Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Three Sisters

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Three Sisters

Rated 4.3 out of 5 based on 54 reviews.

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"Pragtige Karoo-omgewing. Love die natuur in daai omgewing."

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"Goeie oorslaapplek."

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"Maak gou, ek hoor een van die susters gaan trek!"

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"Ideale oornagbestemming."

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"None so far but like the view of the sisters."

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"Pragtige Karoodorpie - eie aan die Karoo."

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"Ideale bestemming om reis te onderbreek. "

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"Ek slaap net oor gewoonlik. Nog nie die area besigtig nie."

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"Dit sou afhang van jou behoeftes - vir 'n rustige verblyf in die Karoo bied dit stilte in 'n mooi omgewing."

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"It's a very convenient stop over destination for us and we'll definitely return. "

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"Drie Susters is goed geleë as 'n halfweg stasie op pad Kaap toe."

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"Baie goeie en gerieflike oornag bestemming."

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"'n Suid-Afrikaanse ikoon-ervaring!"

Three Sisters

Skietkuil Holiday Farm

"Baie lekker halfpadstop op pad Kaap toe."

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"Die padstal is 'n moet besoek! "

Three Sisters

Skietkuil Holiday Farm

"Vir ons 'n ideale oornag-plek eerder as bestemming."

Three Sisters

Taaiboschfontein Karoo Accommodation

"Great stop over when travelling between Johannesburg and Cape Town."

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"As ek meer tyd gehad het sou ek graag die omgewing wou verken met 'n fiets of staproete."

Three Sisters

Taaiboschfontein Karoo Accommodation

"'n Omgewing wat enige persoon op 'n stadium in sy lewe moet ervaar!"

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"Alhoewel die besoek in die winter was, was dit steeds 'n belewenis wat elkeen op 'n stadium moet ervaar."

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"Die Karoo het 'n spesiale bekoring en die Drie Susters voel soos 'n plek waar mens tuis is."

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"Mooi Klein Karoo dorpie."

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"Die omgewing is pragtig."

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"Interessant en 'n regte oase."

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"Daar is nie veel nie, maar dit is lekker rustig!"

Three Sisters

Travalia Guest Farm

"Pragtige natuurskoon. "

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!