Verified Reviews of Southern Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Southern Drakensberg

Rated 4.38 out of 5 based on 332 reviews.
Chris-marié M. - 9th January 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Underberg is asemrowend mooi en bied orals 'n uitsig op die berg. Al die restaurante daar rond kan met liefde besoek word.
Derrick L. - 9th January 2018
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Still dorpie om weg te breek van alledaagse gejaag.
Peregrine J. - 9th January 2018
staying in Kokstad, Southern Drakensberg
Kokstad self is nie juis 'n toeristedorp nie, maar die omgewing is ongelooflik mooi!
Wendy A. - 9th January 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Very quiet place. Not may shops.
Shakoor S. - 9th January 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Lovely hot days and cool nights during summer.
Thalene G. - 8th January 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Beautiful, beautiful, beautiful!
Ina G. - 8th January 2018
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Die pas in van Barkley-Wes af was pragtig maar die Naude's Nek pas is nog mooier, sal dit net volgende keer met 'n 4x4 wil doen.
Heidi V. - 7th January 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Underberg se bergreekse is mooi. Nie baie om daar te doen vir tieners nie. Lekker gerus.
Paul D. - 4th January 2018
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Underberg is in 'n pragtige deel van die Drakensberge. Die berge, strome, damme, bergpieke, ens. is pragtig.
Angela R. - 30th December 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Great MTB trail at the Olde Duck. Great Super Spar in town. Although the town itself is not much to write home about but did I mention the beautiful scenery! There are a number of eateries in and around the area for all tastes and budgets. Puckertty Farm Stall has lovely homemade bread and baked goods. Best coffee is at the Olde Duck. Underberg is stunning for cycling hiking fishing, simply unwinding and taking in nature. Now I know why South Africans call SA God's country. Underberg is simply stunning.
Nadine L. - 26th December 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Dis een van die mooiste dorpies waar ek al was in Suid-Afrika.
Johan V. - 6th November 2017
staying in Southern Drakensberg
Mooi berge Sani-pas is 'n avontuur en dis lekker om bo te kom.
Hannes V. - 26th October 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Moet net die strate regmaak en die middedorp skoon hou.
Naomi C. - 11th October 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Iets uit 'n ander wêreld en die omgewing is asemrowend mooi!
Wilma H. - 9th October 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Dis klein, maar skoon. Dis jammer dis net grondpaaie. Sal weer die plek besoek.
Carla W. - 9th October 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Pragtig.
Andrea O. - 8th October 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
One of our favourite parts of SA.
Hantie O. - 7th October 2017
staying in Southern Drakensberg
Lieflike plek. Heerlik om die omgewing te verken. Underberg is 'n juweel.
Kobus P. - 4th October 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Die area is pragtig, absoluut die moeite werd om daar deur te reis. Maak net seker jy kom met 'n SUV of bakkie. want die pad is bietjie rof.
Johann V. - 3rd October 2017
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Gaan nou nie te veel aan nie, maar as jy die omgewing wil verken ens is dit n baie goeie basis.
Gerda V. - 2nd October 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Lekker 'village' atmosfeer!
Corlie K. - 2nd October 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Baie rustige omgewing. Beslis die plek om by te gaan ontspan.
Wilna B. - 29th September 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Kan aanbeveel word net as jy bereid is om 60 km baie slegte grondpad te ry.
Mario F. - 21st September 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Beeldskone omgewing.
Gordon M. - 18th September 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Very beautiful area in KZN.
Bennie H. - 5th September 2017
staying in Southern Drakensberg
Asemrowend.
Veruschka N. - 4th September 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Under no circumstances, unless you have a 4x4, should you travel to Rhodes via any other road than from Barkley East. The road from Maclear is hectic and you travel over Naude's Nek Pass, that is not for the faint-hearted.
Jan J. - 22nd August 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Pragtige omgewing en uitsig.
Lourie K. - 21st August 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Awesome scenic little town with many attractions in the area to visit!
Lisanne H. - 14th August 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Lovely town to visit.
Alieske D. - 7th August 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Baie mooi omgewing.
Retha C. - 2nd August 2017
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Baie interessante dorpie, besienswaardighede en 'doendinge' in die omgewing.
Loraine S. - 1st August 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
'n Hoogtepunt is uitstappie na Sanipas.
Cobien D. - 1st August 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Pragtige skat aan die suidelike deel van die Drakensberg. 'n Mens kan beslis meer as een maal daar 'n draai maak en daar is ongelooflik baie om te ondervind. Die natuurskoon is werklik iets om te beleef!
Johan B. - 28th July 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Rustigheid vanself, geen misdaad en vriendelike mense.
Antonios H. - 26th July 2017
staying in Southern Drakensberg
Takes some drive getting there but overall a beautiful setting.
Roger D. - 25th July 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Lovely area with great scenery.
Rudolph V. - 25th July 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Ek kan die Lemon Tree Restaurant sterk aan beveel. Underberg is n mooi klein dorpie waar jy alles wat nodig is as toeris kan kry.
Jandre V. - 24th July 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Underberg is soos meeste dorpe in die omgewing maar bedrywig met baie voetgangers en karre in die middedorp. Maar die Superspar het als wat jy sal benodig van hout tot sjerrie vir die winter. As verblyf, om die pragtige omliggende areas te verken, is Underberg beslis die perfekte keuse.
Emil S. - 20th July 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Pragtige dorpie met baie rondry paaie, naby aan Tiffendell vir sneeu speletjies in die winter. Lekker om rond te stap en te kyk na al die ou geboue.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com