Verified Reviews of Reitz

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Reitz

Rated 4.12 out of 5 based on 17 reviews.
Janine L. - 17th August 2021
staying in Reitz
Pulani Guesthouse has good coffee and cake and Sentrale Slaghuis has the best biltong.
Jan V. - 7th August 2021
staying in Reitz
Vandag in ons land is daar baie uitdaggings rondom infrastruktuur, maar kyk verby dit en sien die pragitige dorp wat die hoofkantoor van VKB huisves, baie dinge te sien rondom dorp asook in die dorp.
Karen V. - 3rd May 2021
staying in Reitz
Die dorpie is baie groter as wat ons gedink het. Daar is lieflike ou sandsteengeboue.
Karen H. - 30th December 2020
staying in Reitz
The town of Reitz is rather quiet, with little in terms of tourist attractions, but if you are so inclined you can go a little further to Bethlehem and Clarens.
Joretha V. - 16th November 2020
staying in Reitz
Pragtige landelike omgewing! Lekker restaurante!
Adel K. - 18th February 2020
staying in Reitz
Daar is nie vriendeliker mense as die mense op Reitz nie! Die Bieliemielie Marathon was great! Dankie Reitz - sien julle volgende jaar weer!
. - 7th January 2020
staying in Reitz
Must visit Chocolat coffee shop, best Cheesecake in the country.
. - 8th April 2019
staying in Reitz
Happy.
. - 18th February 2019
staying in Reitz
Mieliebielie fees sien ons weer. Vreeslik lekker gekuier in Reitz.
. - 4th January 2019
staying in Reitz
Rustig.
. - 19th March 2018
staying in Reitz
Rustige Vrystaatse dorpie. Goed om jou siel te kom vind.
. - 19th February 2018
staying in Reitz
Oulike skoon dorpie met vriendelike mense.
. - 18th September 2017
staying in Reitz
Goeie waarde vir geld by die Steak Ranch. VKB se fulstasie is ook fantasities.
. - 8th July 2017
staying in Reitz
Almal baie vriendelik en baie skoon dorp!
. - 23rd February 2017
staying in Reitz
Oulike plekkie, maar kort 'n Mall.
. - 27th October 2016
staying in Reitz
Die Steak Ranch se kos is lekker.
. - 17th October 2016
staying in Reitz
Het Bethlehem as toeristebestemming gebruik.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]