Verified Reviews of Riebeek-Kasteel

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Riebeek-Kasteel

Rated 4.62 out of 5 based on 179 reviews.
Phillip R. - 18th February 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Goeie wynplase in die area. Naby aan Tulbagh en omliggende areas.
Michele N. - 17th February 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Riebeek Kasteel is 'n pragtige dorpie met 'n lekker rustige atmosfeer. Baie lekker restaurante.
Sanet S. - 14th February 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Sprokiesagtig en 'n móét om te besoek.
Deon D. - 6th February 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Baie oulike dorpie gaan definitief terug om meer tyd in en om die plekkie te spandeer.
Desley G. - 9th January 2019
staying in Riebeek-Kasteel
A very pleasant weekend getaway spot!
Albertus S. - 8th January 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Heerlike kuier, wynproe, plattelandse dorpie.
Ronell N. - 7th January 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Ons het 'n juweel ontdek, dis 'n ongelooflike mooi plek.
Inge K. - 3rd January 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Ideal place to get away from it all and pull yourself towards yourself in peace.
Volente K. - 1st January 2019
staying in Riebeek-Kasteel
Loved the intimate setting of the shops and tasting venues.
Jerome P. - 28th December 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Baie rustige plek.
Johan B. - 28th November 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Baie maklik en naby.
Christine M. - 22nd November 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Riebeeck Kasteel is my gunsteling plek, dit pas my behoeftes en persoonlikheid soos 'n handskoen. Dit het 'n kleindorpse gevoel sonder dat iemand inbreek maak op jou persoonlike spasie. Die lekkerste eetplekke en die mooiste goed in die unieke winkels.
Nolene L. - 27th October 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtige dorpie, mooi natuurskoon.
Lizette F. - 25th October 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Bekoorlik en hoogs aan te beveel.
Ben Van Wyk V. - 16th October 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Goeie plek om weg te kom van besige lewe. Genoeg om te doen en te sien in die area. Lekker restaurante op die dorp.
Lorette D. - 15th October 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Hou baie van die klein dorpje met sy geskiendenis, olyfboorde en wyn, interessante winkels, goeie koffie winkel, 'n lekker wegbreek.
George R. - 9th October 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Baie mooi en rustig vir iemand wat net wil wegbreek.
Jacinta A. - 3rd October 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Loved the little shops and all the wine tasting as well as the craft beer tasting in this town.
Flip D. - 25th September 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Riebeek-Kasteel is lekker vir 'n een dag wegbreek.
Angelique S. - 10th September 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Die tipe plek waarheen jy wil trek.
Douw C. - 8th September 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Na-uurse vermaak is maar skraps. Daarom sal 'n TV in die kamer verwelkom word.
Rudi M. - 3rd September 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtige dorp met karakter.
Nuku V. - 27th August 2018
staying in Riebeek-Kasteel
What a lovely little town. Will definitely return!
Anna-mari S. - 22nd August 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Love, love, love Riebeek-Kasteel!
Ruhan S. - 20th August 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtige, unieke dorpie met baie karakter en lieflike uitsigte.
Karine D. - 13th August 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Went for the SOLO art weekend and will definitely be back next year!
John V. - 1st August 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Ons eerste keer en baie aangenaam verras.
Neil B. - 24th July 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtige dorp met baie karakter.
Annaleen C. - 25th June 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Beautiful little village which I will definitely visit again. Lovely shops and restaurants.
Monique N. - 18th June 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Amazing little town with so much to see and do!
Rowena F. - 13th June 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Beautiful town. Lots to experience, especially if you enjoy food, wine and olives. Worth a visit at any time of the year.
Melanie B. - 11th June 2018
staying in Riebeek-Kasteel
'n Lieflike dorpie en interessante omgewing wat beslis 'n paar dae se oorbly werd is.
Corlie B. - 11th June 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtige plek! Rustig en veilig. Mooiste kuns en vermaak! Julle sien ons baie gou weer.
Cherie C. - 18th May 2018
staying in Riebeek-Kasteel
I hope not too many people discover what a gem Riebeek-Kasteel is. It's unspoiled, brimming with artists and all sorts of talented people, the energy of a working/farming village is magical. One of the Western Cape's (not so) best kept secrets. Blaauw is right in the heart of it all so I'd highly recommend this little cottage. We'll be back!
Evelyn E. - 8th May 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtige dorp met pragtige omliggende natuur en interessante eetplekkies en winkels.
Marlene Nel N. - 6th May 2018
staying in Riebeek-Kasteel
'n Mens dwaal vinnig deur die paar besienswaardighede van die sentrale deel van die dorp. 'n Mens moet dan uitwyk na die wynplase en 'n keuse maak waar om oor 'n middagete te kuier. Ons verkies 'n rustige atmosfeer, dus sal ons altyd lekker in Riebeek Kasteel kuier. Die rustigheid en vriendelike inwoners is 'n trekpleister. Ons gastehuis, Anna Katarina, was 'n uitstekende keuse. Daar is genoeg verblyf om van te kies asook baie restaurante. Die vallei is asemrowend mooi. Waar word 'n mens nog wakker gemaak deur die gekraai van 'n haan? Ons het dit baie geniet. Ek sal dit aanbeveel.
Carl V. - 3rd May 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Fantastic town with excellent restaurants. Perfect for a weekend away.
Ilze S. - 29th April 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Heerlike eetplekke, interessante snuffelwinkels.
Sanel S. - 19th April 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Nog baie potensiaal om bietjie meer uit te brei en om meer variteit te gee. Definitief die moeite werd om te besoek!
Alma H. - 9th April 2018
staying in Riebeek-Kasteel
Ek ken, is ou besoeker gedurende olyffeeste.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com