Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Shaka's Rock

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Shaka's Rock

Rated 4.5 out of 5 based on 112 reviews.

Shaka's Rock

Villa Flamenco 3

"Ek wil daar bly! "

Shaka's Rock

Die Blou Deur

"Veilige area waar kinders kan loop strand toe. Vriendelike mense wat groet in die strate."

Shaka's Rock

48 Chakas Cove

"Regtig 'n baie mooi area en pragtige strande."

Shaka's Rock

8 Villa Flamenco

"Boardwalk is nie van Ballito strand tot Chakas Rock soos sommige webwerwe beskryf het nie wat teleurstellend was."

Shaka's Rock

48 Chakas Cove

"Dit was ons eerste maal in Shaka's Rock, maar beslis nie die laaste keer nie. "

Shaka's Rock

Ocean View Villas

"Die paaie van en na Ballito is vol slaggate en word nie goed onderhou."

Shaka's Rock

8 Villa Flamenco

"Plek wat ons definitief weer sal sien."

Shaka's Rock

8 Villa Flamenco

"Beautiful, friendly place."

Shaka's Rock

Villa Flamenco 10

"Shaka's Rock rock!"

Shaka's Rock

8 Villa Flamenco

"Baie lekker strand en swemplek. Stand is skoon en netjies."

Shaka's Rock

3 Siesta

"Good - obviously very busy at the time we were there. Nice to see cleaners constantly cleaning the beaches and roads."

Shaka's Rock

1 Aruba

"Strande was nie oorvol nie, dus aangenaam verras."

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Shaka's Rock is 'n juweel van 'n vakansiebestemming. Was my eerste vakansie daar, maar daar sal definitief nog vele meer vakansies in Shaka's Rock gespandeer word."

Shaka's Rock

Die Blou Deur

"Hulle hoofstraat het nie sypaadjies nie. Mens voel onveilig om daar te loop en die pad te deel met voertuie."

Shaka's Rock

8 Villa Flamenco

"Pragtige en lekker rustige plekkie om van te hou."

Shaka's Rock

Villa Flamenco 10

"Baie mooi en lekker strand."

Shaka's Rock

Chaka's Rock Chalets

"Will definitely be back. "

Shaka's Rock

9 Kamari Santorini

"Alles naby groot winkelsentrum en uiteetplekke beskikbaar."

Shaka's Rock

Martinique 34

"Geen ledige oomblikke. Daar is soveel om te doen vir oud en jonk!"

Shaka's Rock

Eden Palms Unit 3

"Shaka’s Rock is the best holiday destination in KZN."

Shaka's Rock

14 Skiathos Apartment

"Definitief aanbeveel."

Shaka's Rock

9 Kamari Santorini

"Lovely location."

Shaka's Rock

Villa Flamenco 5

"Ons hou baie van die omgewing en geniet dit altyd."

Shaka's Rock

Die Blou Deur

"Baie mooi en skoon omgewing, skoon strande."

Shaka's Rock

9 Kamari Santorini

"Lovely beaches and walks."

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Pragtige plek. Veilige swemplek by die strand. "

Shaka's Rock

Ocean Gorge Seafront Getaways

"Shaka's Rock is a lovely little town outside the fuzz and buzz of the bigger towns. All the small shopping mall's and things to do in and around are fantastic. "

Shaka's Rock

Villa Flamenco 1

"Shaka's Rock is amazing,"

Shaka's Rock

Eden Palms Unit 3

"Nice place to visit."

Shaka's Rock

Our Beach House

"Baie skoon en het veilig gevoel."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!