Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Strand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Strand

Rated 4.6 out of 5 based on 801 reviews.

Strand

Ocean View 1103

"Baie nice plekkie met nice mensies. Die weer is fantasties! "

Strand

C-Rus

"Baie om te doen en lekker winkels in die omtrek. Sal weer gaan. Als is lekker loopafstand."

Strand

1405 Hibernian Towers

"Lieflike lang strand om op te gaan loop. Somerset Mall is sommer naby en alles is binne 10 minute se ry van Strand af."

Strand

Ellenhof 5

"Ons is lief vir die Strand en Gordonsbaai. Dit is baie sentraal en die kuspad tussen Hermanus en Gordonsbaai seker die mooiste in die wêreld. "

Strand

Beachcomber House

"Very down to earth and perfect destination if you want to relax and enjoy the beach."

Strand

The Loft

"Everything you need is there."

Strand

Beachfront Holiday Apartment

"As die weer mooi is, is dit 'n fantasties bestemming, maar winderige dae moet maar saamgeleef word. Valsbaai se watergehalte is swak en sal nie vis eet wat daar gevang word nie, met al die vullis wat afspoel uit informele nedersetting."

Van Ryneveld, Strand

Dawn's Place

"Die area is rustig, skoon en stapafstand van die strand en winkels."

Strand

Hibernian Towers 505

"Ons was daar vir `n begrafnis - nie as toeriste nie. Sal nie sommer weer na die Strand toe gaan nie - jy moet hou van woonstelblokke en winkels langs die see. "

Strand

C-Rus

"Altyd 'n plesier om "huis toe" te kom."

Strand

5 Lantra

"Love die strand!"

Strand

Shalom Guest Suite

"Dit was heerlik om net so te loop op strand, te gesels en foto's te neem. Ook lekker winkels en stalletjies. Kinders het dit ook baie geniet."

Strand

Longbeach Beach House

"As wind nie waai, is dit heerlik."

Strand

The Loft

"Goeie toerismebestemming in die somer."

Van Ryneveld, Strand

Dawn's Place

"Die strand is mooi en is naby baie pragtige dele en besienswaardighede in die omgewing."

Strand

Pip's Place

"Dit is baie mooi daar."

Strand

Francke Lodge

"Lekker weer met die see so naby."

Strand

Da Gama

"Pragtige dorp."

Strand

Loddeys Guest House

"Nice area for tourist attraction."

Strand

Kuriake

"Absolutely stunning!"

Strand

Ocean View 602

"Baie potensiaal."

Strand

Kusweg - Strand - Somerset Wes

"Ek is natuurlik verslaaf aan my tyd by Strand. Love die strand, lekker lang wandelinge en so half 'n mengsel van cosmopolitan en gewoon wees, wat lekker is!"

Strand

Bedrock Guest Studios

"Great. Sal weer vakansie daar hou."

Strand

The Barn

"Netjiese, skoon strand! Die mense van die Strand is so vriendelik en behulpsaam. Die sypaadjies langs die strand is mooi en veilig om op te stap."

Strand

E4 Cape Sands

"Hou al vir 26 jaar in die Strand vakansie. Dit is beslis ons tweede tuiste, gerieflik naby heerlike strand, winkels en Kaapstad. So baie verskillende dinge om te doen en sien."

Strand

The Barn

"Stunning plek."

Strand

The Little Flower

"Die strand is lieflik en as die weer dit toelaat, kan mens heerlik lang ente gaan stap. Dis nie te ver van Somerset Mall nie en parkering daar is voldoende. Die mall bied 'n verskeidenheid winkels en restaurante asook onderdakparkering."

Strand

Meerlust 12

"Pragtige plek met sy mense."

Strand

Long Beach Apartment

"Pragtige strande en baie mooi area, sal beslis weer daar wil kom vakansie hou."

Van Ryneveld, Strand

The Majestic Apartment

"Goeie toeriste-aantreklikheidarea."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!