Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Strand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Strand

Rated 4.6 out of 5 based on 801 reviews.

Strand

Kuriake

"Awesome verby!"

Strand

Wavecrest 1001

"Strand is die perfekte bestemming, perfek geleë en naby aan alle plekke wat besoek kan word."

Strand

Longbeach Beach House

"Pragtig, maar dikwels sterk wind."

Strand

Greenways Golf Beach M5

"Ons kuier gereeld in die Strand omdat ons vriende daar het."

Strand

Pebble Moon Strand Woonstel

"Omgewing mooi skoon. Paaie in goeie toestand. Puik diens deur die plaaslike besighede."

Strand

The Bay B&B Accommodation

"Jy sal nooit verkeerd gaan daar nie. Als is om jou, van kos tot vermaaklikheid. "

Strand

Monaco Gardens 506

"Ek het glad nie die area geken nie, maar was aangenaam verras. Alles skoon en netjies, die paaie ,die strand, die loopareas. Baie oulike restaurante met goeie kwaliteit kos, ruim en goed toegeruste winkelsentrums en natuurlik net 'n klipgooi vanaf die wynplase. Wat meer kan mens voor vra, die wynlande and die see beide op jou voorstoep."

Strand

302 Ocean View

"Goeie bestemming en naby al die besienswaardighede."

Strand

Kuriake

"Nog altyd 'n goeie en veilige vakansiebestemming."

Strand

E4 Cape Sands

"Lieflike see- en staproetes. Surf reg voor die woonstel, wat vir ons tienerseun 'n bonus was. "

Strand

The Lodge

"Baie lekker lang strand met asemrowende sonsondergang."

Strand

Africa Cottage Strand

"Die Strand is goed geleë en gee toegang tot ‘n wye area."

Strand

Kuriake

"Perfek."

Strand

Akkedissie

"Dit is 'n baie lekker plek om jou gesin uit te vat vir 'n dag."

Strand

Die Strand Woonstel

"Amazing guest house. "

Strand

Ocean View 1103

"Simply amazing."

Strand

Cape Surprise

"Goeie toerisme bestemming vir die somer."

Strand

Hibernian Towers 506

"Groot keuse van restaurante om elke sak en smaak te pas."

Strand

St Tropez Seefront Woonstel

"Skoon strand en was lekker om te kyk hoe baljaar die honde op die strand en almal hardloop daar met hulle diere."

Strand

Beach Apartment Romilly

"Baie vriendelike mense. En hulle praat Afrikaans."

Strand

103 Da Gama

"Great running and walking beach! The new promenade is such a pleasure."

Strand

Die Strand Woonstel

"Ons besoek die Strand normaalweg vir werk en om ons familie te besoek, minder dikwels vir vakansie, nietemin geniet ons dit altyd om daar te wees."

Strand

409 Hibernian Towers

"Ons het 20 jaar hier gebly en het altyd gewonder hoe ons weer hier kan kom permanent bly! Dit is ook goed as jy miskien kinders het en jy kan vir hulle dophou hier van bo af. So ek kan geen slegte kommentaar lewer nie."

Strand

103 Da Gama

"Sentraal."

Strand

Hibernian Towers 301

"Die Strand is voorwaar lieflik."

Van Ryneveld, Strand

McLouds Studio

"Veilige omgewing en goeie sekuriteit."

Strand

Longbeach Beach House

"Fantastiese plek vol vriendelike mense."

Page
Page 13 - Showing 361 to 390
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!