Verified Reviews of Ugie

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Ugie

Rated 4 out of 5 based on 9 reviews.
Michelle V. - 22nd December 2020
staying in Ugie
Pragtige dorp om te besoek.
Jan J. - 1st November 2020
staying in Ugie
Pragtige omgewing, maar ons het nie veilig gevoel nie.
Tania G. - 15th January 2020
staying in Ugie
Ons het al Ugie besoek en gaan beslis weer, wil soveel meer weet van die ryke geskiedenis. Die Oos-Kaap, veral hierdie deel, het 'n spesiale bekoring.
Sulette V. - 6th January 2020
staying in Ugie
Histories interessant.
Des A. - 13th May 2019
staying in Ugie
Visitors must go to the Cock and the Cat for a meal. Great value!
Esme R. - 19th February 2019
staying in Ugie
Sal graag langer wil kuier om meer dinge te sien.
Ken M. - 16th March 2018
staying in Ugie
The town itself has been allowed to deteriorate quite badly, but apparently the surrounding countryside is still worth seeing. Will definitely visit again.
Piet S. - 12th July 2017
staying in Ugie
Baie om te sien en te ervaar.
Graham M. - 27th May 2017
staying in Ugie
Met die verbeterings aan die pad van Queenstown - deur Lady Frere en Elliot en dan deur na Matatiele - neem hierdie reis jou deur van die mooiste dele van ons land en met 'n ongelooflike berglandskap.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com