Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Sarah Baartman District

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sarah Baartman District

Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

Road Lodge Port Elizabeth

"Ek gaan soontoe vir besigheid en nie vakansie nie."

Oyster Bay, Sarah Baartman District

Old Ladder

"'n Pragtige stil en skoon strand in 'n veilige omgewing ver weg van die stad se gewoel."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

Opi-See

"Baie mooi dorp, maar net die wind wat erg is."

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

Martinique Cove 6

"Ek hou nie van die bestemming nie, want die wind waai te veel en die water is te koud, maar dis my eie opinie. Ons het slegs gebly as eindbestemming vir die TransBaviaans fietswedren."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Op 'n Maandag min eetplekke oop en van die winkels was gesluit."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

Wilmot Cottages

"Pragtige area en see met lekker restaurante."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

The Bethesda

"Dis nie vir jou besige tiener nie, so los hom by vriende en kom ontspan en geniet die vrede wat die dorpie bied."

St Francis, Sarah Baartman District

Palms on Ibiza

"Veilig, rustig, mooi, baie restaurante, seesand en strande fantasties."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

Stone Haven at Nieu Bethesda

"Baie lekker dorpie met baie eetplekke en selfs 'n plek om die rugby te kyk in Boetie's Pub."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

Close and Comfy

"Lekker plek om in te kuier en sal dit beslis weer doen."

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

Casa la Petit

"A weekend is not enough to enjoy Jeffreys Bay."

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

Dolphin View Guesthouse

"Jeffreys Bay would always be a place to be at. Everything is so close to the amazing beach and when the weather is hot it just makes the visit there so much more worth it."

Sarah Baartman District

Rose Cottage

"Vreeslik mooi uitsigte en natuur."

Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District

Somerset Lodge

"Alhoewel die infrastrutuur en paaie werk nodig het en die water tekort moeilik is, was ons verras met die mooi universiteitsgeboue en fasaliteite, asook die fantastiese restaurante waar ons geëet het - Fork & Dagger en die burgers by Major Fraser was uit die boonste rakke."

Bushman's River Mouth, Sarah Baartman District

River Cottage

"Die rivier is iets om te beleef. Dis asof die see sy arm uitgestrek het na die binneland toe, daar is 'n oorvloed van vis en voëllewe en natuurskoon."

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

Madiolyn

"Dit is 'n baie vriendelike dorp met alles wat jy nodig het."

Jeffreys Bay, Sarah Baartman District

28Kabeljauws

"Best waves. Best beaches. Great restaurants."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

@ Canruss Self-catering

"Mooiste stad. Sal baie graag weer wil terug trek. Vriendelike mense en baie gerieflik en maklik om in te ry. Daar is ook baie besienswaardighede om te doen."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District

A&A Guesthouse

"Port Elizabeth bied baie aan besoekers."

Port Alfred, Sarah Baartman District

Kowie River Guest House

"The beaches are among the finest in South Africa. The Kowie River is absolutely stunning. There are some amazing restaurants to enjoy. The whole CBD, however, looks like a bit of a dive and could do with a serious cleanup."

Aberdeen, Sarah Baartman District

De Denne

"Baie skoon, netjiese dorp waar al die straatligte werk."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!