Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Strand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Strand

Rated 4.6 out of 5 based on 801 reviews.

Strand

Die Strand Woonstel

"Strand self is baie interessant. Die eetplekke is nie duur nie en al die groot kettingwinkels is binne maklike stapafstand. Die Karoo Kombuis en die Belgian Waffles was ongelukkig al wat ons kon beproef, maar beide kan hoogs aanbeveel word. Ons sal graag in die toekoms as toeriste wil gaan. Mense is deur die bank vriendelik. Die stap langs die strand af so teen sononder was lieflik. Ons is gedurig vriendelik gegroet. Die volgende dag het ons amper weggewaai, wat weer 'n heel ander ondervinding was. Werklike mooi ouer huise maak stap in die strate 'n fees."

Strand

Romilly on the Beach

"Ideaal as basis vir die talle interessanthede in en om die Kaap."

Strand

51 Savanna Mews

"Pragtige, skoon strand."

Strand

1 Tivoli

"Nuwe puik promenade vir alle doeleindes. Nuwe pretpark vir kinders. Lekker oop strand om te kan swem, speel en stap."

Strand

Africa Cottage Strand

"Die Strand was nog altyd 'n heerlike vakansiebestemming!"

Strand

De Merindol Luxury Apartments

"Rustig, by die see en baie lekker!"

Strand

Africa Cottage Strand

"Strand is sentraal en jy is by die see wat fantasies is."

Strand

Eagles Nest

"The area is beautiful, will surely go back."

Strand

68 On Hofmeyr

"Baie lekker plek om vakansie te hou. Daar moet net minder op/aan die paaie gewerk word, of hulle moet gouer werk want dit kan 'n afname aan besoekers bring."

Strand

68 On Hofmeyr

"Baie sentraal geleë."

Strand

Sunset Beach Apartment

"Lekker plek, sal weer gaan absoluut!"

Strand

Strand Woonstel

"Baie veilig, skoon en alle winkels is gerieflik geleë asook restaurante."

Strand

Ocean View 602

"Ek is mal oor die Strand, maar die padwerke was baie irriterend. Mens kan nie by enige iets uitkom sonder om 'n enorme draai te ry nie. En die lieflike strand self is moeilik om te bereik op die oomblik. Hoe gouer hulle klaarmaak hiermee, hoe beter."

Strand

Grace and Glory Bed and Breakfast

"Pragtige omgewing. Na aan Kaapstad vir meer besienswaardighede, indien verkies. Was te kort tydjie daar om die onmiddellike omgewing te verken! "

Strand

1405 Hibernian Towers

"Pragtige plek en baie strategies geleë on alle plekke rondom te besoek. "

Strand

St Tropez Seefront Woonstel

"Strand itself as a city or place is not spectacular, but the beach is great! Big stretches of white sand make it a good spot for practising water sports and relaxing. There's some fun restaurants and eateries and there is also plenty of opportunity to do some shopping nearby. The whale viewing route starts just around the corner and it's close to Cape Town and many other places of interest."

Strand

Sunset Beach Apartment

"Die Strand is 'n baie mooi plek en winkels is volop."

Strand

Monaco Gardens 506

"Een van ons gunsteling plekke om te besoek wanneer ons in die Kaap is."

Strand

Longbeach Beach House

"Lekker sentraal gelee as jy Kaapstad en omliggende areas wil verken."

Strand

Hibernian Towers 1602

"Die Strand is wonderlik wanneer die wind nie waai nie."

Strand

Sunset Beach Apartment

"Will recommend it to all friends and family."

Strand

1402 Ocean View

"Baie mooi plek om vakansie te hou."

Strand

Ocean Breeze Cottage

"Meer sigbarepolisie is altyd welkom veral langs strate na die seefront vanaf vakansie woonstelle. Toeriste wat in die Strand oorbly kan dan te voet die dorp verken wat veral in die hoogseisoen die verkeersdruk kan verlig."

Strand

Blake’s Terrace 803

"Bietjie deurmekaar met verkeer gewees in Strandstraat agv werk wat gedoen word op sypaadjie. Dit is te verstane omdat die plek verbeter word en mooi gaan lyk as dit klaar is. Daar is darem ompaaie om te ry."

Strand

De Nieuwehuisie

"Baie lekker plek en lekker ou kafees en eetplekke."

Strand

Hibernian Towers 405

"Lieflike plek met fantastiese vakansie-atmosfeer."

Strand

Strandsig

"Moet klaar maak met die konstruksie op die loopareas langs die strand."

Strand

1102 Ocean View

"Strand is an excellent place for breakaway and tourist destination."

Page
Page 18 - Showing 511 to 540
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!