Verified Reviews of Ramsgate Beach

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Ramsgate Beach

Rated 4.68 out of 5 based on 222 reviews.
Michelle P. - 23rd March 2020
staying in Ramsgate Beach
Baie skoon strand met lekker winkels naby.
Lerissa L. - 13th March 2020
staying in Ramsgate Beach
Ramsgate Beach is die beste!
Nadia P. - 12th March 2020
staying in Ramsgate Beach
Pragtige strande!
Leon D. - 16th February 2020
staying in Ramsgate Beach
Lekker rustig buite seisoen. Paaie kort aandag.
Minenhle N. - 10th February 2020
staying in Ramsgate Beach
Didn't go to the beach.
Karin M. - 4th February 2020
staying in Ramsgate Beach
Baie mooi en skoon.
Clarista D. - 4th February 2020
staying in Ramsgate Beach
Dis perfek vir iemand wat met hulle hondjie wil vakansie hou. Nie net is die strand hondevriendelik nie, maar ook baie skoon.
Earle R. - 2nd February 2020
staying in Ramsgate Beach
Baie lekker strand en heelwat om te doen.
Jacques B. - 23rd January 2020
staying in Ramsgate Beach
Die matras in die hoofslaapkamer moet vervang word, nie baie gemaklik nie.
. - 23rd January 2020
staying in Ramsgate Beach
Ramsgate is ons hoofkeuse as ons vakansie hou.
. - 18th January 2020
staying in Ramsgate Beach
Beautiful and peaceful.
. - 17th January 2020
staying in Ramsgate Beach
Love Ramsgate en hou gereeld daar vakansie.
. - 13th January 2020
staying in Ramsgate Beach
Baie lekker strand met lewensredders. Blue Lagoon restaurant wat letterlik op die strand is, het die lekkerste vis!
. - 13th January 2020
staying in Ramsgate Beach
See stars.
. - 13th January 2020
staying in Ramsgate Beach
Sien sterre.
. - 13th January 2020
staying in Ramsgate Beach
Skoon, netjies en nie beknop nie.
. - 13th January 2020
staying in Ramsgate Beach
Baie skoon en veilig. Nog dele wat ongerep is waar die natuur waardeer kan word.
. - 12th January 2020
staying in Ramsgate Beach
Die paaie is ongelukkig vrot van slaggate.
. - 11th January 2020
staying in Ramsgate Beach
Die eerste dag wat ons strand toe was, was dit bietjie oorvol gewees in die afgemerkte areas om te swem. Waffle House is 'n treffer. Miskien nog 'n Waffle House oorweeg? Die strand was nogal vol sigaretstompies.
. - 10th January 2020
staying in Ramsgate Beach
Awesome.
. - 7th January 2020
staying in Ramsgate Beach
Ramsgate Beach bied baie verskillende aktiwiteite vir die kinders om te doen en ons het baie veilig op die stand gevoel met behulpsame, vriendelike mense wat 'n ogie oor jou goedjies hou.
. - 5th January 2020
staying in Ramsgate Beach
Rock pools were amazing, not too busy lovely place family loved it.
. - 5th January 2020
staying in Ramsgate Beach
Baie lekker strand.
. - 4th January 2020
staying in Ramsgate Beach
Kort vir seker net 'n groter strandwinkel.
. - 4th January 2020
staying in Ramsgate Beach
Ramsgate Beach is baie lekker veral as jy klein kinders het. Hulle het heel lekker in die lagoon gespeel.
. - 4th January 2020
staying in Ramsgate Beach
Skoon en netjies, veilig vir kinders.
. - 3rd January 2020
staying in Ramsgate Beach
I’ve always loved Ramsgate as it’s got wonderful beaches and attractions.
. - 30th December 2019
staying in Ramsgate Beach
Ons was baie verbaas om te sien dat dit glad nie so besig was oor Desember en daar was altyd plek vir ons om te sit.
. - 24th December 2019
staying in Ramsgate Beach
Lekker strand!
. - 22nd December 2019
staying in Ramsgate Beach
Baie lekker is strand behalwe klippe by laagwater.
. - 22nd December 2019
staying in Ramsgate Beach
Bietjie afgeleef. Lekker stil met mooi strande.
. - 13th December 2019
staying in Ramsgate Beach
Ramsgate het twee swemstrande. Ramsgate is baie stiller as Margate, en weg van die vreeslike gewoel, maar tog naby genoeg ─ 3 km.
. - 12th December 2019
staying in Ramsgate Beach
We didn't spend much time on the beach because it was a rainy and windy weekend.
. - 11th December 2019
staying in Ramsgate Beach
Baie lekker area en is nie so besig soos ander groter areas nie. Alles wat 'n mens wil hê is lekker naby. Dis ook naby ander areas soos Margate, Shelly Beach, Uvongo en St Michael's on Sea.
. - 10th December 2019
staying in Ramsgate Beach
Reasonable distance to the beach.
. - 5th December 2019
staying in Ramsgate Beach
Baie nice.
. - 3rd December 2019
staying in Ramsgate Beach
The only problem we had was that beach was closed due to sewerage in water, so had to travel to Southbroom.
. - 3rd December 2019
staying in Ramsgate Beach
Awesome beach to be at and nearby the accommodation apartment.
. - 2nd December 2019
staying in Ramsgate Beach
Blouvlag, wat kan ek sê en dit is presies wat dit was. Heerlike plek om te wees. Strand is skoon, veilig en genoeg plek vir almal en hul sambrele.
. - 2nd December 2019
staying in Ramsgate Beach
We enjoyed it so much, but in future it will be lovely to have a Minitown with toys for children to play.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]