Verified Reviews of Riebeek-Kasteel

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Riebeek-Kasteel

Rated 4.62 out of 5 based on 179 reviews.
Theresa B. - 2nd November 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Besoek die dorpie gerus en geniet die gasvryheid van die platteland. Oulike winkels en restaurante. Geleƫ naby al die dorpe in die omgewing soos Porterviile, Tulbagh, Piketberg ens.
Heloise S. - 9th October 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtige dorp in 'n pragtige omgewing, met volop restaurante en besienswaardighede in die omgewing.
Sybil D. - 1st October 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Baie lekker!
Hannes W. - 24th September 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Lekker plattelandse plek om te bly, nie ver van groot plekke af nie
Vic M. - 21st September 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Very interesting and wonderful place to visit, very worthwhile.
Lizelle B. - 27th August 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Prentjie mooi, soos uit 'n storieboek. Ons sal verseker weer gaan, en langer. Ek voel of ons 'n juweel ontdek het, want ons ken net die Kaap self. Die Waterfront, wynplase, al die gewone goed. En daar vind ons Riebeek-Kasteel soos vanuit 'n droom!
Yvonne B. - 7th July 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Heerlike dorpie om in rond te loop, sou net 'n bietjie meer kunsgalerye wou sien.
Margie D. - 5th July 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Dit was ons tweede besoek aan Riebeek-Kasteel. Dit het gevoel asof ons nie regtig in Suid-Afrika is nie. Suid-Afrikaanse eetplekke en etes skaars. Vreeslik Engels met musiek hoofsaaklik Frans en Duits. Ek persoonlik het 'n bietjie ontuis gevoel in my eie land.
Jacques T. - 22nd June 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Sentraal geleƫ en die rustigheid sal jou altyd laat stop al is dit net vir 'n koppie koffie.
Luan S. - 21st May 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Mooi dorp met outentieke styl. Lieflik. Kan heel moontlik romanse laat blom.
Anneliese C. - 14th May 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Riebeek-Kasteek is definitief die moeite werd om te besoek en bied aan besoekers die geleentheid om weg te kom van die stad vir 'n totale wegbreek geleentheid. Heerlike eetplekke, met olyfplase en wynproe-geleenthede in die dorp en omliggende plase. Absoluut die moeite werd om te besoek.
Annerie K. - 16th April 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Glad nie kindervriendelik nie.
Belinda N. - 13th April 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Riebeek-Kasteel is beautiful, maar baie pricy. Verder baie lekker gekuier.
Denise N. - 19th March 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Beste geheim en juweel van die Swartland.
Petro R. - 26th January 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Definitief 'n besoek werd. Interessante winkeltjies en heerlike restaurante en koffiewinkels.
Malana D. - 8th January 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Die mense is vriendelik en die eetplekke maak almal heerlike kos. Ons geniet die omgewing en die Spa-behandelings help met daardie rustige gevoel wat pas by die mooi van die gebied.
Johan B. - 4th January 2015
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtige plek. Sal volgende keer langer wil bly. Ongelooflike mooi tonele.
Heinrich B. - 28th December 2014
staying in Riebeek-Kasteel
Dis 'n juweel net so 'n entjie van die Kaap af. Net wat 'n mens nodig het weg van die stad af. Die omgewing is pragtig en rustig.
Tom B. - 15th September 2014
staying in Riebeek-Kasteel
Pragtige dorp met 'n heerlike, outydse sjarme. Heelwat besienswaardighede in en om die dorp. Lekker eetplekke.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com