staying in Prince Albert
Pragtige Karoodorp met vriendelike mense, lekker eetplekke, lekker olyfolie, fantastiese kaas.
Callie T. - 16th April 2021
staying in Prince Albert
Baie besonderse Karoodorp met besonderse mense, baie lekker restaurante en baie goeie kaas.
Gert G. - 15th April 2021
staying in Prince Albert
Pragtige kunsdorpie met Karoo-tema, huise oor die algemeen baie goed versorg, Lazy Lizzard se lampasteitjies 'n moet.
Jopie B. - 14th April 2021
staying in Prince Albert
'n Besoek aan hierdie besondere plekkie is in alle opsigte die moeite werd! So mooi skoon dorp met sulke vriendelike mense en soveel om te sien en ervaar. Vermy net Maandae, want dan is die meeste plekke toe (seker om te rus na die naweek).
Theresa D. - 13th April 2021
staying in Prince Albert
Wonderlike plattelandse dorpie. Lanklaas so mooi skoon en netjiese strate en woonbuurte gesien. Interessante winkeltjies en restaurante om te besoek. Mal daaroor!
Cisca B. - 12th April 2021
staying in Prince Albert
Prins Albert is 'n klein juweel. Ons het die kunsgallerye en koffiewinkels baie geniet. Die hoogtepunt van ons kuier was die toer met die Unimog op teen die Swartbergpas! Dit was 'n belewenis en die tieners was gek daaroor. Bespreek by die Swartberg Hotel vir die toer.
Emlyn M. - 11th April 2021
staying in Prince Albert
A very nice little town and the hotel restaurant was very good.
Talita V. - 9th April 2021
staying in Prince Albert
Mooiste skoonste dorp.
Jeanine G. - 8th April 2021
staying in Prince Albert
Interesting little town. Lovely restaurants and coffee shops.
Marina L. - 6th April 2021
staying in Prince Albert
Pragtige dorp wat vir elke toeris 'n genotvolle geleentheid aanbied.
Helga S. - 6th April 2021
staying in Prince Albert
Die dorpie is pragtig. Ons het wel die aand by the Rude Chef gaan eet en 'n minder aangename ervaring gehad. Ek glo daar is ander plekke wat beter diens sou gelewer het.
Johan S. - 2nd April 2021
staying in Prince Albert
Besoek gerus Prins Albert. Die Hotel is 'n gawe opsie met 'n goeie ontbyt en 'n 4x4-toer oor die Swartbergpas en 'n sjampanje ontbyt.
Etienne S. - 2nd April 2021
staying in Prince Albert
Besoek The Rude chef en gin-kroeg.
Marthinus P. - 1st April 2021
staying in Prince Albert
Pragtig. Die restourasiewerk in die dorp is rede tot blymoedigheid.
Andre A. - 31st March 2021
staying in Prince Albert
Prins Albert is 'n pragtig-versorgde dorp. Vriendelike inwoners en ons het 'n gevoel van veiligheid en outydse sjarme ervaar.
Ockert S. - 30th March 2021
staying in Prince Albert
Dorpie is goed versorg en bied goeie eetplekke vir reisigers.
Jacques M. - 30th March 2021
staying in Prince Albert
Gaan eet by Henriette se the Rude Chef!
Gert P. - 30th March 2021
staying in Prince Albert
Prentjie mooie dorpie!
John H K. - 29th March 2021
staying in Prince Albert
Vriendelike inwoners, skoon dorp en 'n kunstenaarsparadys.
Pieter K. - 26th March 2021
staying in Prince Albert
Small town with very friendly and inviting community. Plenty of authentic eat out and social venues, but understandable not much other entertainment options.
Melani G. - 25th March 2021
staying in Prince Albert
Altyd lekker om hier te kom kuier.
Elsabe C. - 24th March 2021
staying in Prince Albert
Juweel van ’n plek, wat ons nie van geweet het nie!
Tenille T. - 23rd March 2021
staying in Prince Albert
Prins Albert is a cute town with a lovely slow living pace. There are yummy restaurants and a few fun things to do in the area - great for a night or two.
Leslie L. - 18th March 2021
staying in Prince Albert
Lekker on daar te kuier.
Letsie C. - 18th March 2021
staying in Prince Albert
Prins Albert is Suid Afrika se mooiste juweel. So eerlik en opreg, skoon en netjies, mense is hartlik. Hoop toerisme tel op vir al die kunstenaars en restauranteienaars wat so swaar trek! Vasbyt ons is mal oor Prins Albert!
Carl M. - 16th March 2021
staying in Prince Albert
Skoon, netjies, al die geboue is pragtig versorg, vriendelike mense en goeie diens by al die winkels en eetplekke.
Paul P. - 15th March 2021
staying in Prince Albert
Interesting town with a lot of history. Olive farm visit and Swartberg Pass a must. Unfortunately the Donkey Reserve is closed due to Covid.
Amanda C. - 11th March 2021
staying in Prince Albert
Lieflike plek vir kuier en net weer besef hoe mooi ons land en mense is.
Renier B. - 10th March 2021
staying in Prince Albert
Dit is 'n spesifieke omgewing met genoeg verskeidenheid. Ons sal graag weer besoek.
Johan C. - 7th March 2021
staying in Prince Albert
Beautiful and clean town with friendly people.
Arnold M. - 2nd March 2021
staying in Prince Albert
Pragtige en skoon dorp. Mooi geboue en asemrowende natuurprag.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]