Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Stilfontein

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Stilfontein

Rated 4 out of 5 based on 18 reviews.

Stilfontein

Peacock House

"Just fine."

Stilfontein

Peacock House

"Baie gerieflik en naby om tussen Potch en Klerksdorp te beweeg!"

Stilfontein

Fair Haven Guest House

"Die vervalle myne by die dorp is ongelukkig nie 'n trekplester nie."

Stilfontein

Revival Guest House

"Stilfontein is a very good place for a travel destination. Still want to book other guest houses there."

Stilfontein

Peacock House

"Stilfontein is quiet and the community there is friendly. If you are looking to relax and to put more petrol to the flame of love in your relationship, this is the place to be."

Stilfontein

Peacock House

"Stilfontein is 'n klein stil dorpie, soos die naam ook sê. Baie vriendelike mense, maar niks regtig om te doen nie. Perfek vir 'n stil wegbreek van die besige lewe - net om bietjie rustig op te staan en asem te haal."

Stilfontein

Peacock House

"Weggesteekte juweel! "

Stilfontein

Peacock House

"Keep up the good work."

Stilfontein

Peacock House

"Dis 'n rustige dorpie naby alles. Baie gerieflik vir oornaggaste."

Stilfontein

Peacock House

"Dit was net n' pitstop van 'n besigheidsbesoek."

Stilfontein

Residensie Guest House

"Stil, rustig en baie naby aan Klerksdorp."

Stilfontein

Residensie Guest House

"Rustige, skoon plattelandse atmosfeer."

Stilfontein

A New Dawn Guesthouse

"Dit is 'n rustige omgewing met vriendelike mense."

Stilfontein

A New Dawn Guesthouse

"Heel mooi, gratis museum in Klerksdorp en ander besienswaardighede."

Stilfontein

Fair Haven Guest House

"Baie mooi omgewing en rustig. "

SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!