Verified Reviews of Riversdale

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Riversdale

Rated 4.2 out of 5 based on 118 reviews.
Heinrich J. - 21st December 2020
staying in Riversdale
Wonderful, plattelandse dorpie.
Chris M. - 14th December 2020
staying in Riversdale
Mooi dorp met mooi mense.
Bradwyn G. - 7th December 2020
staying in Riversdale
Ek hou baie van Riversdale. Hou altyd lekker vakansie in die dorpie.
Allan H. - 28th September 2020
staying in Riversdale
Riversdale is a beautiful little town situated at the foot of the Langeberg Mountains.
Morne N. - 9th March 2020
staying in Riversdale
Lekker oorslaapdorp.
Rene D. - 8th March 2020
staying in Riversdale
Lekker plek.
Dawie Badenhorst B. - 8th March 2020
staying in Riversdale
Sien sterre.
Catherine J. - 3rd March 2020
staying in Riversdale
Lovely little town, people are friendly.
Anel S. - 11th February 2020
staying in Riversdale
Oulikste dorpie met baie vriendelike mense.
Rosemary M. - 13th January 2020
staying in Riversdale
Beautiful town with a rich heritage.
Lesley V. - 8th January 2020
staying in Riversdale
Friendly people and neighbourhood.
Tania V. - 7th January 2020
staying in Riversdale
We used Riversdale as a hub. We did day trips to Stilbaai, Wilderness and did an overnight in Keurboomstrand.
Valerie K. - 6th January 2020
staying in Riversdale
Dis 'n rustige en skoon dorp naby baie aktiwiteite. Wyn, olywe en gin proe, Bali Trading, Stilbaai, ens. en die pragtige Langeberge en fynbos. Nie geweet Riversdal is so geskiedkundige dorpie nie. Goeie ervaring.
Armand B. - 4th January 2020
staying in Riversdale
Besoek definitief Trends café.
Jeanette V. - 26th December 2019
staying in Riversdale
Mooi ou dorpie, rustig.
Wendy B. - 24th December 2019
staying in Riversdale
Discovered the old jail for the first time. Cannot wait to go back!
Anton & Cathy B. - 17th December 2019
staying in Riversdale
Lekker boeregemeenskap!
Clive F. - 26th November 2019
staying in Riversdale
Baie om te sien waarvan niemand weet nie.
Tammy K. - 25th November 2019
staying in Riversdale
Quiet, but beautiful.
Beulah N. - 5th October 2019
staying in Riversdale
Friendly town, excellent reception at Old Prison Coffee Shop and local Spur where we had supper.
Taresa J. - 3rd October 2019
staying in Riversdale
Riversdale is a quiet environment especially where the Shack was located. If you love nature and the peace, go to Riversdale, and especially The Shack.
Margie V. - 25th September 2019
staying in Riversdale
Mooiste dorp met ongelooflike berge.
Lynette V. - 22nd September 2019
staying in Riversdale
Die Spar bied alles wat jy nodig het. Die ou tronk is 'n besoek werd.
Rina A. - 6th August 2019
staying in Riversdale
Pragtige plek.
Bianca A. - 12th July 2019
staying in Riversdale
Vriendelike mense in Riversdal. Verskeidenheid winkels en baie versot op julle JC Slaghuis se wors. Sal elke keer kom vir dit. Mooi groen en ons kon die Slapende Skoonheid sien.
Dale P. - 25th June 2019
staying in Riversdale
Awesome place, and great riding once a year for the CSMX regional race.
Sharon V. - 6th May 2019
staying in Riversdale
Wonderful countryside, friendly people, safe.
Cedric J. - 29th April 2019
staying in Riversdale
Pragtige, rustige veilige.
Andries B. - 7th April 2019
staying in Riversdale
Lekker.
Frank W. - 22nd March 2019
staying in Riversdale
Awesome plek. Baie rustig.
Petru S. - 24th February 2019
staying in Riversdale
Het nie veel van die dorpie gesien nie, maar wat ek gesien het, lyk dit na 'n vreeslike oulike skoon dorpie. Meeste mense was vriendelik.
Brenda D. - 11th January 2019
staying in Riversdale
Vriendelike mense, rustige atmosfeer. Hier kan jy nog in die straat gaan loop met sonsondergang. Pragtige dorpie!
Walter N. - 6th January 2019
staying in Riversdale
Mooi dorp om in rond te loop. Baie besienswaardighede en die mense daar is net so vriendelik.
Andrew K. - 3rd January 2019
staying in Riversdale
Lekker naby Stilbaai teen die helfte van die prys.
Johan L. - 3rd January 2019
staying in Riversdale
Plek wat ek dink nie mense besef die juweel wat hul het om te ontwikkel nie. Puik, rustige dorp.
Livina H. - 1st January 2019
staying in Riversdale
Naby Stilbaai om strand toe te gaan. Ou historiese gebou en net langs die N2 geleë.
Bernie B. - 1st November 2018
staying in Riversdale
Not much in town in terms of attractions.
Tokkie D. - 30th October 2018
staying in Riversdale
Hier kry jy die berg waar jy die "Sleeping Beauty" bo-op kan sien, interessante padstalle ens. 'n Rustige dorpie met vriendelike mense, mooi kerkgeboue, outydse huise en selfs ou petrolpompe. Verder is daar genoeg winkels en besighede waar jy kan eet, brandstof ingooi en voorraad opvul.
Gayle B. - 1st October 2018
staying in Riversdale
The coffee shop that we visited was awesome. Perfect little town for a sports tour. The schools are incredible with amazing facilities!
Huibre L. - 20th August 2018
staying in Riversdale
Ons wou die ou tronk besoek. Groot was ons teleurstelling toe ons 12:50 daar aankom om te vind dat alles alreeds toegesluit was en die personeel besig is om te sluit. Volgens hulle webtuiste is hulle op 'n Saterdag oop tot 17:00!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com