Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Still Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Still Bay

Rated 4.7 out of 5 based on 656 reviews.

Still Bay

Lulu's Cottage

"Stilbaai bly ons voorkeur vakansieplek."

Still Bay

Beachouse on Gordon

"Puik! Lieflike klein dorpie met alles wat jy verwag van 'n klein kusdorpie. Silwerskoon strande. Vriendelike mense. Baie veilig en jy kan heerlik oral stap op veilige wandelpaadjies."

Still Bay

36b Oos

"Beautiful tranquil beach walks. Friendly community."

Still Bay

Anchorage River House

"Pragtige plek sal weer besoek."

Still Bay

Lulu's Cottage

"A very clean and attractive town, plenty of restaurants and all amenities. Great beach and friendly people."

Still Bay

Die Houthuis

"Very relaxing holiday town."

Still Bay

Beach Castle

"As 'n eetplek is Dave's Kitchen 'n moet. Hulle het finesse en styl. Maar jy moet bespreek."

Still Bay

Uitnaweek

"Fantastiese vakansieplek om batterye te herlaai. Sal definitief aanbeveel."

Still Bay

Wag-'n-Bietjie

"Dis hartsmense en baie vriendelik. En die skoonste dorpie ooit. Mal oor al die winkeltjies en eetplekke. Kon ongelukkig nou nie almal se kos gaan proe nie. Stilbaai, ek kom beslis weer kuier."

Still Bay

Panorama 17

"Fantastiese vakansiebestemming, kleindorpie-atmosfeer met alles wat jy nodig het om te rus!"

Still Bay

Kloofsig 40

"Dit was lekker op Stilbaai. "

Still Bay

The River Orchid

"Dit is n mooi plek, net die regte plek om te ontspan en weg te breek."

Still Bay

Beach Blessings

"Ons was werklik so beïndruk met Stilbaai as vakansie of selfs as permanente bestemming. Skoon, netjies en rustig. Alhoewel dit Paasnaweek was was dit stil."

Still Bay

Muir Holiday Flats

"Kan meer vermaak vir tieners voorsien. "

Still Bay

Beach Castle

"Eerste keer daar en ons kom beslis weer terug!"

Still Bay

Blombos 20 Self-catering unit

"'n Lieflike, veilige en pragtige plek vol verskillende moontlikhede vir permanente inwoners en vakansiegangers om elke dag te geniet en te waardeer en die buitelewe te geniet. Ek sal definitief vir Stilbaai kies as 'n toeristebestemming."

Still Bay

Fools Gold

"Dit is 'n baie mooi, skoon kusdorpie. Die inwoners in baie vriendelik. Die dorpie is 'n plek om te wees vir die ontspanning van jou siel."

Still Bay

Strandloper

"Baie positiewe ervaring oor die dorp as geheel."

Still Bay

Stilbaai Family Holiday Home

"Amazing. Lekker plek."

Still Bay

Lieflappie

"Fantasties vir kinders en baie veilig."

Still Bay

Stroois

"Relaxed, friendly and unpretentious. Beautiful coastline."

Still Bay

Muir Holiday Flats

"What a place."

Still Bay

Kannie Kla Nie

"Stilbaai is 'n lekker, rustige bestemming."

Still Bay

Strandloper

"Dit is 'n besonderse dorp. 'n Klein juweel! Nie meer stil na ons daar was nie. Nou geraasbaai!"

Still Bay

Crawford's Croft

"Baie dankie vir 'n ongelooflike mooi dorp. Alles is skoon en die mense is baie vriendelik. Hoop ons sien julle gou weer."

Still Bay

Fools Gold

"Stilbaai het ons heeltemal verras. Dit was een van die bestemmings wat uitgestaan het oor ons agt dae reis. Die visvywers, hoofstrand, Stilbaai-Wes en hoofsaaklik die mense was absolute hoogtepunte."

Still Bay

Stilbaai Karavaanpark 47

"What a beautiful place. Building a house, so hope to stay here one day permanently."

Still Bay

13 on Orchid

"Stilbaai is 'n pragtige dorpie en mense is baie vriendelik. Ons was al 'n paar keer voorheen in Stilbaai en beslis dié keer die lekkerste gekuier. Dis 'n klein dorpie, weg van alles, maar tog het dit alles wat jy nodig sou hê."

Still Bay

Muir Holiday Flats

"Stilbaai het my verbaas. Ons is versot op die pragtige, heuwelagtige dorpie met bome en groen plante. Die rivier en see bymekaar maak dit ekstra spesiaal. Pragtige venue's vir troues en vriendelike, gasvrye mense. Oulike winkeltjies en restaurante."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!