Verified Reviews of Saldanha Bay Local Municipality

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Saldanha Bay Local Municipality

Rated 4.25 out of 5 based on 130 reviews.
Danie L. - 24th August 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Goed geleë vir 'n Weskus toervakansie.
Deirdre E. - 8th August 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Baie besienswaardighede en vriendelike mense.
Anthony V. - 5th August 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Mooi plek.
Wendy D. - 14th July 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Nice.
Elizabeth M. - 27th June 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Lieflike dorp, ek trek sommer môre soontoe :)
Minky D. - 17th May 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Pragtige, skoon dorpie. Beslis 'n besoek werd.
Hennie P. - 15th May 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Ons het Saldanha as basis gebruik en vandaar af ander plekke naby besoek.
Wilhelmiena V. - 21st April 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Baie mooi plek met baie vriendelike mense.
Lucian S. - 9th April 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Dis net wat die dokter voorgeskryf het.
Candice A. - 2nd April 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Understated travel destination of fishing community where tourism experiences and residential life intertwines.
Leonie R. - 8th March 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
My eerste besoek aan Saldanha. Was nogal beïndruk!
Ben B. - 24th February 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Mense is vriendelik. En alles is net eenvoudig great!
Cupido M. - 17th February 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Sal dit aanbeveel, rustig vir die paar kere wat ek daar was.
Merwin M. - 13th February 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Lekker kos en goeie mense.
Meloney R. - 11th February 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Daardie blouste blou kalm see is 'n see waar enige een wil swem. Dit is eish, hoe noem mens dit, uit die boeke uit! Sal beslis weer terugkeer!
Irene S. - 18th January 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha was vir ons lekker om in te bly, ons het vandaar na die verskillende plekke gegaan. Nie te veel om te doen in Saldanha self nie.
Lynda S. - 12th January 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Daar is nie veel te doen in Saldanha nie, behalwe vir die strand.
Trudi S. - 9th January 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Na ons reis na Saldanha sal ek verseker teruggaan. Baie vriendelike dorpie, pragtige plek om foto's te neem en baie vriendelike en bekostigbare restaurante en blyplekke.
Geraldine V. - 6th January 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Vir die eerste ervaring in Saldanha was dit vir ons 'n belewenis. Sentraal geleë en binne redelike bereikbare afstand en kan al die omliggende klein plekkies maklik besoek.
Rian S. - 6th January 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Dit was vir ons 'n belewenis. Slipway se ontbyt, vars vis te koop by Sea Harvest. Baie lekker.
Louise V. - 4th January 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Rustige plek, sal sê dis meer vir ouer mense nie vir gaste met tieners nie.
Hugo L. - 3rd January 2016
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha was baie rustiger as Langebaan en ons verkies die rustigheid bo die verdringing deur vakansiegangers. Die Hoedjiesbaai Hotel se kos was baie lekker en ek sal dit aanbeveel vir mense wat lief is vir seekos. Daar is nie regtig baie te doen op Saldaha nie. Maar ons het die rustigheid warder en dit was ook net 'n eennag stop op ons Weskus toertjie.
Hendrik G. - 29th December 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Elke Weskus dorpie is pragtig, en Saldanha is geen uitsondering nie. Pragtige plek.
Hein K. - 15th December 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Nothing wrong with Saldanha.
Marlene N. - 3rd December 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Daar is nie veel te sien in Saldanhabaai nie. Jy moet uitry Paternoster of Jacobsbaai toe om bietjie weg te kom.
Mario E. - 12th November 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
West Coast racing is off the hook I'll book with LekkeSlaap everytime I go down to Saldanha.
Des V. - 29th October 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha se restaurante is redelik, maar ek sal eerder die pad vat en Langebaan en omliggende omgewing beproef.
Jozua D. - 24th October 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Blomtyd is stilstaan en loftyd.
Juani M. - 8th October 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha is die ideale plek om die Weskus vanaf te verken.Dit is rustig en bekostigbaar, maar ook naby aan die Mall in Vredenburg, en klomp lekker kuierplekke.Ek beveel dit definitief aan.
Alan H. - 2nd October 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Visit to the small craft harbour was very nice.
Carmen R. - 12th July 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha is peaceful in the sense that if you are capable of keeping yourself busy you are likely to have an amazing visit!
Cecilia W. - 9th July 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
'n Baie pragtige dorp met vriendlike mense tot jou diens.
Merichen B. - 18th June 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Ek so beïndruk met Saldanha, sal nie omgee om permanent daar te bly nie.
Riana S. - 4th June 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha is pragtig, nostalgiese bestemming met soveel nabye plekke om te sien en te beleef, wat 'n ervaring!
Vanessa N. - 14th April 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha Bay really offered us the best.
Marinda C. - 12th April 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Lekker sentraal om ander plekke te besoek.
Gisela S. - 29th March 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
The town is dirty.
Johan Pensioenaris L. - 16th March 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Saldanha sal ons altyd weer wil na terugkeer... 'n Feestelike ervaring.
Elize B. - 11th January 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Heerlike vakansie-atmosfeer met genoeg nabygeleë winkels vir jou alledaagse benodighede.
Coen C. - 10th January 2015
staying in Saldanha Bay Local Municipality
Baie rustige dorp!

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com