Verified Reviews of Riebeek-Kasteel

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Riebeek-Kasteel

Rated 4.64 out of 5 based on 195 reviews.
Janet T. - 18th January 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtig, maar min om te doen in die onmiddelike omgewing.
Phillip R. - 4th January 2021
staying in Riebeek-Kasteel
Riebeek Kasteel is naby Kaapstad met 'n gesellige plattelandse dorpatmosfeer. Dis naby aan al die bekende wynplase en ander dorpies is naby genoeg om te besoek, soos Tulbach. Daar is goeie restaurante in die dorp ook.
Carol-anne S. - 7th December 2020
staying in Riebeek-Kasteel
'n Pragtige dorpie met heerlike restaurante, winkeltjies en wynplase. Pragtige groen druiwe rondom dorpie maak dit mooi om aan die einde van die jaar te besoek.
Ilse C. - 6th December 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Ons eerste keer daar en dis ongelooflik skoon en netjies. Ryk aan geskiedenis en gasvry!
Elsabe C. - 6th December 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Dit is n baie lekker bestemming. Ek dink net nie al die toeriste en hotel is al reg vir die toeriste nie. Ons het in een aand twee bloutjies geloop. Hotel het nie die verskeidenheid Gin gehad nie. Restaurant wat bekend is vir Hake en Chips het nie dit in voorraad gehad op 'n Vrydagaand 19:00 nie.
Linda H. - 2nd December 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Sal graag weer wil kuier.
Cassie M. - 1st December 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Great little place, fun weekend breakaway.
Louis V. - 30th November 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Ons het gehou van die atmosfeer in die kunstenaarsdorp. Lekker om al die interessante winkels te besoek.
Nadia B. - 23rd November 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Riebeek-Kasteel is ‘n wonderlike naweek wegbreek. Die restaurante en wynplase is van top gehalte en die dorpie se klein winkeltjies bied alles wat mens wil hê.
Grietjie D. - 17th November 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Ek is mal oor Riebeek-Kasteel.
Andries P. - 16th November 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Riebeek-Kasteel is 'n pragtige dorpie wat jou bekoor van dat jy arriveer tot jy moet ry, en dan besef jy, jy wil nie hier weggaan nie.
Carina R. - 10th November 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Lovely place. It was not our first visit and Riebeek-Kasteel will see us again in future.
Lois O. - 9th November 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Great weekend getaway. Lovely restaurants, a must to visit Kloovenberg and great meat to be bought at Delico.
Amanda E. - 16th October 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Baie sentraal, net 'n uur vanaf Stellenbosch, Franschhoek en Kaapstad. Dorp met baie om te doen, veilig en rustig.
Jacques G. - 5th October 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Baie fraai dorpie, tipies platteland.
Gerhard C. - 28th September 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Ons eerste keer in Riebeek-Kasteel, het lekker rondgeloop in die koue en reën, al die klein winkeltjies beloer en (te veel!) geld uitgegee op hulle oulike produkte. Het Vlok Casteel se wyn- en ander produkte was baie spesiaal.
Janine R. - 6th March 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Lovely, quaint little dorpie.
Dawie N. - 28th February 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Die dorp het lekker winkeltjies en eetplekke met 'n veilige, rustige atmosfeer.
Johann H. - 26th February 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Riebeeck-Kasteel is 'n pragtige dorp. 'n Heerlike area en dorp waar 'n mens vir 'n naweek kan ontspan. Die dorp is mooi skoon en die mense is uiters vriendelik.
Martie K. - 18th February 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Well maintained and gives you the upper market feeling. Value for money for sure.
Henk N. - 17th February 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Riebeek-Kasteel is 'n pragtige en rustige bestemming wat onder 100 km vanaf Kaapstad is. Dit is vir seker 'n plek om te besoek.
Susan W. - 20th January 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Lovely little town with some great restaurants.
Charlaine J. - 17th January 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Asemrowende dorpie.
Joan B. - 11th January 2020
staying in Riebeek-Kasteel
Lovely town.
Elrike N. - 31st December 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Dit is 'n baie mooi dorpie.
Rod B. - 4th December 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Beautiful town. Loved it all. Accommodation. Coffee shops. Restaurants and so much more to see!
Jacques G. - 7th October 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtige dorpie met baie karakter.
Johan G. - 30th September 2019
staying in Riebeek-Kasteel
'n Weggesteekte klein juweel wat om elke hoek iets interessant oplewer. Baie restaurant om van te kies.
Alta . - 28th September 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtig!
Annali J. - 16th September 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Pryse is op toeriste gemik en nie op ons ouens wat plaaslik is nie.
Sarah P. - 21st August 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Riebeek-Kasteel is 'n rustige dorpie en bied baie lekker eetplekke. Die grootste bate is die vele kunstenaars wat daar ateljees het - wat dit vir die kunsliefhebber 'n besliste bestemming maak.
Pc J. - 19th August 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Een van ons gunsteling plekke in die land.
Samantha B. - 14th August 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Very peaceful place with friendly people.
Elizabeth E. - 13th August 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Mooi area vir troues.
Charmaine B. - 13th August 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Dit is 'n beautiful dorpie, maar dink nie die local pubs is altyd so gasvry nie.
Marina C. - 12th August 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtige rustige plattelandse dorpie.
Marie B. - 6th August 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Meer as een besoek per jaar werd!
Al-mare K. - 18th July 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Baie lekker dorpie om in te kuier. Oulike winkeltjies en restaurante. Vlok Kasteel het my beïndruk.
Shireen C. - 11th July 2019
staying in Riebeek-Kasteel
A small town with a rich cultural history and we will be going back soon.
Phillip R. - 9th July 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Rustige dorpie en ideaal vir 'n wegbreeknaweek. Dis 'n vinnige bestemming om te bereik van Kaapstad en omliggende gebiede.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com