Verified Reviews of Tulbagh

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Tulbagh

Rated 4.58 out of 5 based on 318 reviews.
Lorenne O. - 29th September 2020
staying in Tulbagh
So 'n mooi omgewing. Ons het na Bosjes gery. Baie lank daar spandeer. Foto's geneem by die lieflike trou-venue. By Rietdakkie-padstal gestop. Met ope arms deur Riaan en sy vrou ontvang. Later tafels weggeskuif en gedans. Groot pret!
Estelle Z. - 29th September 2020
staying in Tulbagh
Pragtige vallei. Beslis 'n besoek werd om wyn en olywe te proe, asook die dorpie te besoek.
Ryan J. - 28th September 2020
staying in Tulbagh
Been going to Tulbagh religiously for about 5 years now.
Bennie A. - 28th September 2020
staying in Tulbagh
Tulbagh kan beslis meer benut en besoek word. En Saronsberg is 'n wonderlike vertrekpunt vir al die ander besienswaardighede wat in die omgewing te siene is.
Anneke S. - 27th September 2020
staying in Tulbagh
Interessante plekkie met heelwat wynplase vir wynproe.
Matilda K. - 25th September 2020
staying in Tulbagh
Baie mooi dorp.
Robert S. - 21st September 2020
staying in Tulbagh
Tulbagh is a lovely little town with a great sense of history and culture. We had a great time exploring the surrounding mountains too.
Romy V. - 1st April 2020
staying in Tulbagh
Uitstekend, heerlik gekuier.
Ben F. - 15th March 2020
staying in Tulbagh
Daar is baie te sien. Goeie eetplekke.
Anja B. - 11th March 2020
staying in Tulbagh
Mense baie vriendelik en behulpsaam. Baie mooi omgewing en wynplase.
Adel S. - 26th February 2020
staying in Tulbagh
Tulbagh se natuurskoon is pragtig. Die plattelandse dorp het ons harte gesteel. Oorgenoeg besoekpunte en interessante plekke om jou besig te hou.
Louise J. - 25th February 2020
staying in Tulbagh
Nice little town, diggers home to eat at was fantastic, so friendly, even had a taste of wine not released yet, food was divine, also they do wine tasting, the cheese cake is a must, the wine maker came to our table and explained a lot about the wine to us.
Hannetjie K. - 21st February 2020
staying in Tulbagh
Gaan maak gerus 'n draai by Manly Wynplaas. Die nuwe wynmaker daar het soveel passie vir dit wat hy doen, dat dit aansteeklik is. Hulle voer hoofsaaklik uit, so dit was 'n klein bederfie toe hy vir ons 'n toer gegee het. Beslis uitvoergehalte wyn!
Erna V. - 18th February 2020
staying in Tulbagh
Very small, not much to do.
Andrew M. - 11th February 2020
staying in Tulbagh
Baie goed om te doen in Tulbagh teen 'n bekostigbare prys vir Suid-Afrikaners.
Bianca S. - 3rd February 2020
staying in Tulbagh
Klein dorpie met baie mense.
Zavier C. - 25th January 2020
staying in Tulbagh
See stars.
Luzanne L. - 22nd January 2020
staying in Tulbagh
Pragtig. Ons lief Tulbagh.
Amanda W. - 14th January 2020
staying in Tulbagh
Ek was verbaas om te sien hoe die dorpie agteruit gegaan het vandat ek 'n paar jaar gelede daar was. Daar is nie meer soveel koffiekuierplekkies nie en amper geen volwaardige antieke winkel nie. Gelukkig stel die wynplase nie teleur nie. Paddagang se tradisionele ete was heerlik, Waverley Hills (op pad na Wolseley) se ontbyt was onverbeterlik, asook hulle wynproe. Ons het wonderlike diens by Twee Jonge Gezellen se Krone en Saronsberg gehad en die beste wynproe aanbieding deur Riaan by Oude Compagnies Post! Montpellier se diens was uiters teleurstellend, ons het lank gewag met net 2 persone wat rondgehardloop het om almal te bedien en die aanbieding van die wyn was onpersoonlik en afgejaag. Alles en alles het die natuurskoon dit die moeite werd gemaak!
