Verified Reviews of Silver Lakes

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Silver Lakes

Rated 4.5 out of 5 based on 20 reviews.
Lezile W. - 24th March 2020
staying in Silver Lakes
Top golf estate with lovely restaurant, close to shops, and with good access to the N4 freeway.
René D. - 14th March 2020
staying in Silver Lakes
Veilig, pragtig.
Nan J. - 24th December 2019
staying in Silver Lakes
Fantastic grounds and security at gate excellent.
Yvonne V. - 7th November 2019
staying in Silver Lakes
Veiligheid en sekuriteit is uitstekend!
Barend B. - 20th August 2019
staying in Silver Lakes
Baie veilig.
Ntebogeng S. - 2nd January 2019
staying in Silver Lakes
Its a very safe estate with a rehabilitating atmosphere.
Armand D. - 29th October 2018
staying in Silver Lakes
Baie netjies en veilig.
Simon Mavila T. - 16th October 2018
staying in Silver Lakes
Excellent service. I will certainly come back!
Johan S. - 3rd June 2017
staying in Silver Lakes
Silver Lakes is baie veilig, rustig en skoon. Ek sal weer gaan kuier verseker!
Janni R. - 9th April 2017
staying in Silver Lakes
Puik "golf estate" met baie goeie sekuriteit en 'n pragtige gholfbaan en klubhuis. Die atmosfeer is kosbaar en rustig.
Magda N. - 9th June 2016
staying in Silver Lakes
Wonderlik!
Hardus M. - 10th May 2016
staying in Silver Lakes
Baie lekker plek met 'n goeie gholfbaan wat jou gholf goed sal toets!
Rentia F. - 12th December 2015
staying in Silver Lakes
Ons het ongelukkig nie die tyd gehad om Silver Lakes en omgewing behoorlik te verken nie; maar 'n besoek aan die "groot wilde katte" daar naby maak van Silver Lakes 'n aantrekkings area. Dit wil ook voorkom of daar heelwat eetplekke is (sommige baie duur maar lyk tog gewild) en al die nodige fasiliteite is byderhand.
Norman C. - 5th November 2015
staying in Silver Lakes
Baie mooi, geen klagtes nie. Sal dit aanbeveel!
Riaan V. - 16th October 2015
staying in Silver Lakes
Great!
Dirk G. - 14th August 2015
staying in Silver Lakes
Baie pragtige plek.
Salomie G. - 19th July 2015
staying in Silver Lakes
Ek ken Silver Lakes baie goed en het al in uitstekende plekke daar tuisgegaan.
Tinus N. - 14th April 2015
staying in Silver Lakes
Pragtig en aanbeveelbaar!
Loanda R. - 18th December 2014
staying in Silver Lakes
Wonderlike plek!
Herman V. - 13th December 2014
staying in Silver Lakes
Fantastiese gholfbaan en ontspanningsgeriewe.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com