Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Trompsburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Trompsburg

Rated 3.4 out of 5 based on 213 reviews.

Trompsburg

Fox Den Guest House

"Oulike plek as jy wil gaan eet is Trompop Boerekos. Baie gasvry en goedkoop."

Trompsburg

Fox Den Guest House

"Rustige plek om te oornag."

Trompsburg

Die Rondawel

"Die dorp is erg verwaarloos. Dis hartseer."

Trompsburg

Fox Den Guest House

"Baie klein plekkie. Nie veel om te sien en te doen."

Trompsburg

Die Rondawel

"Klein dorpie, nie veel te sien nie."

Trompsburg

Willow's Rest

"Die pryse is maar soos verwag, maar die paaie is meestal grondpad wat ongemaklik is vir lae karre."

Trompsburg

Snobs Coffee Roastery and Rooms

"Rubbish in the streets. "

Trompsburg

Fox Den Guest House

"Very small town with few businesses. Adequate for an overnight stay. Approximately halfway between Bloemfontein and Colesburg."

Trompsburg

Snobs Coffee Roastery and Rooms

"Arrived late so no additional site seeing opportunities."

Trompsburg

Memory Ranch

"Ons het aandete by Beminde se 'Tromps-op-Boerekos restaurant in Reitz straat geëet. Heerlike kos gewees. Sy het laas jaar oopgemaak en brei alreeds uit. Verder net 'n klein dorpie."

Trompsburg

Snobs Coffee Roastery and Rooms

"Verras deur Trompsburg, netjiese dorp wat meer bied as die normale klein dorpie."

Trompsburg

Die Rondawel

"Oulike eet- en koffieplekkies het verras."

Trompsburg

De Bron Guesthouse

"Nie veel te doen nie."

Trompsburg

Memory Ranch

"Stil plattelandse dorpie. "

Trompsburg

Fox Den Guest House

"Nie werklik iets om te doen nie."

Trompsburg

Die Rondawel

"Effens van pad af so moet so 5 km van N1 af ry. "

Trompsburg

Snobs Coffee Roastery and Rooms

"Lovely coffee shop for breakfast at Affi Plaas."

Trompsburg

Snobs Coffee Roastery and Rooms

"Perfekte plek om te oornag as jy van Kaap af terug Gauteng toe gaan. As jy laat daar gaan aankom, maak seker jy het aandete. Die paar plekkie daar maak vroeg in die dag toe."

Trompsburg

Fox Den Guest House

"Net oornag nie veel gesien nie, maar kan beslis by Snobbs koffie en ietsie om te eet aanbeveel."

Trompsburg

En Route Guest House

"Stop gerus vir 'n heerlike Cappuccino/koffie by Snobs Coffee. Geniet dit saam met 'n sny kaaskoek of rooster broodjie en dit maak jou dag vroliker. Koffiebone word daar gerooster en koop sommer 'n pakkie gemaalde koffie om saam huis toe te neem. Aangename atmosfeer en vriendelike mense!"

Trompsburg

Die Rondawel

"Kort dalk eetplekke. "

Trompsburg

Fox Den Guest House

"Die dorp is skoon, sonder papiere en vullis. Die dwarspaaie is nog grondpaaie en kan geskraap word. Opsies vir aandete is beperk, want die meeste eetplekke maak vroeg toe of bedien nie aandete nie."

Trompsburg

Fox Den Guest House

"Soos met meeste ander kleiner dorpe in die land, laat die munisipaliteit sy inwoners lelik in die steek!"

Trompsburg

Fox Den Guest House

"Goed geleë as tussenstasie. Ou Vrystaatse dorp met mooi karakter."

Trompsburg

Fox Den Guest House

"Interessante mense."

Trompsburg

De Bron Guesthouse

"Good for stop over."

Trompsburg

Memory Ranch

"Virtually no place open for a dinner. Memory Ranch phone the garage take always and asked them to stay open after 18:00 as we were on our way to get a burger/pizza!"

Trompsburg

Willow's Rest

"Slegs 'n oornagplek. Geen toerismewaarde."

Trompsburg

Snobs Coffee Roastery and Rooms

"Daar is bedrywighede aan die boukant maar nie iets anders nie. Maak die afstand na Johannesburg veel meer draaglik."

Trompsburg

Willow's Rest

"Trompsburg se mooi is in die omgewing, en gerieflik naby snelweg na Kaap en Gariepdam."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!