Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Summerstrand

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Summerstrand

Rated 4.6 out of 5 based on 209 reviews.

Summerstrand

On the Bay

"Was nog altyd 'n pragtige woonbuurt."

Summerstrand

Marine Drive 49

"Naby aan die see, stapafstand vanaf al die lekker eetplekke."

Summerstrand

Jenvey House Selfcatering Apartments

"Lekker om weer die Summerstrand te ervaar. Verbeterde wandelpaaie pragtig al langs die strand en dis veilig."

Summerstrand

Marine Drive 49

"Sal dit baie sterk aanbeveel."

Summerstrand

Brookes Hill Suites 250

"Goed, maar onsekerheid oor veiligheid, veral saans."

Summerstrand

Brookes Hill Suites 250

"Veilige, mooi strande."

Summerstrand

Fifth Avenue Beach House

"Ek was verbaas. Dis skoon en blyk veilig te wees. Voel soos vakansie! (Al was dit werk)."

Summerstrand

Keiskama B&B

"Genoeg eetplekke en vermaak."

Summerstrand

StayOnThird

"This is a windy city!"

Summerstrand

Brookes Hill Suites 250

"Lekker restaurante met mooi uitsig oor die see."

Summerstrand

Algoa Guest House

"Die vriendelike en winderige stad."

Summerstrand

Beachfront Bliss

"Feels like a village yet part of a large city. Friendly people and relaxing, safe environment. "

Summerstrand

Brookes Hill Suites 250

"Lekker sentraal, baie restaurante en kuierplekke en die verkeer het geensins gepla nie."

Summerstrand

125 Brookes Hill Suite

"Nie vir vakansie gegaan nie."

Summerstrand

Tranquillity

"They forgot to give me log-in details of their Wi-Fi connection. "

Summerstrand

StayOnThird

"Home away from home."

Summerstrand

Brighton Mews Guest Suites

"Die eerste dag was baie winderig, maar die ander twee was meer uithoudbaar."

Summerstrand

Alcyone

"Baie veilige plek met metro polisie wat so sigbaar is."

Summerstrand

Brookes Hill Suites 250

"Vir sport entoesiaste is dit naby Hobie Beach parkrun, die begin punt van die Ysterman asook Pollok Beach, die beginpunt van die jaarlikse ultra- half- en marathon. Die mooi strande bied baie geleentheid vir bird watching. "

Summerstrand

Algoa Guest House

"Dit is 'n pragtige en baie rustige area. Naby aan swemstrande en ander besienswaardighede."

Summerstrand

Bayside Guesthouse

"Understand is a quiet and safe place to visit."

Summerstrand

At Home Lodge

"Small suburb, laid back, quiet, safe."

Summerstrand

125 Brookes Hill Suite

"Een van die beste skoonste strande wat ons ooit beleef het."

Summerstrand

Tranquillity

"Baie lekker plek en genoeg om te doen."

Summerstrand

Alcyone

"Pragtig."

Summerstrand

Wilmot Cottages

"Panoramiese uitsig op hawe en strand. Netjiese paaie ideaal vir loop of draf."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!