Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Tsumeb

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Tsumeb

Rated 4.4 out of 5 based on 10 reviews.

Tsumeb

Villa Africa Guesthouse

"Pragtige, skoon dorpie. Met 'n baie oulike museum en ou Duitse kerkie, 'n moet vir 'n besoek."

Tsumeb

TeaterHuis

"Mooi skoon en netjies. Almal is so aktief in die middae. Dit skep 'n veilige en gesonde omgewing."

Tsumeb

Haus Mopanie

"Besoek die museum en Lake Otjikato. Die moeite werd. Eet by Kupfer Grill."

Tsumeb

Villa Africa Guesthouse

"Sal vir seker weer daar oorbly."

Tsumeb

Villa Africa Guesthouse

"Baie aangename plek."

Tsumeb

Conductors Inn

"Ons get twee museums en die sinkgat besoek. Daar wag egter meer om te sien maar ons het nie genoeg tyd gehad nie. Rustige dorpie, moontlik die juweel van Ovamboland. "

Tsumeb

Conductors Inn

"Goeie sentrale punt om plekke te gaan besoek teen 'n billike pryse."

Tsumeb

Oshikoto Maroela Restcamp

"It's nice when planning to visit Etosia. "

Tsumeb

Tsumeb Guesthouse Kamho

"Lekker vriendelike plek en mense."

Tsumeb

Oshikoto Maroela Restcamp

"Lekker dorp, panne is nab,y mense vriendelik."

SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!