Verified Reviews of Southern Drakensberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Southern Drakensberg

Rated 4.38 out of 5 based on 332 reviews.
Herman G. - 8th April 2016
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Die omgewing is baie mooi, en sal dit graag in die winter wil sien.
Antoinette V. - 7th April 2016
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Pragtige plekkie! Die inwoners doen regtig moeite om dit te bemark.
Emil S. - 1st April 2016
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Pragtige natuurskoon.
Adell E. - 31st March 2016
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Die man by die inligtingsentrum het soveel waardevolle inligting gegee wat beslis bygedra het dat ons Rhodes en die omgewing ten volle kon ontdek.
Elizabeth B. - 21st March 2016
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Lovely village and beautiful countryside.
Kobus G. - 18th March 2016
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Pragtige omgewing. 'n Moet vir enige reisiger.
Monica D. - 17th March 2016
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Besoek gerus Lemon Tree restaurant vir die heerlikste spyskaart. Die disse smaak so goed soos wat dit op die spyskaart klink.
Abe U. - 15th March 2016
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Interessant.
Joos N. - 12th March 2016
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Sani Pas toer is 'n moet. Onbeskryflik mooi.
Murray N. - 9th February 2016
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Ons gunsteling plek in die land.
Jacques B. - 25th January 2016
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Die Underberg omgewing is werklik pragtig en is 'n versteekte juweel.
Annalie V. - 11th January 2016
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Skilderagtige plekkie met pragtige natuurskoon
Shaun M. - 11th January 2016
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Vriendelike dorpie.
Jane K. - 7th January 2016
staying in Underberg, Southern Drakensberg
It was close to town as well as places of interest. However I would like to see more entertainment for the kids.
Anina S. - 4th January 2016
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Verblyf rondom Underberg is perfek as mens die Sani Pas wil doen. Sani Pass Tours was baie bekwaam en is in die dorp geleë.
Mziwamadoda S. - 7th December 2015
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Underberg is underrated, but it is an excellent area for a holiday maker who wants some 'me' time, peace and tranquility. You will lose yourself in the beauty of the area. I have not experienced even one rude person.
Des J. - 23rd November 2015
staying in Lotheni, Southern Drakensberg
Dit is goeie bestemming voor die Sani-pas aangepak word.
Peter R. - 22nd November 2015
staying in Lotheni, Southern Drakensberg
Very pleasant.
Hedy F. - 13th November 2015
staying in Lotheni, Southern Drakensberg
Was self nog nie daar nie, maar moet seker baie aangenaam wees. Dink pryse is deesdae nogal hoog.
Wilna G. - 28th October 2015
staying in Lotheni, Southern Drakensberg
Great plek!
Paul B. - 15th October 2015
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Dit moet 'n plesier wees om wanneer die wêreld groen is daar deur te ry en ook wanneer dit gesneeu het.
Henning V. - 29th September 2015
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Een van die mooiste klein dorpies in die land. Die berge is pragtig en die plaaslike inwoners is van die vriendelikste wat mens kan kry!
Shawn G. - 9th September 2015
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Baie goed.
Vittorio L. - 23rd August 2015
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Underberg is an outdoors destination. If you want to be in nature, go hiking, travel up Sani Pass or visiting farm stalls and so on, this is a great destination. The museum in Himeville is a treasure trove of local history and the hospitality of Pucketty Farm is a welcome change from city life.
Manie L. - 14th August 2015
staying in Lotheni, Southern Drakensberg
Dit is 'n moet om hierdie mooi deel van ons land te sien.
Gustav H. - 20th July 2015
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Pragtige omgewing, al het dit gereën en ons nie die berge kon sien nie. Baie plekkies om te besoek.
Wilhelm V. - 13th July 2015
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Die paaie is goed, maar dit neem redelik tyd om langer afstande af te lê, agv kronkelende paaie deur 'n baie mooi landskap, met baie om te sien.
Faan V. - 11th July 2015
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Polisievrou baie vriendelik. Dorpie pragtig met die kultuurskatte.
Sumitra G. - 10th July 2015
staying in Underberg, Southern Drakensberg
It was my first time in Underberg, really small town. We bonded as a family, watched DVD's and talked. The people are friendly and the landscape is breathtakingly beautiful.
Ilze B. - 9th July 2015
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Die mense is almal so vriendelik en behulpsaam en die dorp is ook baie netjies, skoon en definitief baie veilig.
Andre P. - 7th July 2015
staying in Rhodes, Southern Drakensberg
Beveel aan aan elkeen wat klein SA dorpies waardeer.
Cathleen H. - 30th June 2015
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Gaan besoek die plekkie. Fantastiese Spar! 'n Oase! Vriendelike diens ontvang. Indien jy 'n 4x4 het gaan besoek sani-pas! Belewenis!
Andre S. - 20th June 2015
staying in Lotheni, Southern Drakensberg
Baie goed geleë vir die suidelike Drakensberge.
Hans P. - 19th June 2015
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Goed geleë maar groot inkopiesentrum wat leeg staan 'n bekommernis oor groei van dorp.
Pieter C. - 15th June 2015
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Besoek liewer in lente of somer vir talle "events" soos kanovaart, fietsry, perdry, stap, Sani pas, ens.
E S. - 8th May 2015
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Van Underberg is daar verkskeie pragtige roetes om te volg na die suidelike Drakensberge, Howick en die Midlands Meander.
Marlene V. - 7th May 2015
staying in Himeville, Southern Drakensberg
Die plaaslike Spar (en vars broodjies) was beslis 'n verassing. Volledig en goeie voorraadkeuse.
Charmaine F. - 3rd May 2015
staying in Southern Drakensberg
Roads could be in a better condition.
Anthony H. - 12th April 2015
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Fantastiese omgewing. Dorp se strate lyk vervalle.
Hannelie E. - 8th April 2015
staying in Underberg, Southern Drakensberg
Pragtige dorpie aan die voet van die Drakensberg. Dis asof tyd daar stilstaan. 'n Paradys vir stappers, voëlkykers en fietsryers. Ek wil weer gaan as ons meer tyd het om alles rustig te beleef.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com