Verified Reviews of Swellendam

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Swellendam

Rated 4.59 out of 5 based on 257 reviews.
Karin V. - 12th May 2018
staying in Swellendam
Pragtige plek.
Johann B. - 8th May 2018
staying in Swellendam
Soveel om te sien en doen in die pragtige geskiedkundige omgewing.
Dante F. - 1st May 2018
staying in Swellendam
Swellendam is a very quaint town with lots of history and easy access off and on the N2 or R60. Definitely worth visiting. We will be back.
Erika H. - 1st May 2018
staying in Swellendam
Ons is verlief op hierdie pragtige dorpie en omgewing. Die buffeljagsdam net buite Swellendam is prentjiemooi - a hidden gem for boat and nature lovers.
Vic B. - 25th April 2018
staying in Swellendam
Museum is die moeite werd. Bontbokpark het effens teleurgestel. Klim na Twaalfuurkop wonderlik.
Suzette S. - 25th April 2018
staying in Swellendam
Baie aangenaam.
Johanna J. - 20th April 2018
staying in Swellendam
Swellendam is 'n baie mooi en interessante toeristebestemming, hou altyd daar stil as ons verbygaan, goeie restaurante.
Sybelle S. - 15th April 2018
staying in Swellendam
A beautiful little town and a fantastic part of the world. Surrounded by mountains and clear air. Lovely old building and nice places to eat.
Rina D. - 14th April 2018
staying in Swellendam
Ongelooflike mooi fietsryroetes, historiese geboue en ou Kaapse atmosfeer. 'n Ervaring om te koester.
Stacey N. - 11th April 2018
staying in Swellendam
Gorgeous little town, away from city life with hidden gems.
Mary W. - 11th April 2018
staying in Swellendam
Rustige dorpie.
Nico N. - 8th April 2018
staying in Swellendam
Baie rustige en skoon dorp met vriendelike Afrikaanse mense.
Liezel D. - 3rd April 2018
staying in Swellendam
Baie mooi ou dorp met pragtige huise en geboue in 'n lieflike natuurlike omgewing. Enige fotograaf se droom.
Sanet V. - 3rd April 2018
staying in Swellendam
Pragtige plek.
Michelle L. - 2nd April 2018
staying in Swellendam
Pragtige gasvrye dorpie.
Candice S. - 2nd April 2018
staying in Swellendam
It’s a beautiful historical town and the mountain range is phenomenal.
Alta S. - 23rd March 2018
staying in Swellendam
Baie om te sien en te doen.
Rouxan L. - 19th March 2018
staying in Swellendam
Pragtige dorp.
George C. - 11th March 2018
staying in Swellendam
Lekker plekkie. Skoon lug.
Elmine B. - 8th March 2018
staying in Swellendam
Puik, pragtige dorp.
Nadia D. - 6th March 2018
staying in Swellendam
So baie om te doen, 'n naweek is nie lank genoeg nie.
Herman B. - 5th March 2018
staying in Swellendam
Beeldskoon, luisterryk, asemrowend, lowerryk, daar is baie water, die mense is vriendelik, heelwat restaurante, nie ver van die Kaap af nie.
Johan V. - 5th March 2018
staying in Swellendam
Baie te sien, lekker stapplekke, rustige atmosfeer, groot verskeidenheid eetplekke en ongelooflike omgewing.
Linda P. - 2nd March 2018
staying in Swellendam
Dis 'n pragtige dorp wat ryk is aan geskiedenis. Die mense is vriendelik en hulpvaardig.
Hanli K. - 28th February 2018
staying in Swellendam
'n Mengsel van ou wêreldse sjarme en moderne tegnologie. Baie warm in somer. Vriendelike mense en baie om te doen en sien.
Tiaan L. - 28th February 2018
staying in Swellendam
'n Pragtige, netjiese dorp met mooi ou geboue en interessanthede.
Ohna W. - 27th February 2018
staying in Swellendam
Ek het Saterdagoggend die parkrun gaan doen, en uit 16 verskillendes wat ek reeds gedoen het, was Swellendam sin voorwaar die mooiste. Pragtig dorp met baie besienswaardighede en dinge om te doen.
Laurence N. - 26th February 2018
staying in Swellendam
'n Geliefde plek.
Patrick B. - 19th February 2018
staying in Swellendam
Hi dit 'n lekker plek.
Rennie M. - 7th February 2018
staying in Swellendam
Pragtige dorpie.
Johan En Betsie S. - 5th February 2018
staying in Swellendam
Mooi skoon dorp. Sal daar kan aftree.
Peter Smeets 1. - 26th January 2018
staying in Swellendam
Is ommetje waard. Historisch Drosty museum. Bontebok natuurpark klein en saai.
Derek O. - 24th January 2018
staying in Swellendam
Wonderlike, mooi omgewing met pragtige berge. Die dorp het karakter en baie mooi geboue.
Chris K. - 21st January 2018
staying in Swellendam
Ongelooflik mooi.
Dr Michael Mickey L. - 20th January 2018
staying in Swellendam
My pa was daar gebore en het daar geboer. So ek kom al 52 jaar lank op Swellendam.
Ann G. - 11th January 2018
staying in Swellendam
Baie mooi dorpie met baie kerke. Kon veilig in die oggend in die strate draf. Sal beslis meer tyd in die dorp op 'n volgende reistog bestee.
Charles B. - 11th January 2018
staying in Swellendam
In swellendam zelf niet zo heel veel te beleven. Wel hele goede restaurants, wij hebben gegeten bij field en vork, heerlijk!
Andre R. - 9th January 2018
staying in Swellendam
Swellendam is well worth a visit. I would also highly recommend De Vagabond Restaurant.
Deon S. - 8th January 2018
staying in Swellendam
Nice and quiet town.
Craig B. - 8th January 2018
staying in Swellendam
Lieflike plattelandse dorpie met oulike winkeltjies, heerlike koffiewinkels en restaurante. Sal enige tyd wil teruggaan.