Verified Reviews of Sutherland

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Sutherland

Rated 4.28 out of 5 based on 152 reviews.
Marina T. - 14th February 2018
staying in Sutherland
Baie interessante omgewing met wonderlike mense!
Bertha M. - 25th January 2018
staying in Sutherland
Ek dink 'n mens moet maar die weer dophou om die beste van die dorpie te maak.
Nettie D. - 23rd January 2018
staying in Sutherland
Dis uniek. Die verblyf was uiters bevredigend en die sterrekyk was fantasties. Sal dit beslis weer besoek, veral ook in die winter. Dit sal 'n belewenis wees.
Elna P. - 22nd January 2018
staying in Sutherland
Beslis 'n moet. Om die SALT-Projek te kon besoek, was verrykend en trots om dit in Suid-Afrika te kan beleef. Die Karoo is besonders en ons het verlief geraak.
Rachel M. - 18th January 2018
staying in Sutherland
Dit is 'n belewenis wat elke reisiger in Suid Afrika ten minste een maal behoort te ervaar! Jurg Wepener by Sterland gaan uit sy pad om elke besoeker met hope kennis en entoesiasme te vul. Dit is aan te bevele om in die winter tydens donkermaan te gaan sterre kyk. En onthou om saam met jou verblyf ook jou tafel in 'n restaurant te bespreek - veral by die Ou Meule. Dit is skaars en in groot aanvraag elke aand.
Annelene L. - 14th January 2018
staying in Sutherland
Netjiese, skoon dorp en gasvrye mense oral waar ons besoek afgelê en geëet het.
Sonja J. - 9th January 2018
staying in Sutherland
Daar is baie besienswaardighede en interessante mense. 'n Besoek aan SALT, sterrekyk saam met oom Jurg en die beste lamskenkel ooit by Cluster d'hote.
Marietjie B. - 8th January 2018
staying in Sutherland
Doen so voort!
Angela B. - 13th December 2017
staying in Sutherland
For stargazing this is the most amazing place to be. We thoroughly enjoyed a seeing and learning all about the night sky.
Rudolf V. - 5th December 2017
staying in Sutherland
Straatname sal waardeer word. Om die sterre te kyk moet die 2 toere doen. Een in die dag om die SALT se besoek en een in die nag vir die sterre. Maak seker jy maak jou voertuig se tenk vol brandstof voor jy die volgende oggend dou voor dag uit Sutherland vertrek. Petrolstasie toe deur nag.
Janette B. - 4th December 2017
staying in Sutherland
Interessante plekkie, maar nie vir langer as 2 dae nie.
Dirk G. - 5th November 2017
staying in Sutherland
Die besoek aan die kerk was iets baie besonders, veral die argitektuur en die geskiedenis van die kerk. 'n Dag en aand besoek aan SALT (Planetarium) is 'n moet, dit was baie insiggewend.
Michael H. - 30th October 2017
staying in Sutherland
A very small town with not too much going on. If you are looking for peace and quiet this is definitely the place to go. The night sky is breathtaking.
Mims T. - 23rd October 2017
staying in Sutherland
Seker die mooiste sterre wat 'n mens kan sien.
Cora M. - 23rd October 2017
staying in Sutherland
Was heerlik en sterrekyk was 'n belewenis.
Renee S. - 22nd October 2017
staying in Sutherland
Stargazing is amazing, a little on the chilly side though.
Nicki V. - 9th October 2017
staying in Sutherland
Dis nie die Kaap nie. Almal is so vriendelik en hulpvaardig. So welkom gevoel.
Alan C. - 9th October 2017
staying in Sutherland
It is very cold in the evenings. Would like to spend a weekend during winter, hopefully with some snow.
Sandra B. - 4th October 2017
staying in Sutherland
Pragtige, skoon dorp en niemand het gebedel nie. Wat 'n plesier!
Stefan F. - 4th October 2017
staying in Sutherland
Ek gaan soontoe trek.
Francois K. - 27th September 2017
staying in Sutherland
Ons het Sutherland baie geniet en dis 'n heerlike toeristebestemming - nie net vir die besoek aan die SA Observatorium nie, maar ook vir natuurliefhebbers wat die omgewing verken.
Diana M. - 11th September 2017
staying in Sutherland
Probeer gerus The Blue Moon Restaurant. Uitstekend.
Elsabe K. - 29th August 2017
staying in Sutherland
Vir seker die moeite werd om te sien.
Arianna V. - 28th August 2017
staying in Sutherland
Baie vriendelike dorpie.
Gerald V. - 28th August 2017
staying in Sutherland
Die besoek is regtig die moeite werd!
Paul B. - 28th August 2017
staying in Sutherland
Die grootste aantrekkingskrag is 'n besoek aan die planetarium. Baie interresant!
Johan D. - 3rd August 2017
staying in Sutherland
Ek dink daar kan meer gedoen word om hul sterre kyk uit te brei, ons het op 'n Donderdag oorgeslaap en toe was daar geen persoon of die SAAO oop om dit aan te bied nie. Gelukkig het ons reggekom by iemand wat ons gevat het op sy plaas en 'n wonderlike uur en 'n half gehad het met sy kennis en teleskoop.
Suzanne W. - 31st July 2017
staying in Sutherland
Uitstekende bestemming om sterre, planete en die maan te sien! Ons het so baie geleer!
Magda B. - 29th July 2017
staying in Sutherland
Ek sal volgende keer meer tyd in Sutherland spandeer en nie slegs as oorslaapbestemming gebruik nie.
Eddie J. - 26th July 2017
staying in Sutherland
Het my net misgis met die koue, andersins aangenaam.
Stephan V. - 25th July 2017
staying in Sutherland
Goeie bemarking van 'n klein dorpie om iets uniek te bied.
Keane G. - 24th July 2017
staying in Sutherland
'n Verlate dorpie met ongelooflike argitektuur neem jou terug na vorige dekades!
David M. - 17th July 2017
staying in Sutherland
Die mense is baie vriendelik en gasvry. Die dorp is netjies.
Betsy U. - 22nd June 2017
staying in Sutherland
Klein dorpie. Het gekom om die SALT te sien.
Corna W. - 22nd June 2017
staying in Sutherland
Die inwoners van Sutherland is vriendelik en behulpsaam.
Susan D. - 22nd June 2017
staying in Sutherland
Fantastiese skoon lug, vriendelike mense, rustig! Waarde vir geld.
Soria A. - 31st May 2017
staying in Sutherland
Die beste plek om ons sterrehemel in sy volle glorie te ervaar.
Annie B. - 29th May 2017
staying in Sutherland
Wat 'n wonderlike en rustige Karoodorpie! Ons sal enige tyd weer teruggaan. En om die sterre daar te sien is die mooiste op aarde!
Johan K. - 20th May 2017
staying in Sutherland
Dis 'n mooi skoon dorpie met hope bekoring (en 'n munisipaliteit wat werk).
Ruth S. - 20th May 2017
staying in Sutherland
Pragtige, skoon dorpie! Gastehuise en eetplekke te kies en te keur. Die sterrewag, die lesing oor sterre en planete by Jurg Wagener,die skoon lug en ongelooflike helder sterrehemel, het dit n onvergeetlike ondervinding gemaak. Die rit oor die Oubergpas is 'n moet!