Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Ramsgate Beach

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Ramsgate Beach

Rated 4.7 out of 5 based on 222 reviews.

Ramsgate Beach

Hemingways

"Wonderlike strand."

Ramsgate Beach

Alford House

"Baie skoon en veilige omgewing. Naby winkels en daar is genoeg strande naby mekaar om van te kies. Sal dit aanbeveel vir 'n gesin/vriende/groot groep mense. "

Ramsgate Beach

Praslin 3

"Skoon en gerieflik. Veilig."

Ramsgate Beach

Lekkerbly Woonstel

"Strand is netjies en was nooit oor vol nie. Aktiwiteite soos kanoritte, glybaan en eetplekke het dit wonderlik as bestemming gemaak."

Ramsgate Beach

17 Praslin

"Lewensredders op hoofstrand benodig opleiding."

Ramsgate Beach

Alomsee 14

"Die hele omgewing is baie besig gedurende spits vakansietye met parkeerplek by die strand nogal skraps."

Ramsgate Beach

Ramsgate Bamboo Cottage

"Baie besige strand. Blue Lagoon en die Waffle House is natuurlik 'n hoogtepunt. Parkering is 'n probleem as jy laat slaap. Probeer om eerder aan die Tidle pool se kant te stop. "

Ramsgate Beach

Mimi's Retreat

"Skoon strand."

Ramsgate Beach

Mare Vista 8

"Ons sal vir seker weer daar tuis gaan."

Ramsgate Beach

3 Judas Tree

"Strand baie rustig, nie baie toeriste nie."

Ramsgate Beach

Marine Retreat

"The most beautiful place ever."

Ramsgate Beach

Ocean Gaze Bed and Breakfast

"Veilige parkering is beskikbaar en daar is heelwat om te ontdek en te verken."

Ramsgate Beach

Anthurium 788

"Beach is so natural and beautiful. We really enjoy our visit."

Ramsgate Beach

Hamiltons

"Baie lekker strand en skoon."

Ramsgate Beach

Matt's Place

"Baie beter as Margate boet!"

Ramsgate Beach

Rayvin No 12

"Dis ons eerste ervaring buite seisoen in Ramsgate. Baie mooi skoon en ons sal dit aanbeveel vir almal."

Ramsgate Beach

Fascadale Self-catering Flats

"Baie netjiese en skoon strand met veilige parkering en heerlike eetplekke. Dienslewering is puik."

Ramsgate Beach

Providence 71

"Did not go to the beach as we were attending the church conference."

Ramsgate Beach

Ocean Gaze Bed and Breakfast

"Ons eerste vakansie daar en was veral verrassend met alles so binne stapafstand van mekaar."

Ramsgate Beach

3 La Mauritia

"Beautiful place to relax and de-stress."

Ramsgate Beach

Matt's Place

"Die weer was baie onplesierig gewees, maar kon darem op die strand loop. Die Blue Lagoon Restaurant sal ek aanbeveel. Die getypoel is net die regte plek vir die mense met klein kindertjies. Skoon strand en lewensredders altyd daar. Sal die strand beslis aanbeveel."

Ramsgate Beach

Ramsgate Palms 68

"Strand is baie skoon en rustig, love die Blue Lagoon restaurant en bar. "

Ramsgate Beach

Hemingways

"Ramsgate is nie heeltemal so bedrywig soos Margate en Uvongo gedurende die Oktober-skoolvakansie nie. Dit is 'n heerlike gemeenskappie op sy eie, digby Margate, waar mens kan wegbreek van die daglikse gejaag. Tog is dit naby genoeg dat mens maklik alle besienswaardighede kan besoek aan die Suidkus."

Ramsgate Beach

60 Ramsgate Palms

"Die strand was skoon, lewensredders op hul pos en ons en die kinders kon die branders geniet."

Ramsgate Beach

Matt's Place

"Perfect for any family and the walled in tide pool was an unexpected treasure. "

Ramsgate Beach

Rayvin No 12

"Baie netjies, skoon en lekker strand om by te kuier."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!