Verified Reviews of Uitenhage

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Uitenhage

Rated 4.19 out of 5 based on 16 reviews.
Janine T. - 24th February 2020
staying in Uitenhage
Ek is persoonlik van Uitenhage en dink ons het potensiaal.
Nomvula N. - 24th December 2019
staying in Uitenhage
Uitenhage is warm and cosy.
Christiaan Mauritz V. - 28th March 2019
staying in Uitenhage
Ons hele gesin het die VW museum baie geniet!
Jo-anne C. - 5th January 2019
staying in Uitenhage
Beskik oor die nodige winkel sentrums.
Antoinette D. - 9th April 2018
staying in Uitenhage
Die gastehuis is naby 'n groot winkelsentrum met 'n Wimpy. Stil veilige omgewing. Sal beslis weer VJ' S gastehuis in die toekoms gebruik.
Antoinette D. - 9th April 2018
staying in Penford, Uitenhage
Baie veilige omgewing.
John Jacobus A. - 27th February 2018
staying in Uitenhage
The accessibility to all areas are outstanding, but more information boards can be put up.
Helena E. - 18th January 2018
staying in Uitenhage
Vriendelike, groen dorp.
Kobie R. - 8th January 2018
staying in Uitenhage
Netjies en veilig.
Jacqueline B. - 29th December 2017
staying in Uitenhage
A lovely town, with friendly people. Would love to go back, just won't be staying at VJ’s Guest House.
Desmond F. - 19th December 2017
staying in Penford, Uitenhage
Thumbs up.
Melissa S. - 4th December 2017
staying in Uitenhage
Baie mooi dorp!
Christelle F. - 20th April 2017
staying in Uitenhage
Was baie kort in Uitenhage, slegs vir troue, maar was 'n positiewe ervaring.
Kouthar M. - 13th January 2017
staying in Uitenhage
Lovely little town.
Elsabe S. - 5th May 2016
staying in Uitenhage
Omdat ek baie jare op Despatch gebly het en nou net vir 'n troue Uitenhage toe gegaan het, kyk ek met ander oë na die dorp, maar die Oos-Kaap het sy eie bekoring met die pragtige berge (wat mens eers weer oplet as jy as besoeker terugkeer). Die omgewing bied baie vir die toeris, so die dorp is 'n baie gerieflike verblyfplek vir mense wat besienswaardighede gaan besoek en weer die aand wil terugkeer na 'n veilige oornagplek.
Lirschia V. - 3rd October 2015
staying in Uitenhage
Daar is iets van alles en die mense is so vriendelik en behulpsaam.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com