Verified Reviews of St Michael's-on-Sea

All reviews have been left by TravelGround customers staying in St Michael's-on-Sea

Rated 4.48 out of 5 based on 105 reviews.
Warren K. - 24th March 2020
staying in St Michael's-on-Sea
A lovely place to visit.
Marcus L. - 17th March 2020
staying in St Michael's-on-Sea
Lovely beach with lots to do for the kids. Both a tidal pool and kiddies pool. Also lovely grass to sit on if you don't like beach sand under your feet... loved it!!
Wiebe B. - 16th March 2020
staying in St Michael's-on-Sea
Uvongo Shelly St Michael are still old town holiday destinations. Unlike Ballito which is now too big for its own good. Anyway, that's how we see it.
Kobus D. - 5th March 2020
staying in St Michael's-on-Sea
Tops.
Monica F. - 1st March 2020
staying in St Michael's-on-Sea
Lovely holiday destination.
Sarel M. - 18th February 2020
staying in St Michael's-on-Sea
Baie lekker strand, baie skoon en veilig het lekker restaurante in die omgewing.
Victor W. - 16th February 2020
staying in St Michael's-on-Sea
Breathtakingly awesome.
Lb D. - 11th February 2020
staying in St Michael's-on-Sea
Was baie lekker rustig.
Cheryl C. - 14th January 2020
staying in St Michael's-on-Sea
No, everything was expected. Thank you for the pleasant accommodation.
Gerda D. - 6th January 2020
staying in St Michael's-on-Sea
Sou net beter beheer wou gehad het tydens Kerstyd in die parkeerarea by die strand. Polisie moes op 'n tyd streng beheer toepas.
Jaco N. - 30th December 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Lekker in die middel van die Suidkus.
Nathi T. - 26th December 2019
staying in St Michael's-on-Sea
It's a little bit far from the beach, but it was very nice.
Simoné R. - 3rd December 2019
staying in St Michael's-on-Sea
St Michael's-on-Sea is lekker sentraal.
Cheryl V. - 24th November 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Weekends are compromised by parties in the park.
Simone K. - 15th October 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Such a lovely quiet area.
Charmaine B. - 30th September 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Dit is 'n baie goeie area.
Gert P. - 6th August 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Awesome!
Louise B. - 4th August 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Lekker vakansiebestemming.
Giel N. - 31st July 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Daar was genoegsame aktiwiteite om ons besig te hou.
Ludwich P. - 9th July 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Sommige naweke bietjie raserig met besoekers wat partytjie hou op parkeergronde naby strand. Die volgende oggend lyk dit soos 'n vullishoop, maar die munisipaliteit is redelik vinnig op die toneel om skoon te maak.
Lizette D. - 6th July 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Lekker strand. Uitstekende restaurante.
Janine J. - 24th June 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Baie lekker strand en rotse om kinders besig te hou. Lewensredders elke dag aan diens. Badkamers netjies en strand is nie oorvol nie.
Xander S. - 23rd June 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Fantastiese area vir jou en jou gesin om by vakansie te hou.
Sindi N. - 28th May 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Beautiful place with beautiful people.
Ronnie B. - 7th May 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Nee geen bekommernis baie veilig en skoon.
Michelle D. - 6th May 2019
staying in St Michael's-on-Sea
We stay in the self-catering units annually and love it.
Juan-marie H. - 2nd May 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Baie lekker, alles wat mens soek is so bymekaar. Ons vakansie was baie lekker daar by St Michaels on Sea.
Diana J. - 1st May 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Oulike klein plekkie met 'n baie nice strand en naby aan baie ander doendinge.
Jaco S. - 1st May 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Sien sterre.
Bianke K. - 24th April 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Pragtige dorpie! Vriendelike mense en strand is beeldskoon!
At S. - 30th March 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Strand is vuil.
Danie B. - 11th March 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Baie lekker swemstrand met sagte sand. Sal enige tyd weer daar vakansie hou.
Hannes S. - 18th February 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Dit is 'n baie lekker strand en sal enige iemand aanbeveel om 'n plekkie naby St Michaels te kry. Is 'n baie skoon omgewing en het dit baie geniet om St Michaels te besoek.
Colette H. - 11th February 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Lekker strand om by te gaan ontspan.
Elize S. - 28th January 2019
staying in St Michael's-on-Sea
St Michaels is 'n fantastiese strand. Skoon en netjies.
Tanya S. - 21st January 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Winkels is bietjie duur. Verder was alles baie lekker.
Len C. - 19th January 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Netjiese strand - net baie glasstukke op strand, parkeerarea en plastiek tussen die rotse.
Stefan W. - 8th January 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Die strand en omgewing was vreeslik bemors met vullis en glasstukke na die nuwe jaar vieringe en het definitiewe gevaar ingehou om te besoek.
Deon V. - 6th January 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Die hoogseisoen in Desember is nie die ideale tyd om te gaan as jy stilte soek nie. Die swemstrand was oorval deur mense op tweede Kersdag en hulle het die plek bemors. Die verkeer aan die Suidkus is ook baie besig in Desember en mens kan skaars winkels toe gaan.
Carel M. - 6th January 2019
staying in St Michael's-on-Sea
Kan dalk waaiers in kamer sit. Waarsku die mense van die geraas oor die nuwe jaar se tydperk, met al die mense wat aangery word om strand toe te kom, wat drankbottels stukkend gooi teen die mure.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]