Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Sanlameer

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sanlameer

Rated 5 out of 5 based on 11 reviews.

Sanlameer

Villa 2913 San Lameer

"5 stars from me."

Sanlameer

San Lameer Villa 2205

"Beste vakansiebestemming aan die Natal kus."

Sanlameer

San Lameer Villa 1908

"Beset bestemming aan die kus van KwaZulu-Natal."

Sanlameer

San Lameer Villa 2814

"Sal oord by enige iemand aanbeveel. Voel veilig. Is gereelde besoekers."

Sanlameer

San Lameer Villa 3005

"Sanlameer is skoon en netjies en bied wonderlike fasiliteite en veiligheid!"

Sanlameer

San Lameer Villa 2012

"Puik bestemming met alles bymekaar wat 'n mens nodig het. Golfbaan in uitstekende toestand."

Sanlameer

San Lameer Villa 2516

"Service and communication was the best ever."

Sanlameer

San Lameer Villa 2516

"Bied alles vir iemand wat wil wegkom van die alledaagse gejaag!"

Sanlameer

Villa 2913 San Lameer

"Absolutely excellent! Excellent security, clean layout, friendliness and everything you need for a perfect break! "

Sanlameer

San Lameer Villa 3209

"Gholf en Mashee-bane is van uitstaande gehalte. Landgoed is baie veilig."

Sanlameer

Villa 2853 San Lameer

"Sanlameer self is 'n ongelooflike wegbreekplek vir familie. Alles wat jy wil hê is in een omgewing te vinde, hetsy dit 'n vinnige brood is wat jy wil koop, 'n romantiese stappie langs die strand of om af te koel in die hotel se swembad. Dit is werklik 'n plek waar familie en vriende rus en ontspan."

SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!