Verified Reviews of Queenstown

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Queenstown

Rated 3.68 out of 5 based on 37 reviews.
Zodwa C. - 23rd February 2021
staying in Queenstown
The weather was too hot, compared to PE where we come from. Atleast we had a pool.
Riana S. - 18th February 2021
staying in Queenstown
Mooi scenery, maar verlate.
Marthinus S. - 23rd January 2021
staying in Queenstown
Queenstown was ons tuisdorp tot 1963. Lyk tans beter as die tyd toe die hoofstraat herbou is, maar agteruitgang is tog opvallend.
Randall S. - 23rd February 2020
staying in Queenstown
Het alles wat jy nodig het.
Ann Labuschagne L. - 30th January 2020
staying in Queenstown
Oulik en was verbaas oor die mooi dorp. Ek het by Dagwood gaan eet - awesome burger en goedkoop.
Jacoba Johanna B. - 24th January 2020
staying in Queenstown
Pragtige omgewing rondom Queenstown. Ek vermy maar gewoonlik die middestad en soos alle ander groterige dorpe, is dit baie besig.
Kobus V. - 21st December 2019
staying in Queenstown
Dorp word baie mooi skoongehou. Gauteng kan maar bietjie tips vang.
Seef L. - 3rd December 2019
staying in Queenstown
Nie aan te beveel nie.
Dries H. - 16th November 2019
staying in Queenstown
Meer om te sien as wat mens besef. Meer inligting by die gastehuis sal welkom wees.
Richard H. - 15th September 2019
staying in Queenstown
Interesting, confusing and architecturally worth visiting but they need to get their garbage disposal sorted. Piles of rubbish in the streets leaves a bad impression.
Ryno S. - 13th September 2019
staying in Queenstown
The town has a big water problem at the moment and most places doesn't have water, or they just don't tell you that they don't have water.
Anton R. - 22nd May 2019
staying in Queenstown
Ons het net een nag oorgeslaap, maar sal nie Queenstown as 'n toeristebestemming beskou nie.
Sandra S. - 24th April 2019
staying in Queenstown
Bie mooi plek maar ongelukkig verwaarloos. Kon lekker eet by Bulldogs.
Nikiwe V. - 26th March 2019
staying in Queenstown
I have not been to Queenstown in ages, I enjoyed my stay.
Pamela M. - 14th January 2019
staying in Queenstown
The town to improve on entertainment facilities and places of interest.
Anton V. - 19th December 2018
staying in Queenstown
Enjoyed driving around the suburb/small part of the town and seeing Queens College. Town was clean and neat (was pleasantly surprised).
Derick V. - 29th October 2018
staying in Queenstown
Baie warm.
Dirk B. - 19th October 2018
staying in Queenstown
Stad is besig om sleg agteruit te gaan.
Pierre E. - 10th September 2018
staying in Queenstown
Pragtige natuur om Queenstown. Baie ou historiese geboue om te besigtig. Pragtige skoon dorp.
Marlene V. - 4th August 2018
staying in Queenstown
Skoon dorp!
Jeanne K. - 6th May 2018
staying in Queenstown
Argitektonies 'n baie mooi dorp, ryk aan geskiedenis.
Antoinette V. - 10th April 2018
staying in Queenstown
Heeltemal teveel taxis en onbedagsame bestuurders.
Reniel E. - 4th April 2018
staying in Queenstown
Omgewing is pragtig. Nie regtig dorp besoek om kommentaar te lewer nie.
Len R. - 30th January 2018
staying in Queenstown
Daar is nie baie om te sien op Queenstown nie, behalwe die wildplase. Daarom sal ek dit nie as 'n toeristebestemming aanbeveel nie.
Masedi Tynos M. - 20th January 2018
staying in Queenstown
Only the casino as entertainment.
Werner C. - 18th December 2017
staying in Queenstown
Goed vir oorslaap. Sal nie sommer tyd in die dorp spandeer nie. Het vir seker agteruit gegaan.
Glenda M. - 12th December 2017
staying in Queenstown
It's a bit quiet but good to get away from the usual hustle & bustle of the big cities.
Kathleen V. - 31st October 2017
staying in Queenstown
Is in die middel en goeie oornag plek as jy op reis is.
Koos S. - 24th May 2017
staying in Queenstown
Die dorp is bedags baie bedrywig, maar steeds die moeite werd om te besoek.
Abrie D. - 16th January 2017
staying in Queenstown
Lewe word interessant op die klein dorpies. Hulle het groot droogte en water word in die aande bepland afgesny. Tydens ons besoek was daar onbeplande krag- en wateronderbrekings. Queenstown het lieflike ou sandsteengeboue, waarvan sommiges mooi beskerm word. Aanbeveling - besoek die Queenstown Museum, net R2 p.p. en die moeite werd al word daar nie genoeg gedoen om dit op te dateer nie. Ryk ou geskiedenis en 'n mooi skoenlapperversameling.
Joseph N. - 6th January 2017
staying in Queenstown
Mooi natuurpark met baie wildebeeste.
Paula R. - 9th November 2016
staying in Queenstown
Die mooiste tuine!
Leon N. - 18th July 2016
staying in Queenstown
Sal weer in die toekoms aandoen in Queenstown.
Lynette S. - 7th April 2016
staying in Queenstown
A very interesting town.
Engela B. - 31st December 2015
staying in Queenstown
Sjoe, uit 'n reisiger se oogpunt is dit ongelukkig een van die vuilste dorpe. Die berge en omgewing is so pragtig.
Johannes ( Noem Naam Is Hannes ) K. - 30th June 2015
staying in Queenstown
Oulike plek. Ons het veral die skulpiemuseum baie insiggewend gevind. Dit was ons tweede besoek. Ongelukkig nie meer tyd gehad om meer plekke te besoek nie.
Steven V. - 18th May 2015
staying in Queenstown
Pragtige omgewing - dorp self heelwat verwaarloos.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com