Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Swakopmund

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Swakopmund

Rated 4.8 out of 5 based on 177 reviews.

Swakopmund

32 @ Woker

"Pragtige dorp. Vriendelike mense. Sal vir seker weer besoek aflê."

Swakopmund

Pebble Beach No 19

"Mooi skoon stad. Behulpsame mense. Ek sal beslis teruggaan."

Swakopmund

Eagles Rest Self-catering

"Ons gaan vir seker weer daar vakansie hou."

Swakopmund

On The Beach 11

"Baie lekker en baie veilig."

Swakopmund

The Pier 3

"Ek gaan terug gaan vir 'n week."

Swakopmund

Bismarck Ecke Self-catering

"Te min tyd - sou graag langer wou bly."

Swakopmund

32 @ Woker

"Die dorp is 'n moet om te besoek."

Swakopmund

The Pier 3

"Baie netjiese en mooi plek. Omliggende plekke soos Hentiesbaai is hartesteler."

Swakopmund

Jetty Self-Catering

"Ongelooflike skoon plek! Vriendelikste mense! Aande laat gaan stap en nooit onveilig gevoel nie, want oral was daar sekuriteitsmense. As ek kon, het ek dit 6 sterre gegee as 'n toeristebestemming."

Swakopmund

On The Beach 11

"Baie mooi, skoon dorp. Veilige bestemming."

Swakopmund

AC304 - Quivertree

"Vir die ouens wat hou van braai, bring maar jou eie hout en skaaprib, die is so 45-50% duurder as die binneland."

Swakopmund

Baltic's Self Catering

"Very friendly people, lots of activities to do, lots of restaurants with different cuisines. One will definitely enjoy it if you are a fan of good food."

Swakopmund

32 @ Woker

"Alles was lekker!"

Swakopmund

Jetty Self-Catering

"Mooiste plek op aarde! So skoon en netjies en vriendelik en Afrikaans!"

Swakopmund

Historical Monument

"Ons het gereis na Swakopmund vir ń skool reünie. Alles was naby, gerieflik, kon stap na die winkels en strand toe."

Swakopmund

Namibia Nights Accommodation

"Wil beslis weer besoek."

Swakopmund

The Pier 8

"Beautiful cool weather. We loved it after a long drive from the very hot weather in Windhoek. Laid-back little coastal town, perfect for winding down."

Swakopmund

Guesthouse Indongo

"Verrassend en anders, baie skoon en geskiedkundig."

Swakopmund

Namibia Nights Accommodation

"Sal weer wil teruggaan soontoe. Nog baie om te sien en te doen. Pragtige en veilige plek."

Swakopmund

Anandi Guesthouse Swakopmund

"Always a great place to visit."

Swakopmund

32 @ Woker

"My droomplek."

Swakopmund

32 @ Woker

"Mooi skoon dorp met vriendelike mense."

Swakopmund

Riekert's Self-catering Apartment

"Baie te sien vir toeriste."

Swakopmund

Jetty Self-Catering

"Heerlike, skoon, goedversorgde staproete langs die see 'n groot bonus. Kon veilig alleen gaan stap."

Swakopmund

Lyn's Self-catering

"Love Namibia and would easily move to Swakopmund."

Swakopmund

Jetty Self-Catering

"Wat 'n lieflike plek! Een dag is net heeltemaal te kort. 'n Mens het minstens 'n week nodig! Ons het heerlik gebly!"

Swakopmund

Sand and Sea Self-catering Apartments

"Wonderlike weer gehad. Geniet die stappaadjies langs die strand. Heerlike bier."

Swakopmund

Bismarck Ecke Self-catering

"Wonderlike vakansiedorp. Sal weer en weer gaan. Mense is vriendelik en gesels lekker. Almal gee goeie diens. Ons was nou al 3 keer daar en gaan beslis weer gaan."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!