Verified Reviews of Southern Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Southern Drakensberg

Rated 4.37 out of 5 based on 231 reviews.
Dale F. - 15th July 2019
staying in Kokstad, Southern Drakensberg
Not the best town for a visit, very unclean and rundown.
Aukje V. - 11th July 2019
staying in Underberg, Southern Drakensberg
'n Ontspanne atmosfeer in Underberg. Vriendelike mense en 'n pragtige omgewing. Ons het 'n onvergeetlike naweek gehad en sal vir seker vir 'n langer periode daar gaan vakansie hou.
Wimpie D. - 9th July 2019
staying in Southern Drakensberg
Best place to relax.
Beverley C. - 1st July 2019
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Lieflike dorpie. Uitstekende Spar, kan alles daar koop, hoogs aan te beveel.
Kassie D. - 25th June 2019
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Mooi plaasomgewing teen die voet van die Drakensberge.
Marie C. - 24th June 2019
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Lovely country town with interesting gardens and buildings.
Frederick B. - 24th June 2019
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Baie mooi. Besoek ook gerus die museum.
Willie O. - 3rd June 2019
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Uitstekende wegbreek met toegang tot die Drakensberge en ander natuurwonders.
Santie B. - 29th May 2019
staying in Southern Drakensberg
Die plek is geleë in 'n baie mooi omgewing. Dit was goed geleë vir ons besoek aan Sanipas.
Dalene H. - 29th May 2019
staying in Southern Drakensberg
Ons het van Uvongo af gereis en daar is min plekke waar 'n mens iets kan eet, die pad oor Boston is definitief 'n beter roete. Sani Pas is onvergeetlik, maar doen vooraf navraag oor die toestand van die pad, dis baie klipperig en uitgespoel.
Henriette V. - 23rd May 2019
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Pragtige omgewing.
Anneke H. - 13th May 2019
staying in Southern Drakensberg
An amazing location. Beautiful scenery, especially taking a trip on Sani Pass, going into Lesotho. A definite must.
Flo S. - 6th May 2019
staying in Southern Drakensberg
Magnificent area of our country.
Philip M. - 3rd May 2019
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Was vriendelik verras deur die klein dorpie en sy mense. Was deel van die Joberg2C bergfiets resies. Definitief een van my gunstelingplekkies nou.
Cecile B. - 23rd April 2019
staying in Southern Drakensberg
Die mooiste plek in ons pragtige Suid-Afrika. Eendag as ek groot is gaan ek daar bly.
Liz M. - 20th April 2019
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Very friendly, hospitable people. The Spar is fantastic.
Martin G. - 18th April 2019
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Vriendelike mense! Die dorpie is maar aan die uitrafel, maar kyk by dit verby en jy bevind jouself in die heel mooiste deel in die hele Suid Afrika.
Hannah T. - 9th April 2019
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Underberg is asemrowend mooi en absoluut die moeite werd om te besoek!
Piet V. - 2nd April 2019
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Die dorpie moes eens baie netjies gewees het maar is nou effe vervalle, met slaggate in die pad. Ek sal egter The Grind restourant wil noem as 'n plek om by te gaan eet. Fantastiese kos en goeie pryse. Netjiese plek.
Jorene T. - 3rd March 2019
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Die paaie is beslis nie van die beste nie, maar die omgewing is 'n lus vir die oog.
Reta R. - 28th January 2019
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Probeer gerus The Lemon Tree.
Conway H. - 8th January 2019
staying in Underberg, Southern Drakensberg
More info to be supplied for tourist attractions, more tourist shops perhaps, did have a problem with waiting for food at restaurants.
Braam G. - 6th January 2019
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Fantastiese, klein rustige dorpie.
Lynette R. - 3rd January 2019
staying in Southern Drakensberg
‘n Belewenis! Pragtige omgewing wat ryk is aan geskiedenis! Onthou net om ‘n warm ding te pak al is dit bloedig warm.
Ernest P. - 3rd January 2019
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Skoon dorpie, baie naby Sani Pass en baie naby Underberg.
Karin M. - 2nd January 2019
staying in Underberg, Southern Drakensberg
The berg is amazing, there are so many things to do in this area, plan to stay longer.
Alta D. - 1st January 2019
staying in Underberg, Southern Drakensberg
All the shops in Underberg only have a limited supply of ICE.
Hettie V. - 30th December 2018
staying in Southern Drakensberg
Ons is baie lief vir die Drakensberg-omgewing en sy mense. Pragtige natuurskoon, vars lug en genoeg buitelug ontspanning om aan deel te neem. Ons geniet veral die koeler weer in Desember. Ons hoop om in die toekoms seker te maak om by 'n Parkeraad oord tuis te gaan of by 'n RCI oord.
Elzanne N. - 27th December 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Pragtige dorpie.
Marié B. - 26th December 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Wens daai Spar was in Hartbeespoort! Alhoewel Underberg vrek ver is van Noordwes af, was dit die moeite werd. Blykbaar een van die veiligste plekke in SA.
Madol D. - 19th December 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Genoeg besienswaardighede om jou besig te hou.
Louis H. - 14th December 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Die dorpie het die basiese geriewe wat jy nodig het. Die omgewing is ongelooflik mooi en dit voel so rustig en veilig.
Mignon L. - 4th December 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Underberg is situated in a very scenic part of South Africa. Great to stay when travelling up Sani Pass or just to get away from city life. Lemon Tree Bistro is a fantastic restaurant in Underberg and definitely worth a visit. There's also a huge Spar where you can get all your groceries for your stay (so no need to drive everything with you to Underberg).
Wilna J. - 26th November 2018
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Rustige dorpie in 'n pragtige omgewing - baie beperkte geriewe vir inkopies, maar Underberg is gerieflik naby met genoeg winkels vir alles wat mens nodig mag kry.
Juan B. - 23rd November 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Sani Pass-toer is 'n moet.
Philip T. - 29th October 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Ek wens ek kon in Underberg bly.
Katherine W. - 6th October 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
A good place to go if you want to go up the Sani Pass, as it's only about 25 km's away. There are a number of day hikes in the area, which are really nice to do. Underberg & Himeville do not have a lot of tourist attractions, but there are some nice places to have a meal or tea/cake.
Tinus W. - 30th September 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Oulike plekkie. Fantastiese mooi berge rondom die dorpie, pragtige landelike tonele.
Nico L. - 11th September 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Baie sentraal: besoek Sanipas, Himeville museum (die beste ooit), wonderlike koffiewinkels/restaurante met speelplek vir jong kinders, Drakensberg Gardens-area is 'n moet, forelhengel, perdry. In Underberg is jy in 'n ontdekkingsarea soos min.
Arie F. - 21st August 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Lieflike dorp om die suidelike Drakensberge vanaf te verken.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com