Verified Reviews of Sedgefield

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sedgefield

Rated 4.67 out of 5 based on 234 reviews.
Johan B. - 5th February 2019
staying in Sedgefield
Lovely town and people are very friendly.
Danielle C. - 4th February 2019
staying in Sedgefield
Dit is 'n baie rustige dorp.
Hugo G. - 28th January 2019
staying in Myoli Beach, Sedgefield
A very clean and beautiful beach with friendly people and safe swimming opportunities.
Brenda S. - 21st January 2019
staying in Sedgefield
Ek het al baie kere op die N2 snelweg daar verbygery, maar nog nooit die dorp werklik besoek nie. Ek was nogal aangenaam verras oor die dorp. Ek moet se dit is veilig om te swem in die lagoon en die seelewe het my werklik ook verbaas, ek het dit nogal geniet. Die dorp het 'n goeie atmosfeer en ek het veilig gevoel. Sedgefield sal my beslis weer sien.
Santa B. - 21st January 2019
staying in Myoli Beach, Sedgefield
Pragtig en die lagoon is heerlik om in te swem.
Dries P. - 21st January 2019
staying in Sedgefield
Mooi stil, rustige dorpie, baie sentraal geleë, naby George en Knysna. Sedgefield het alles wat jy nodig het vir 'n vakansie.
Ian C. - 16th January 2019
staying in Sedgefield
Pragtige omgewing!
Randall Andrew T. - 15th January 2019
staying in Sedgefield
Very nice place, I just wish they would have more braai areas available along the lagoon/river area.
Marina S. - 12th January 2019
staying in Sedgefield
Klein dorpie gevoel. Baie vriendelike mense.
Lynn S. - 10th January 2019
staying in Sedgefield
Mooi plek.
Rachel V. - 9th January 2019
staying in Sedgefield
Inwoners is baie vriendelik.
Vanessa P. - 8th January 2019
staying in Myoli Beach, Sedgefield
Myoli Strand is 'n pragtige groot strand waar 'n mens nooit beknop voel nie. Daar is baie plek vir almal en die see is 'n perfekte temperatuur om lekker te swem!
Sabira R. - 8th January 2019
staying in Sedgefield
Beautiful little town. Awesome scenery and very central to all the major towns. great location to have as a base and travel outwards from there.
Carinie V. - 7th January 2019
staying in Sedgefield
Lekker plek en baie sentraal.
Linda O. - 7th January 2019
staying in Myoli Beach, Sedgefield
Lovely beach, would love to go back soon.
Anton R. - 6th January 2019
staying in Sedgefield
Wat 'n heerlike strand.
Johann S. - 4th January 2019
staying in Sedgefield
Asemrowende natuur en pragtige strande.
Mariaan J. - 4th January 2019
staying in Sedgefield
Fantastiese, mooi lowergroen dorp met genoeg stilte en ons sal glad nie omgee om daarnatoe te verhuis en daar af te tree nie. Naby genoeg aan groter dorpe, sou dit nodig wees en die mond in die rivier is asemrowend mooi. Pragtige vakansie bestemming.
Tersia Y. - 2nd January 2019
staying in Myoli Beach, Sedgefield
Net probleem met parkering onder by die strand.
Hestie C. - 30th December 2018
staying in Sedgefield
Uitstekende vakansieplek.
Adele P. - 27th December 2018
staying in Sedgefield
Puik diens en ligging.
Nadia V. - 18th December 2018
staying in Sedgefield
My family loved being in Sedgefield and we will definitely be returning. We enjoyed the peacefulness and tranquillity.
Martin L. - 18th December 2018
staying in Myoli Beach, Sedgefield
Lekker strand.
Fanie R. - 4th December 2018
staying in Sedgefield
Ek dink Sedgefield is 'n geskikte plek vir toerisme.
Maggie S. - 2nd December 2018
staying in Sedgefield
Pop in at the Wild Oats Market on Saturday. Be there early at 07:45. Remember to bring your own shopping bags.
Liz F. - 23rd November 2018
staying in Myoli Beach, Sedgefield
Baie mooi en veilig - hou van die restaurant op die strand.
Rondine L. - 5th November 2018
staying in Sedgefield
Dit is teleurstellend dat daar nie 'n goeie slaghuis in Sedgefield is nie.
Joseph K. - 5th November 2018
staying in Myoli Beach, Sedgefield
Netjies.
Andrew W. - 4th November 2018
staying in Sedgefield
Sedgefield is a lovely little town with plenty to offer the tourist and is well situated to easily visit Wilderness, Knysna and Plettenberg Bay.
Hendrik D. - 28th October 2018
staying in Sedgefield
Die dorp is sentraal geleë om hierdie deel van die tuinroete te verken.
Albertus L. - 23rd October 2018
staying in Sedgefield
Stil en stadige lewe.
Aad V. - 21st October 2018
staying in Myoli Beach, Sedgefield
Beautiful beach, great pizza and ribs and friendly service at PiliPili.
Lionel C. - 17th October 2018
staying in Sedgefield
Veilig, baie skoon en vriendelike mense.
Allan J. - 16th October 2018
staying in Sedgefield
Dit is 'n plekkie om die siel te rus en mense is vriendelik. Sal niks verander nie.
Ronel D. - 13th October 2018
staying in Sedgefield
Net die winkels is bietjie duurder as hier by ons in die Oos-Kaap, maar andersins is dit goed.
Johan A. - 8th October 2018
staying in Sedgefield
Wil daar gaan bly.
Monica H. - 8th October 2018
staying in Sedgefield
Hier wil ek graag bly! Geen honde hoor blaf of tjank, alhoewel daar baie woefies is. Almal gelukkige diere.
Monica H. - 8th October 2018
staying in Myoli Beach, Sedgefield
Mal oor die troeteldiervriendelike-strand.
Sone N. - 1st October 2018
staying in Sedgefield
Ons was baie beïndruk met Sedgefield, pragtige plekkie met vriendelike mense!
Ralf H. - 28th September 2018
staying in Sedgefield
Pili Pili Beach bar/restaurant is net om die draai van Ichtus. Dis op die strand en bied baie lekker kos en 'n heerlikke atmosfeer, veral as jy kinders het, hulle kan hulself vir ure besig hou op die springkasteel en in die sand. Daar is ook 'n baie lekker mark, wat in Sedgefield gehou word oor naweke.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com