Verified Reviews of Richards Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Richards Bay

Rated 4.38 out of 5 based on 114 reviews.
Louwrens D. - 14th October 2017
staying in Meer-en-See, Richards Bay
Rustige area.
Ria A. - 6th October 2017
staying in Richards Bay
Uitstekend.
Ria A. - 6th October 2017
staying in Richards Bay
Uitstekend.
Ria A. - 6th October 2017
staying in Meer-en-See, Richards Bay
Uitstekend.
Ansie S. - 3rd October 2017
staying in Meer-en-See, Richards Bay
Baie mooi en rustige plekkie.
Esther K. - 9th September 2017
staying in Richards Bay
It is so good.
Elbie V. - 28th July 2017
staying in Richards Bay
Baie lekker dorp.
Rumbi M. - 25th July 2017
staying in Richards Bay
Very peaceful.
Elsabe C. - 24th July 2017
staying in Richards Bay
Dit was my eerste keer in Richardsbaai. Ek was net teleurgesteld in die strandarea of moet ek liewer sê die groote van die strand, maar dis seker omdat ek gewoond is aan Durban en Margate se groot strande.
Jacoline N. - 24th July 2017
staying in Meer-en-See, Richards Bay
Net lekker!
Philip L. - 20th July 2017
staying in Richards Bay
Ek besoek Richardsbaai al die afgelope 20 jaar, en dis altyd lekker om terug te gaan.
Magda B. - 15th June 2017
staying in Meer-en-See, Richards Bay
Ons geniet dit altyd om soontoe te gaan. Dis meestal baie rustig en mense baie vriendelik.
Yonela N. - 15th May 2017
staying in Meer-en-See, Richards Bay
Meer-en-See is a lovely and safe area.
Hettie S. - 14th March 2017
staying in Meer-en-See, Richards Bay
Daar is nie baie om te doen nie, maar dit is rustig, mooi en warm. Perfek vir iemand wat wil rus.
Annette H. - 2nd February 2017
staying in Meer-en-See, Richards Bay
The shops, beach and bay is nearby and it's such a peaceful place.
Gideon B. - 13th January 2017
staying in Richards Bay
Indien u Richardsbaai via die N11 Suid (Suid van Ermelo)tot N2 Noord besoek, maan ons u om uiters versigtig te wees vir die swaar vragmotorverkeer en slaggate. Spoedlokvalle sal u amper in elke sone vind waar die spoedgrens minder as 120km/uur aandui! Richardsbaai oor die algemeen is 'n "vakansiestad" met genoeg avontuur wat in elke behoefte sal voorsien; hetsy 'n stedeling, plaasjapie of reisiger / kranige vakansieganger.
Rose C. - 11th January 2017
staying in Richards Bay
Beautiful place.
Morne V. - 7th January 2017
staying in Meer-en-See, Richards Bay
Lovely place, just stay away on New Year's day as the roads are a disaster! No space on the beach and a shocking amount of litter thrown down by people partying over New Years.
Fransie D. - 16th November 2016
staying in Meer-en-See, Richards Bay
Richardsbaai is 'n baie deurmekaar dorp - synde die gedeeltes wat nie aanmekaar grens nie, en as jy vreemd is in die area is dit voorwaar pynlik om te kry wat jy soek.
Ana P. - 9th October 2016
staying in Meer-en-See, Richards Bay
Baie rustig en kalm.
Vishan H. - 15th September 2016
staying in Meer-en-See, Richards Bay
Although the owners live next door you have your privacy. Very nice people to deal with.
Indranee R. - 25th August 2016
staying in Meer-en-See, Richards Bay
Beautiful area. Could not wish for better.
Louisa M. - 5th May 2016
staying in Meer-en-See, Richards Bay
Baie skoon en netjiese dorpie. Sal graag meer wil sien. Ons was net daar vir een aand, vir besigheid.
Zanele N. - 29th March 2016
staying in Richards Bay
Great place.
Frans S. - 21st March 2016
staying in Meer-en-See, Richards Bay
Lekker.
Harry S. - 2nd March 2016
staying in Meer-en-See, Richards Bay
'n Besonderse netjiese dorp wat goed funksioneer en besonders goed in stand gehou word.
Riaan V. - 6th January 2016
staying in Richards Bay
Lieflike dorp.
Pierre B. - 7th December 2015
staying in Richards Bay
Daar is baie gastehuise, nie almal lyk soos op die fotos nie, maar hulle is darem vriendelik en behulpsaam by die meeste plekke. Ons gaan gereeld tuis in gastehuise, aangesien ons mediese behandeling daar ontvang.
Annetjie S. - 20th November 2015
staying in Richards Bay
Ons ken Richardsbaai al baie jare. Die weer is middelmatig. Voordat dit te warm word dan koel jy af met 'n windjie of reën.
Nico G. - 12th November 2015
staying in Meer-en-See, Richards Bay
Rustige vakansieplek.
Letitia C. - 1st October 2015
staying in Meer-en-See, Richards Bay
Netjiese skoon omgewing. Strate en parke is skoon. Winkelsentrums is groot en koel.
Annemarie D. - 3rd July 2015
staying in Veld En Vlei, Richards Bay
Dit is 2 km van 'n lekker groot inkopiesentrum af geleë.
Comfort D. - 1st May 2015
staying in Meer-en-See, Richards Bay
I love they way they treat people.
Susan R. - 5th January 2015
staying in Meer-en-See, Richards Bay
Pragtige omgewing, net baie warm.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com