Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Tergniet

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Tergniet

Rated 4.7 out of 5 based on 128 reviews.

Tergniet

The Seagull

"Tergniet is ongerep en tog naby aan alles om jou verblyf onvergeetlik te maak. Seeplaas en De Vette Mossel is 'n klipgooi ver vir 'n onvergeetlike ervaring. "

Tergniet

The Seagull

"Pragtig."

Tergniet

4 Seisoene

"Brilliant beautiful location. Such a gem on the coastline. Would recommend this area to anyone looking to get away from it all."

Tergniet

Beker Loop Oor

"Rustig met min verkeer."

Tergniet

Kusweg Wegbreek

"Beeldskone plekkie by die see."

Tergniet

Rehoboth

"Quiet, clean and safe destination, nice for a break from the hustle and bustle of every day life."

Tergniet

The Seagull

"Tergniet is naby om te ry na Mosselbaai en George, maar ver genoeg van alles om rustig en veilig te ontspan. "

Tergniet

Timberly

"Die getypoele by Tergniet strande is mooi en strande nie so besig nie."

Tergniet

303 Kusweg Tergniet

"Tydens laaggety is dit baie lekker om tussen die rotse te loop en te kyk na al die seelewe."

Tergniet

See en Berg Rusplek

"Pragtige dorpie, vriendelike mense."

Tergniet

Timberly

"Excellent. It is so central to all attractions (Mossel Bay, Oudtshoorn, George and Knysna)."

Tergniet

Beker Loop Oor

"Baie rustige en veilige omgewing."

Tergniet

See en Berg Rusplek

"Die area is so mooi en 'n moet vir iemand wat nog nooit daar was nie!"

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Ons was in September daar en dit was bietjie koel. Maar die walvisse het met hulle kalfies in die vlakwater net agter die golwe gelê ons het vyf groepies gesien! Die munisipale dienste lyk ook besonder goed. Daar word nou, Sept. 2019 aan die verbypad gewerk. "

Tergniet

Rehoboth

"Rustige, skoon dorpie. Was heerlik."

Tergniet

Kusweg Wegbreek

"Lieflike plek."

Tergniet

Beker Loop Oor

"Dit is 'n pragtige dorpie met asemrowende kuslyn en uitsig."

Tergniet

34 Muller

"Rustige en stil area - ideale wegbreekplek vir familie."

Tergniet

Beker Loop Oor

"Veilige plek en hondvriendelik!"

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Great and peaceful surroundings. Schools and more shopping outlets needed. "

Tergniet

See en Berg Rusplek

"Baie oulike dorpie en bitter naby aan Hartenbos, George en Mosselbaai!"

Tergniet

Seeperdjie By die See

"Not much to do here. We chose it as it close to family we were visiting. "

Tergniet

See en Berg Rusplek

"Dis 'n baie lekker vakansieplek, als is skoon en winkels binne paar minute se ry. Dit was my eerste keer daar, maar dit sal beslis nie my laaste keer wees nie."

Tergniet

Rehoboth

"It's too far from most attractions, especially Mossel Bay Casino etc."

Tergniet

Rehoboth

"Fantastiese plek! Rustig en vreedsaam en 'n baie goeie basis om die omgewing te verken."

Tergniet

Tidal Melody Manor

"Lovely and peaceful, great getaway to rest, very safe."

Tergniet

Tuscany @ Sea 47

"Die ingang tot Tuscany@sea was nie 'n aangename ervaring nie."

Tergniet

Just Beachy

"Rustig, baie mooi omgewing."

Tergniet

Seeperdjie By die See

"Ons het awesome tyd gehad. 13 km van Hartenbos af."

Tergniet

Beker Loop Oor

"Vriendelike mense en rustige atmosfeer."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!