Verified Reviews of Stilbaai

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Stilbaai

Rated 4.62 out of 5 based on 165 reviews.
Gaynor T. - 16th September 2020
staying in Stilbaai
Great destination. Beach is pristine!
Francois V. - 11th August 2020
staying in Stilbaai
Pragtige, skoon dorp.
Jan D. - 11th August 2020
staying in Stilbaai
Baie veilig en vriendelik. Kan lekker daar ontspan.
Patty P. - 12th January 2020
staying in Stilbaai
Beautiful, unspoiled setting. Interesting day trips in the vicinity.
Pieter B. - 5th January 2020
staying in Stilbaai
Pragtig!
Marina V. - 10th October 2019
staying in Stilbaai
Stilbaai is 'n pragtige dorp, sou graag meer verken.
Coenraadt E. - 11th July 2019
staying in Stilbaai
Pragtige see- en rivierdorp. Mens kan daar permanent ook woon.
Koos V. - 28th June 2019
staying in Stilbaai
Stilbaai het onder ons velle ingekruip en ons beplan om ons binnekort daar te gaan vestig. In 3 dae se tyd, het ek nie een onvriendelike mens teëgekom nie.
Christof M. - 25th June 2019
staying in Stilbaai
Jongensfontein is naby geleë en beslis 'n besoek werd.
Lynelle V. - 3rd June 2019
staying in Stilbaai
Pragtige dorp.
Gavin K. - 14th May 2019
staying in Stilbaai
Goed geleë en baie vriendelike, rustig dorpie.
Charlene L. - 6th May 2019
staying in Stilbaai
Skoon, pragtige, veilige dorp met baie vriendelike mense.
Sanet M. - 1st May 2019
staying in Stilbaai
Ons was baie ingenome met Stilbaai en Jongensfontein! Oulike toeristedorp met interessante winkeltjies en eetplekke. 'n lekker rustige, mooi plek. 'n Goeie toeristebestemming!
Charlene H. - 29th April 2019
staying in Stilbaai
Die winkels moet net bietjie later oop bly.
Enslin G. - 23rd April 2019
staying in Stilbaai
Mooi plek, vakansie was te kort om volledig te verken. Sal weer kom.
Celeste T. - 26th March 2019
staying in Stilbaai
Stilbaai is pragtig.
Edwin D. - 20th February 2019
staying in Stilbaai
Baie skoon en rustige kusdorpie.
Tyrone P. - 9th January 2019
staying in Stilbaai
Stilbaai bly vir my die beste vakansie bestemming.
Riaan S. - 5th January 2019
staying in Stilbaai
Fantastiese strand!
Adriaan L. - 2nd January 2019
staying in Stilbaai
Ons hou baie van Stilbaai, het al hele paar keer daar gaan vakansie hou.
Carita R. - 27th November 2018
staying in Stilbaai
Pragtige dorp en omgewing.
Ingrid D. - 25th September 2018
staying in Stilbaai
Baie lekker.
Ronel B. - 11th September 2018
staying in Stilbaai
Stilbaai is 'n wonderlike bestemming.
Helene L. - 10th September 2018
staying in Stilbaai
As mens Stilbaai nie waardeer nie, sal jy nêrens anders waardeer nie. Dis 'n pragtige dorp.
Gert J. - 13th August 2018
staying in Stilbaai
Baie mooi plek.
Neil B. - 23rd July 2018
staying in Stilbaai
Baie mooi plek vol vriendelike mense!
Isabella H. - 2nd July 2018
staying in Stilbaai
Wens dit was nader aan Langebaan!
Chiralee G. - 9th April 2018
staying in Stilbaai
Baie mooi plekkie.
Marzaan V. - 6th April 2018
staying in Stilbaai
Mooi, rustig en tog is daar als wat mens nodig het!
Francois M. - 26th March 2018
staying in Stilbaai
Pragtige dorpie.
Cecile M. - 13th February 2018
staying in Stilbaai
Baie lekker plek.
Shadene P. - 8th January 2018
staying in Stilbaai
Mooi.
Sabrina W. - 4th January 2018
staying in Stilbaai
We loved Stilbaai! So many places to explore. Lagoons, beaches, nature reserves, rock pools. etc. No place felt over crowded even though we were there over Christmas time, as there were so many different venues to hang out and explore. Great town with so much happening, even live concerts by favorite local musicians!
Gerna J. - 4th January 2018
staying in Stilbaai
Moet draai gaan maak by Kleinbergskloof Olive Estate, Inverroche vir ginspirasie en The Press Room vir lekker kuier.
Nicolene E. - 13th October 2017
staying in Stilbaai
Mal daaroor.
Lydia L. - 10th October 2017
staying in Stilbaai
Kort bietjie meer eetplekkies.
Dirk W. - 5th October 2017
staying in Stilbaai
Pragtige plek, ek gaan weer definitief weer soontoe.
Tracy-lee G. - 3rd October 2017
staying in Stilbaai
Pragtige en skoon dorpie!
Richard A. - 3rd October 2017
staying in Stilbaai
Rustig, baie mooi en bied genoeg aan om die kinders gelukig te hou.
Maureen W. - 26th September 2017
staying in Stilbaai
Regtig 'n stil aangename dorpie. Die padwerke is 'n frustrasie, maar gaan die toegangsroete baie verbeter.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com