Verified Reviews of Tsitsikamma

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Tsitsikamma

Rated 4.64 out of 5 based on 177 reviews.
Braam C. - 14th March 2019
staying in Storms River, Tsitsikamma
Rustig, pragtig en vir seker 'n baie goeie keuse vir vakansie. Stormsrivier is baie mooi en 'n besoek werd. Ook jammer dat die restaurant nog nie herbou is nie.Ons was al vele kere in die omgewing en ons sal vir seker weer gaan.
Linda F. - 26th February 2019
staying in Storms River, Tsitsikamma
Pragtige natuur en lekker plekkies om te eet.
Nigel D. - 6th February 2019
staying in Storms River, Tsitsikamma
Baie lekker plek ons sal enige tyd weer gaan.
Ronelle M. - 29th January 2019
staying in Storms River, Tsitsikamma
Sal weer moet gaan, te veel om te doen in 'n naweek. Kom terug vir nog!
Adele D. - 29th January 2019
staying in Storms River, Tsitsikamma
Best milkshakes in the village!
Mariaan V. - 14th January 2019
staying in Storms River, Tsitsikamma
Dis 'n baie oulike vakansie dorpie en dink dit sal nog baie gewild word met die regte bemarking.
Cedric B. - 12th January 2019
staying in Tsitsikamma
Beautiful 3.5 hour drive from Baviaans Lodge.
Friedrich D. - 10th January 2019
staying in Storms River, Tsitsikamma
Daar is 'n hele rits lekker aktiwiteite, maar die dorp self is bietjie verbeeldingloos.
Ivet V. - 8th January 2019
staying in Storms River, Tsitsikamma
Stormsrivier Village was uitstekend, veral nadat hulle ons kon help met vinnige verblyf by die Village Inn.
Annatjie F. - 4th January 2019
staying in Storms River, Tsitsikamma
Mooiste omgewing om te besoek!
Nabeela A. - 3rd January 2019
staying in Storms River, Tsitsikamma
Many activities available in Storms River.
Cindyre C. - 30th December 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Ek sal enige persoon aanbeveel om Stormsrivier te gaan besoek. Dit is net 'n ongelooflike plek.
Chantelle B. - 26th December 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Beautiful peaceful place to visit. Quite a bit to stay busy with.
Carmen S. - 23rd December 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Visit the diner in Storms River Village for decent, value for money meals.
Christella E. - 19th December 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Bestee meer tyd om te ontdek beide Langkloof en Tsitsikamma.
Casper K. - 16th December 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Awesome plek as jy lus is vir 'n bietjie avontuur met 'n onbeskryflik mooi natuurskoon.
Jaco W. - 10th December 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Baie mooi area. Ook 'n paar spesiale plekke in die area om te besigtig.
Lo-ann B. - 10th December 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Ons kan net nie uitgekuier raak by Stormsrivier nie, die tyd is altyd te kort.
Heidi D. - 4th December 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Telkom Mobile sein was af. Ons kon nie oproepe maak en ontvang nie.
Thierry R. - 27th October 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Exceptional area.
Venessa F. - 8th October 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Baie gelukkig en tevrede!
Karina S. - 3rd October 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
'n Heerlike vakansiebestemming!
Jodie H. - 29th September 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Just beautiful. Cannot wait to come back.
Malinda D. - 27th September 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Asemrowend prag deel.
Reuben A. - 24th September 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Paaie in die dorp kan bietjie opgeknap word.
Izzy L. - 21st September 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Meerendeels vir internationale toerisme.
Chris M. - 11th September 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Baie mooi natuurskoon.
Melissa V. - 6th September 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Stunning! Sou graag meer tyd daar wil spandeer.
Lyndsey S. - 14th August 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Storms River Village is a magical place. We enjoyed our stay at the village. Marilyn's Dinner is a must to visit. Awesome vibe and good food. Museum attached to Marilyn's take you back to "The Elvis" and "Marilyn" icon era. Friendly people.
Retha N. - 6th August 2018
staying in Tsitsikamma
Uitstekend!
Myrtle H. - 18th July 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
As jy 'n natuurmens is, is hierdie net die plek vir jou. Daar is soveel om te doen in hierdie omgewing.
Herman L. - 15th July 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Nog altyd net hier verby gejaag op pad PE of Oos-London toe. Doen jouself 'n guns en draai in en gaan verken dit. Pragtige ou klein dorpie wat ek baie graag weer wil besoek.
Sulyn V. - 4th July 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
So mooi. Voel so naby aan Hom wat alles gemaak het.
Anja S. - 4th July 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Wonderlik!
Francois M. - 25th June 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Ongelooflik baie om te doen, en hopeloos te min tyd vir als! Ek wil weer kom kuier!
Zelda H. - 12th June 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
The gravel road needs some attention.
Andrew W. - 11th June 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Paradys op aarde.
Stefanie D. - 10th June 2018
staying in Tsitsikamma
Groter ontwikkeling in toerisme in die area.
Pieter J. - 24th May 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Interessante staproetes en avontuur goed om te doen. Ons het die kajak en lilo gedoen en sal dit gerus aanbeveel.
Reghardt B. - 22nd May 2018
staying in Storms River, Tsitsikamma
Lekker rustig en baie mooi.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com