Verified Reviews of Prince Albert

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Prince Albert

Rated 4.69 out of 5 based on 987 reviews.
Rentia P. - 25th February 2021
staying in Prince Albert
Prince Albert is so skoon en netjies.
Brian A. - 22nd February 2021
staying in Prince Albert
Approach to town a disappointing roadside mess of paper, plastic bags, bottles and cans. Otherwise an interesting small town.
Albert T. - 20th February 2021
staying in Prince Albert
Heerlike kos, vriendelike mense en pragtige natuurskoon.
Francois C. - 17th February 2021
staying in Prince Albert
Fantastiese restaurante, hoë kwaliteit winkels en kunsgalerye en drink die plaaslike wyne, Fernkloof!
Braam C. - 16th February 2021
staying in Prince Albert
Ons is baie lief daarvoor om Prince Albert te besoek en sal vir seker weer so maak. ’n Pragtige, skoon dorpie met wonderlike uitsigte oor die berge en die Karoo. Ons bid net vir goeie reën saam met al die Prince Albert inwoners.
Marguerite Linde L. - 9th February 2021
staying in Prince Albert
Pragtige skoon en netjiese dorp.
John L. - 31st January 2021
staying in Prince Albert
Die dorp was skoon en goed versorg. Besoeke aan museum en kunsgalery was hoogtepunte asook ons drentelstappies deur Markstraat. Die eetplekke het ons aangenaam verras. Die leivore en geskiedkundige geboue dra by tot die karakter.
Liezl J. - 26th January 2021
staying in Prince Albert
Wow - pragtige mooi dorpie! Sal vir almal hoog aanbeveel!
Hanlie M. - 21st January 2021
staying in Prince Albert
Baie mooi kunsdorpie.
Talita M. - 20th January 2021
staying in Prince Albert
'n Pragtige en rustige dorp wat alle verwagtinge oortref.
Leonora H. - 19th January 2021
staying in Prince Albert
Prins Albert is a clean town. I loved driving through the main road. The Swartberg Pass is beautiful!
Fanie D. - 15th January 2021
staying in Prince Albert
Puik Karoo-bestemming!
Ronnie G. - 14th January 2021
staying in Prince Albert
Pragtige, skoon dorpie.
Ulrike K. - 12th January 2021
staying in Prince Albert
Prins Albert is 'n oulike dorp wat ek definitief weer wil besoek. Daar is heelwat te doen in die dorp self en in die omgewing. In die somer is daar saans altyd 'n lekker wind wat dinge afkoel.
Jayne H. - 12th January 2021
staying in Prince Albert
Prins Albert is a wonderful destination for a getaway break. It has lovely galleries, restaurants and shops.
Marc H. - 11th January 2021
staying in Prince Albert
Quaint little town with some great restaurants and shops to wander through. Gay's Dairy, The Rude Chef, Lazy Lizard, African Relish - all EXCELLENT and worth a visit.
Louise W. - 11th January 2021
staying in Prince Albert
Lovely galleries, beautiful old town.
Bruce B. - 11th January 2021
staying in Prince Albert
A real gem of a place. Will go back for sure.
Ronnie G. - 10th January 2021
staying in Prince Albert
Heerlike rustige Karoo-dorpie waar mens veilig voel.
Bertus L. - 7th January 2021
staying in Prince Albert
Wonderlike dorpie wat besoek moet word.
Elisma O. - 6th January 2021
staying in Prince Albert
Pragtige dorpie!
Sonja M. - 5th January 2021
staying in Prince Albert
Prins Albert is 'n pragtige dorpie.
Quint K. - 4th January 2021
staying in Prince Albert
Net absoluut fantasties. Híer ry ons nooit weer verby nie!
Bm D. - 1st January 2021
staying in Prince Albert
So 'n blitsbesoekie is voldoende.
Anita C. - 30th December 2020
staying in Prince Albert
Uitsonderlike dorpie wat besoek moet word.
Richardt S. - 29th December 2020
staying in Prince Albert
Baie oulike plek, laat my aan Dullstroom dink. Sal definitief weer teruggaan om weer die pas te ry en al die plekkies te besoek.
Pieter V. - 29th December 2020
staying in Prince Albert
Lekker dorpie!
Anna M E. - 28th December 2020
staying in Prince Albert
Baie lekker vakansie vibe en tipiese toerisme dorpie. Kunswinkels en straatkaffees. Clarens in die Vrystaat op klein skaal.
Johannes D. - 24th December 2020
staying in Prince Albert
Rustige atmosfeer.
Jaco C. - 23rd December 2020
staying in Prince Albert
Ons beveel die Lazy Lizard Restaurant aan vir pizza. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons op 'n Sondagaand self na-ure nog te bedien.
Lourens M. - 22nd December 2020
staying in Prince Albert
Wat 'n bekoorlike dorpie, soveel om te sien en te doen, 2 dae is heeltemal te min, soveel restaurante met die smaaklikste kos. Die deli by die hotel verkoop heerlike geelvet-biltong en tuisgebakte brood.
Bonny V. - 21st December 2020
staying in Prince Albert
Loved the Swartberg pass and museum and art galleries.
Gavin M. - 20th December 2020
staying in Prince Albert
Will definitely go back to Prince Albert. An amazing Karoo town with lots to see and do!
Johan S. - 16th December 2020
staying in Prince Albert
Lieflikste juweel.
Ellistine S. - 14th December 2020
staying in Prince Albert
Dit is 'n baie rustige dorp.
Marina B. - 11th December 2020
staying in Prince Albert
'n Pragtige dorp met 'n ryk geskiedenis, 'n moet vir elke Suid-Afrikaner om te sien hoe 'n munisipaliteit baie goed kan funksioneer. Lazy Lizard die beste eetplek met tuisgebak vir wegneem. Kort op sy hakke is La-di-dah restaurant met heerlike hartskos. Sluit jou verblyf af met 'n rit oor die Swartbergpas.
Kevin M. - 10th December 2020
staying in Prince Albert
Definitely worth a visit!
Raymond D. - 10th December 2020
staying in Prince Albert
Soek ’n huisie daar, malverlief op daai rustigheid en mense se gasvryheid.
Wouter K. - 8th December 2020
staying in Prince Albert
Verbasend baie om te besoek en te geniet. Baie eetplekke om van te kies.
Martina S. - 8th December 2020
staying in Prince Albert
Prince Albert is 'n pragtige dorpie en daar is so baie om te sien en te doen!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]