Deon L. - 10th January 2020
staying in Tulbagh
Moet sien, boek ten minste 4 dae om die pragtige plek te beleef, ons het in Julie verlede jaar gegaan en "Christmas in July" beleef, dit was puik, 'n vreeslike mooie dorp.
Brandon O. - 8th January 2020
staying in Tulbagh
Beautiful, quaint little town with so much history. Great place to visit.
Elize L. - 6th January 2020
staying in Tulbagh
Lots of history. Lots of wine farms and good food. Nature and birds.
Alicia H. - 6th January 2020
staying in Tulbagh
Pragtige dorp met heerlike wyn en gawe mense.
Helena S. - 6th January 2020
staying in Tulbagh
Een van ons gunsteling dorpies. Besoek ook Adene Blomme plaas buite Wolseley (hulle het Sondae open days).
Kobus C. - 28th December 2019
staying in Tulbagh
Ry gerus na wynplase wat redelik naby geleƫ is.
Noelene H. - 27th December 2019
staying in Tulbagh
Loved the area! We went cherry picking which was a treat but make sure you take good quality sneakers! Zip lining in Ceres was loads of fun and suitable for kids as well. Paddagang restaurant in Tulbagh is a winner.
Audrey H. - 26th December 2019
staying in Tulbagh
Tulbagh is pragtig en daar is soveel om te sien. Die natuurskoon is werklik besonder, heerlike bergstappies soos na die Watervalle. Ons het die wynplase en etes geniet. 'n Hoogtepunt was ons ete by Duikersdrift waar Shane en Shayne 'n heerlike kaas- en kouevleis-bord bedien. Ons enigste aanbeveling sal wees, dat meer plase en winkels hul deure oor naweke en vakansie dae oophou.
Gideon N. - 25th December 2019
staying in Tulbagh
So mooi!
Trudy C. - 24th December 2019
staying in Tulbagh
A very beautiful area and well worth a visit.
Geraldine P. - 23rd December 2019
staying in Tulbagh
Tulbagh is fabulous. Historical buildings, olive tastings, wine, beer and champagne tastings, and a good few restaurants to eat at. Close to Ceres and Riebeeck Kasteel for day trips.
Anulf S. - 20th December 2019
staying in Tulbagh
Mooi plek.
Arne R. - 11th December 2019
staying in Tulbagh
Seker maar die gewoonte in die dorp. Die supermark maak vroeg toe op 'n Sondag. Oor die algemeen is Tulbagh 'n lekker dorp.
Sally D. - 3rd December 2019
staying in Tulbagh
Lovely, interesting and plenty to do.
Abraham V. - 3rd December 2019
staying in Tulbagh
Die historiese deel is pragtig. Jammer dat die res van die dorp, soos ander plattelandse dorpe terugval.
Hester N. - 26th November 2019
staying in Tulbagh
Pragtige dorpie.
Jaco V. - 25th November 2019
staying in Tulbagh
Tulbagh is naby die Kaap en bly 'n topbestemming om te besoek met berge, wynplase en die geskiedkundige dorp. Mooi skoon!
Dirk Jakobus P. - 11th November 2019
staying in Tulbagh
Sal enige iemand aanbeveel om Tulbagh te besoek. Maak net seker jy het genoeg tyd om by alles uit te kom!
Rene B. - 8th November 2019
staying in Tulbagh
Tulbagh is worth a visit. We have been there a few times and discover new things every time. The Tarzan shoe factory is always on our list. It is nice to see that Tulbagh is kept in good shape, inviting visitors from far and wide.
Kelly-ann M. - 28th October 2019
staying in Tulbagh
Klein dorpie, maar wat ons verwag het.
Francois S. - 28th October 2019
staying in Tulbagh
Vriendelike mense.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com