Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Strand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Strand

Rated 4.6 out of 5 based on 801 reviews.

Strand

Tivoli 6

"Indien jy van 'n bedrywige omgewing hou, is die een vir jou."

Strand

Beach Studio

"Die wind is partykeer ongemaklik sterk en die strande kan skoner wees."

Strand

206 Monaco Gardens

"Binne ryafstand van baie."

Strand

Nautica Beach Retreat

"Rustige en veilige omgewing."

Strand

Beachfront Holiday Apartment

"Beachfront is definitief naby alles geleë."

Strand

St Tropez 805

"Sal graag weer wil bespreek vir ons volgende vakansie."

Strand

The Little Flower

"Ongelukkig het ons by die strand gesien hoe mense gearresteer word vir perlemoen stropery. Daardie nag was daar ook 'n inwoner in die woonstelblok geroof. Dit was so bietjie onstellend. Andersins was die strand pragtig, dalk nie genoeg goeie restaurante nie. Die een restaurant wat oor die see is, was baie teleurstellend. "

Strand

301 On Beach

"Dit is 'n heerlike vakansieplek. Kusweg is net baie smal en kan binne seisoen nie die groot aantal besoekers hanteer nie. Parkering voor besighede is net onredelik duur."

Strand

97OnStrand

"Strand is a great location for the wine routes."

Strand

Ocean Breeze Hotel

"Vir iemand wat dalk 'n stad met baie mense verkies vir vakansie, sal dit seker goed wees. As jy stilte en rus en vrede soek, hierdie plek is baie bedrywig met baie mense en lawaai."

Strand

Thura's Place

"Desember is maar altyd besig by die Strand maar het dit baie geniet."

Strand

Da Gama

"Op die see naby winkels en wynplase. Ideaal!"

Strand

14B De Beersweg

"Strand is seker een van die mooiste strande waar ek al was. So gelyk. Die dorpie self is so ongelooflik veilig. Daar is nie sulke hoe heinings om die huise en strand woonstelle nie. Die mense is baie veilig. Ek dink dit word nie genoeg bemark nie. Die dorpie is net ver genoeg om te ry na Kaapstad en die Waterfront en ook na Stellenbosch. Baie sentraal."

Strand

Onverwacht

"Just great."

Strand

Hill Street

"Strand self baie besig vanaf Kersfees tot Nuwejaar met besoekers uit die Kaap. Heerlik sentraal vir besoeke aan Kaapstad, ander strande, en wynlande."

Strand

Romilly on the Beach

"Die strand was maar altyd my hart se punt!"

Strand

Ocean View 602

"Perfekte bestemming."

Strand

De Beers Weg

"Monkey Town is beslis die moeite werd om te besoek, asook Waterworld."

Strand

Greenways Golf Beach C3 Strand

"Dit is sentraal geleë met besienswaardighede wat naby geleë is. Die arbei plaas is 'n aanbeveling."

Strand

Taliers Self-catering Accommodation

"Strand beach is a lovely long, spacious beach with safe swimming and the waters are warm and divine! Sometimes it can get a bit windy/sandy, but usually it's just nice and sunny in summer. The beach is very big so it can handle huge crowds. A lot of eateries, ice-cream shops and take-away places to keep the tummy full. We enjoyed our few days there. "

Strand

501 Wave Crest

"Lekker sentraal en naby als. "

Strand

Bensarhof Akkommodasie

"Strand is 'n lekker vakansie bestemming, ongelukkig baie winderig in Desember. Die strand front is baie wyd met groot swem gebied."

Strand

Wavecrest 1001

"Casa del Sol is a wonderful restaurant conveniently located on the seafront."

Strand

St Tropez 103

"Net 'n voorstel oor die eenheid, miskien 'n goeie idee om "window filming" aan die onderste gedeelte van die venters te sit vir meer privaatheid en dit sal die eenheid heelwat koeler maak."

Strand

St Tropez 1208

"Die wind het baie gewaai. Tog was dit lekker en veilig."

Strand

Strand Holiday Apartment

"Sal weer kom kuier."

Strand

The Bay B&B Accommodation

" Dit sal ek op enige een se toer lys sit."

Strand

Beachfront Holiday Apartment

"Die area en strand word gereeld skoon gehou."

Page
Page 16 - Showing 451 to 480
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!