Verified Reviews of Southern Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Southern Drakensberg

Rated 4.39 out of 5 based on 326 reviews.
Francois B. - 20th June 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Daar kan `n winkel vir die noodsaaklike goedere geopen word veral vir besoekers wat langer as `n naweek daar vertoef.
Antoinette P. - 25th May 2017
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Baie klein dorpie. Nie baie om te doen nie. Ideaal vir een of twee nagte.
Christo V. - 25th May 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Baie oulike plekkie in die mooiste natuurskoon!
Marts K. - 22nd May 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
'n Pragtige village!
Ronel B. - 15th May 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Little bit of heaven on earth.
Pieter D. - 3rd May 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Wat 'n besondere plek tussen die berge. Sal weer besoek.
Lizelle V. - 3rd May 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Pragtig in die herfsseisoen!
Philip T. - 2nd May 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Underberg-omgewing is pragtig, dis regtig 'n baie mooi gedeelte van die land en die natuurskoon is asemrowend, die dorpie self bied alles wat n mens benodig. Sal definitief weer eendag teruggaan.
Tilla H. - 26th April 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
We love Underberg and surroundings. Beautiful, small town and very friendly people. We always have a lovely stay in and around Underberg.
Annie D. - 24th April 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Die moeite werd om die pad aan te durf!
Andre Burger B. - 21st April 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Pragtige dorp.
Christian V. - 16th April 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Asemrowend mooi! Lekker stil en rustig.
Eric D. - 3rd April 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Rhodes is 'n pragtige en unieke dorp in 'n lieflike omgewing.
Carol T. - 1st April 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Would recommend The Ole Duck, which is nearby, for treats and lunches.
Rolanda O. - 31st March 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Die Sanipas is 'n moet.
Fanie K. - 25th March 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Heerlike plek vir 'n aangename wegbreeknaweek.
Sanet M. - 16th March 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Geleƫ in een van die mooiste dele van ons land. Die Lemon Tree Restaurant is ons gunstelingeetplek.
Leonard W. - 16th February 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Baie mooi omgewing, baie om te sien.
Fred B. - 11th February 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Pragtige omgewing.
Johan D. - 11th February 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Pragtige omgewing, ideaal as jy die Sani wil bestyg en die omgewing wil verken.
Bill C. - 8th February 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
There is not much reason to go to Rhodes unless one has a specific purpose. The mountains are attractive and the passes are awesome. Be aware that there are no shops in Rhodes and that only a limited amount of petrol is available from a local resident - there is no filling station.
Jim H. - 2nd February 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
I normally stay in the Northern Bergs so this is my first time at Underberg. Himeville has a great museum and I thought that was very interesting. Plenty to see but unfortunately not enough time.
Bessie C. - 30th January 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Vat jou tyd! Dis bietjie uit die pad en neem nogals lank om daar uit te kom. So bestee ten minste 2 dae daar, sodat jy al die mooi en lekkerte kan inneem.
Ron F. - 29th January 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Underberg is an undiscovered jewel if you love the out doors and scenery. The Cheesery makes excellent hand-crafted cheese and its a worthwhile outing for the family. Excellent launch pad for a 4x4 trip up Sani Pass. The museum in Heimville 6 km away is worth a visit. Still well cared for.
Hilda D. - 19th January 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Rhodes is 'n pragtige historiese dorpie wat verskeie besoeke waardig is. Ek glo 'n mens moet probeer om dit in elke seisoen te ervaar.
Twanet V. - 19th January 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Lieflike area vir 'n vinnige naweek-wegbreek.
Sonja V. - 12th January 2017
staying in Kokstad, Southern Drakensberg
Ek was verbaas oor Kokstad - oral waar ons beweeg het was dit netjies en daar is moderne winkels en geriewe. Ek sal beslis weer die plek besoek.
Neville A. - 11th January 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Slegte paaie en slaggate.
Lampies L. - 9th January 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Interessante dorpie, hoewel ietwat verwaarloos. Mooi natuurskoon.
Rudolph D. - 6th January 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Die omliggende melkplase en mooi uitsigte oor die Drakensberge gee Underberg 'n rustige atmosfeer. Die dorpie het 'n mooi groot SPAR-winkelsentrum met alles wat jy nodig het. Die paaie het wel 'n paar slaggate, maar die natuurskoon maak op daarvoor. Underberg is net 'n klipgooi weg van Himeville, met 'n museum en ander besienswaardighede.
Peet V. - 4th January 2017
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Baie mooi en baie om te sien en te doen.
Jurjen S. - 3rd January 2017
staying in Southern Drakensberg
Pragtige passe om te ry in die omgewing.
Stefan M. - 3rd January 2017
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Baie mooi dorpie.
Johan D. - 29th December 2016
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Dit is 'n ware ontsnapping uit die stadsgewoel en 'n pragtige plek tussen die berge.
Lg V. - 26th December 2016
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Goeie bestemming as jy die Sanipas wil gaan ry.
Jp V. - 23rd December 2016
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Die dorp se owerhede besef nie wat se juweel van 'n toeristebestemming Underberg is nie. Hulle moet daadwerklik 'n poging aanwend om die dorp op te knap.
Leanie V. - 23rd December 2016
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Pragtige plek, ek geniet die stilte en rustigheid!
Sam P. - 13th December 2016
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Moenie dat Rhodes se afgesonderheid jou afskrik nie en moenie vir die winter wag nie! Pak jou tas en kosmandjie in en geniet 'n wegbreeknaweek, week of twee in die pragtige dorpie en asemrowende omgewing. Mens het nie noodwending 'n 4x4-voertuig nodig nie - die paaie van Elliot en Barkly-Oos is goed onderhou en ons het met ons gewone motor sonder enige probleem Rhodes bereik. Rhodes in die somer is pragtig.
Gusti C. - 21st November 2016
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
'n Moet... Dit is vir enigiemand met 'n voertuig wat die grondpad kan aandurf! Nie noodwendig 4x4 nie.
Kobus K. - 9th November 2016
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Great place to visit!! Even when it was pouring with rain.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com