Verified Reviews of Sodwana Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sodwana Bay

Rated 4.38 out of 5 based on 126 reviews.
Kobus D. - 4th November 2021
staying in Sodwana Bay
Baie warm.
Lukas D. - 29th September 2021
staying in Sodwana Bay
Die beste duik in Suid-Afrika.
William Grant R. - 30th June 2021
staying in Sodwana Bay
If you want to really get away from civilisation.
Suzanne K. - 7th May 2021
staying in Sodwana Bay
Scuba, snorkel en lieflike strand!
Louise Z. - 4th May 2021
staying in Sodwana Bay
'n Pragtige plek met 'n pragtige en lekker swemstrand. Fantasties vir duik en snorkel en die strand is pragtig skoon.
Barbara R. - 29th April 2021
staying in Sodwana Bay
Pragtige natuur.
Samantha S. - 27th April 2021
staying in Sodwana Bay
The beach is amazing!
Albie D. - 18th April 2021
staying in Sodwana Bay
Jy moet 'n hengelaar of 'n duiker wees of snorkel om die area meer te geniet.
Jaco B. - 15th April 2021
staying in Sodwana Bay
Puik.
Ria V. - 13th April 2021
staying in Sodwana Bay
Stel voor dat Sodwanabaai meer en beter aanduidings het van plekke met toegang tot die see. Ons het op die derde dag, deur met 'n jong kelner te praat uitgeving waar daar uitstekende snorkel- en duikskole is. 'n Inligtingsentrum met goeie inligting sal 'n groot aanwins wees.
Nadi C. - 12th April 2021
staying in Sodwana Bay
Wonderlike snorkel by Jesser’s Point.
Francois J. - 8th April 2021
staying in Sodwana Bay
Onthou om die getye dop te hou as jy in die rock pools wil gaan snorkel. Vir die beste pizza probeer Lighthouse, en vir die beste seekos maak ’n draai by Mseni.
Shalton L. - 6th April 2021
staying in Sodwana Bay
Ek sien Sodwana weer in Juniemaand vir my duik-kursus.
Marisca B. - 5th April 2021
staying in Sodwana Bay
GPS werk nie goed in Sodwana nie. Moenie verwag om iets by die Spar te koop nie. Verder is dit 'n lekker vakansiedorpie ons het veral Lake Sibaye geniet.
Annechris S. - 4th April 2021
staying in Sodwana Bay
As jy wil gaan duik is dit perfek, maar ons het nie juis veel tyd gehad om baie wyd te verken nie..
Pierre V. - 4th March 2021
staying in Sodwana Bay
Sodwana is maar 'n klein dorpie wat duikers, vissermanne en natuurmense trek. Daar is nie groot winkels soos in ander dorpe nie, maak maar seker jy bring vars vleis, daar is nie maklik bekombare vars vleis in die area nie. Baie lekker vir ontspanning met 'n paar lekker eetplekke en kuierplekke ook.
Lukas D. - 3rd March 2021
staying in Sodwana Bay
Sodwana is wêreldbekend vir duik, maar hulle het ook baie goeie restaurante en 'n verskeidenheid van diepsee-visvang-charters.
Pieter S. - 2nd February 2021
staying in Sodwana Bay
Lieflike swemstrand.
Chris H. - 18th January 2021
staying in Sodwana Bay
Very nice place for holiday.
Elizahn K. - 18th January 2021
staying in Sodwana Bay
Baie kinder-vriendelik - sal enige tyd weer gaan besoek!
Paul H. - 11th January 2021
staying in Sodwana Bay
Ek voel dat dit redelik onregverdig is dat mens 'n R105 rand moes betaal elke dag as mens strand toe wil gaan. Vir daardie rede sal ek nie weer Sodwana toe gaan nie.
Jacques D. - 11th January 2021
staying in Sodwana Bay
Die plek om te wees!
Marco D. - 9th January 2021
staying in Sodwana Bay
Lekker geduik.
Arnie M. - 2nd January 2021
staying in Sodwana Bay
Dit was 'n baie lekker plek.
Cindy G. - 29th December 2020
staying in Sodwana Bay
Ons gunsteling vakansiebestemming. Ps. die paaie is oorgedoen en definitief ‘n plus!
Lesley T. - 20th December 2020
staying in Sodwana Bay
Beautiful beaches, excellent bathing/snorkeling conditions, interesting rock pools to explore and brilliant bird life
Minx A. - 28th October 2020
staying in Sodwana Bay
‘n Baie klein plekkie waar die beeste in die pad afgedrentel kom terwyl jy ontbyt eet. Fantasties!
Louise V. - 30th September 2020
staying in Sodwana Bay
As jy 'n duiker of 'n hengelaar is dan is dit die plek vir jou.
Philip N. - 28th September 2020
staying in Sodwana Bay
Lieflike strand en kuierplek vir familie.
Shireen V. - 11th February 2020
staying in Sodwana Bay
Kort 'n apteek.
Jean B. - 1st February 2020
staying in Sodwana Bay
Pragtige strand. Alle verblyf is 'n ent van die strand af as gevolg van iSimangaliso.
. - 14th January 2020
staying in Sodwana Bay
The beach is awesome and a great place to relax.
. - 14th January 2020
staying in Sodwana Bay
Ongerepte natuur maar 'n 4x4 is definitief 'n moet.
. - 13th January 2020
staying in Sodwana Bay
Sodwanabaai self is baie nice.
. - 13th January 2020
staying in Sodwana Bay
Sodwana has been our holiday destination for decades, from before my husband and I were married. We used to stay within the Park but their facilities have deteriorated and safety has become a huge concern. I do believe that the Park needs to start evaluating alternatives to entry by allowing visitors to purchase long entry permits. The whole process of having to pay entrance on a daily basis is time consuming and costly as each day documentation needs to be printed.
. - 7th January 2020
staying in Sodwana Bay
Pragtige plek en 'n móét op almal se reisplan, 'n bucket list plek.
. - 6th January 2020
staying in Sodwana Bay
Very nice location once you arrive, remoteness has a plus and negative side. Not many shops, no infrastructure development visible. Beach is very nice, but lacking in general amenities, toilets, tuck shops, kiosks etc. Depend on the purpose of your stay it can be very nice. Will opt to stay closer to main beach next time.
. - 6th January 2020
staying in Sodwana Bay
Sodwanabaai is die lekkerste vakansiebestemming waarby ek in 'n lang tyd was.
. - 2nd January 2020
staying in Sodwana Bay
Skoonste strand wat ek in 'n lang tyd gesien het en lekker vir snorkel van die strand af.
. - 28th December 2019
staying in Sodwana Bay
Lieflike vakansie-atmosfeer en see.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]