Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Rouxville

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Rouxville

Rated 3.5 out of 5 based on 6 reviews.

Rouxville

B&B HOUSE 1929

"Dit is 'n wonderlike oorslaapplekkie op pad na die Oos-Kaap."

Rouxville

Tinkerbell

"Rouxville is 'n baie klein dorpie en goeie oornagbestemming."

Rouxville

Pandora

"Rouxville kort soos alle klein dorpies 'n sterk toerisme vereniging. Daar is pragtige vervalle geboue wat smeek om gebruik en gerestoureer te word. Ongelukkig is Rouxville seker nie op 'n toerisme roete nie. Die gevoel van die dorp is veilig en rustig."

Rouxville

Tinkerbell

"Die paaie in die dorp is pateties."

Rouxville

B&B HOUSE 1929

"Die strate behoort aandag te kry."

Rouxville

B&B HOUSE 1929

"Te kort om kommentaar te lewer, eerste oogopslag mooi plek. "

SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!