Verified Reviews of Prince Albert

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Prince Albert

Rated 4.69 out of 5 based on 979 reviews.
. - 19th August 2019
staying in Prince Albert
Besoek die Donkey Sanctuary!
. - 19th August 2019
staying in Prince Albert
Baie mooi en stil. Lekker om net bietjie weg te kom van die besige gejaagde leefstyl.
. - 12th August 2019
staying in Prince Albert
Stunning dorp!
. - 12th August 2019
staying in Prince Albert
Heerlike kaas van Guy's Gurnsey. Jy kan in 'n uur rondom die dorp loop. Pragtige geskiedkundige geboue. Saterdagmark se pannekoek is 'n hoogtepunt. Definitief 'n plek om gereeld te besoek om af te skakel.
. - 10th August 2019
staying in Prince Albert
We love Prince Albert and visit every winter. It has beautifully restored homes,a theatre, everyone is friendly and it must be one of the cleanest towns in South Africa.
. - 6th August 2019
staying in Prince Albert
Oulike dorpie, lekker mark op Saterdag.
. - 6th August 2019
staying in Prince Albert
Rustig.
. - 23rd July 2019
staying in Prince Albert
Sal beslis aanbeveel.
. - 13th July 2019
staying in Prince Albert
Pragtigste en skoonste dorpie.
. - 12th July 2019
staying in Prince Albert
Very friendly, safe town. Actually surreal! We were pleasantly surprised by it and the people of the town. A very supportive and warm community. We can't wait to be back.
. - 10th July 2019
staying in Prince Albert
Pragtige, netjiese dorpie.
. - 9th July 2019
staying in Prince Albert
Dit is seker die skoonste en vriendelikste dorp in Suid-Afrika! Sal definitief weer gaan kuier in Prins Albert.
. - 9th July 2019
staying in Prince Albert
Die Fransie Pienaar Museum was iets besonders. Ek sal graag weer die dorp wil besoek.
. - 8th July 2019
staying in Prince Albert
Pragtige skoon en vriendelike dorp.
. - 8th July 2019
staying in Prince Albert
My hart se punt!
. - 7th July 2019
staying in Prince Albert
Inspirasie en 'n tjilpil, dié is Prins Albert beslis.
. - 29th June 2019
staying in Prince Albert
Pragtige dorpie, volgende keer bly ek beslis langer om die dorp en omgewing behoorlik te kan verken.
. - 28th June 2019
staying in Prince Albert
Baie lekker dorp met oulike mense. Baie lekker vir gesinne en baie veilig. Lazy Lizard is tops met kosse en sorg ook vir vegetariërs en gluten free resepte wat 'n mens nie baie of sal ons se glad nie op meeste plattelandse dorpies kry. Nice plek gaan definitief weer die dorp besoek.
. - 28th June 2019
staying in Prince Albert
Mooi dorpie met 'n besonderse atmosfeer.
. - 26th June 2019
staying in Prince Albert
Pragtige klein dorpie met baie om te sien vir 'n naweek. Ongelukkig val die plaaslike inwoners mens heeltyd lastig vir geld, kos ens. Daar is oor 'n naweek vier keer by ons gebedel, waarvan drie keer by die kothuis was.
. - 25th June 2019
staying in Prince Albert
Pragtig. Net baie duur.
. - 24th June 2019
staying in Prince Albert
Just one of those lovely, quiet places in the Karoo. We always stay there when in that part of the world.
. - 21st June 2019
staying in Prince Albert
Gaan op die ghost walk!
. - 20th June 2019
staying in Prince Albert
Lieflike dorpie met heelwat besienswaardighede en vriendelike mense.
. - 19th June 2019
staying in Prince Albert
Ons geniet altyd vir Prins Albert! Die Showroom is uitstekend, dit is ook een van die oorwegende redes om Prins Albert te besoek. Dit is ook deel van my geskiedenis.
. - 18th June 2019
staying in Prince Albert
Gelukwensing aan die bestuur van die dorp en sy mense vir die insette om hierdie plattelandse dorpie so versorg te hou.
. - 17th June 2019
staying in Prince Albert
Ongelukkig, soos met baie ander dorpe, is die ingang na die dorp redelik bestrooi met plastieksakke en 'n woonbuurt wat regtig baie raserig is deur die nag. Mens hoor dit kilometers ver. Die res van Prins Albert is egter ongelooflik mooi, baie mooi argitektuur en vol karakter. Ons het die dorp en wat dit bied baie geniet.
. - 17th June 2019
staying in Prince Albert
Pragtig!
. - 9th June 2019
staying in Prince Albert
Lovely town. Lots to explore. We especially enjoyed our visits to Gays Guernsey Cheese factory, the Karoo Kombuis and O for Olive olive farm. Lots of friendly people all round. Also travelling via the Swart Berg pass to Oudshoorn is an experience that should be on everyone's bucket list.
. - 4th June 2019
staying in Prince Albert
A unique town with hospitable people, a great architectural heritage and lots of interest. The Swartberg Pass is a must-travel: truly awe-inspiring!
. - 1st June 2019
staying in Prince Albert
'n Juweel in die Karoo.
. - 21st May 2019
staying in Prince Albert
Belangrike historiese skat wat pragtig bewaar word. Fransie Pienaar Museum se mense was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. So ook Avoova se mense.
. - 21st May 2019
staying in Prince Albert
Pragtige dorpie, waar jy rustigheid kan ervaar en weer kan herlaai van 'n gejaagde lewe.
. - 14th May 2019
staying in Prince Albert
Mooi toeristedorpie, maar die eetplekke is maar duur vir ons binnelanders. Het tog lekker geëet vir billike pryse by Bush Pub.
. - 11th May 2019
staying in Prince Albert
Pragtige dorp met verrassend baie besienswaardighede in die dorp en omgewing.
. - 8th May 2019
staying in Prince Albert
Die dorp skep 'n baie goeie indruk as jy deurry, maar nadat ons al die winkeltjies besoek het, het ons besef dat dit in 'n groot mate "window dressing" is om goeie beeld van dorp te skep. Chris Vis se eetplek by skougronde was 'n groot verrassing. Ek het ook die kuier by Bush Pub geniet. Die Lazy Lizard is ook aan te beveel.
. - 6th May 2019
staying in Prince Albert
Dit was nie ons eerste besoek aan Prins Albert nie, maar ons bly verstom. Misdaad vier nie hoogty hier nie en die dorpie is prentjiemooi.
. - 6th May 2019
staying in Prince Albert
'n Dorp waar ek vir die eerste keer in my lewe was en beslis na toe terug sal gaan.
. - 6th May 2019
staying in Prince Albert
A town worthy of at least 4 nights stay. Do not miss out on driving the Swartberg pass. Even 4x4's can drive it! Rented front wheel drive cars.
. - 2nd May 2019
staying in Prince Albert
Pragtige historiese dorp welke karakter behou behoort te word

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]