Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Umdloti

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Umdloti

Rated 4.6 out of 5 based on 364 reviews.

Umdloti

36 Isikhulu

"Wens die mense kan net hulle eie gemors weggooi en die strand skoon hou. Was hartseer om soveel gemors op die strand te sien."

Umdloti

Club Santorini 16

"Baie nice plek en mooi strande."

Umdloti

Sands Beach Breaks Umdloti

"Baie lekker plek om te kuier en te bly."

Umdloti

Cascades Holiday Resort

"Klein en intiem."

Umdloti

No 9 Umdloti

"Umdloti is a true gem. Beautiful and quaint with a real village feel. Amazing to grab a coffee and go watch the surfers do their thing."

Umdloti

Sands Umdloti Beach Front Apartment

"Rustige en heerlike vakansieplek vir oud en jonk!"

Umdloti

Lalaphansi Self-catering

"Wonderful coastal town where life slows down."

Umdloti

Cascades Holiday Resort

"Heerlike restaurante."

Umdloti

Umdloti Cabanas 29

"Umdloti is 'n skitterende vakansiedorp. Die lieflike strande en lekker kuierplekke maak dit uniek. Die mense hier is vriendelik en die atmosfeer is rustig."

Umdloti

Caro's Cove

"Beaches and streets clean, tidy and safe."

Umdloti

Fairlight Beach House

"Umdloti was generally clean and chilled. Although it is relatively small, it does not feel cramped. Security was visible all the time and walking in the streets in the evening was a pleasant experience. It is quite a bit more expensive than Johannesburg in some aspects though, which I found a bit shocking."

Umdloti

Sorgente 303

"Rustige kusdorp, naby die stad vir ander doeleindes behalwe rus."

Umdloti

Cozumel 113

"Umdloti has the best sunrise ever. The little village has all amenities, restaurants eating etc. The beach and tidal pool is a perfect getaway and very safe. Excellent lifeguard services and opportunities to explore the rock pools on low tides."

Umdloti

Idwala Tides

"Baie skoon en netjiese strand. Naby aan alles wat nodig is vir lekker rustige wegbreek."

Umdloti

Umdloti Beach Pad

"Umdloti sal altyd die beste plek wees vir 'n seevakansie waar mens lekker kan rus en waar al jou basiese behoeftes aan voorsien is."

Umdloti

VayKZN Umdloti

"Heerlik!"

Umdloti

Bahari Sands Umdloti Resort 802

"Geniet die area, nie so besig nie."

Umdloti

Tahiti 10

"Net 'n plesier!"

Umdloti

Idwala Tides

"Monkeys."

Umdloti

Cascades 74

"Nie so besig soos Umhlanga nie, met 'n baie lekker swemstrand en restaurante."

Umdloti

404 Cozumel Beachfront Magic

"In die middel van Umhlanga en Ballito, ligging perfek, die snorkeltyd was asemrowend, strand mooi en als was puik."

Umdloti

C08 Surfside

"The area was exceptional."

Umdloti

Lalaphansi Self-catering

"Beste plek! Netjies, skool, voel baie veilig!"

Umdloti

Sorgente 101

"Mens voel te alle tye veilig en dis regtig 'n heerlike vakansiebestemming."

Umdloti

54 Lazy Lizard

"Klein en lekker."

Umdloti

Idwala Tides

"Baie lekker plek."

Umdloti

Lalaphansi Self-catering

"Is 'n baie mooi vakansie vir plaaslik en toeriste alle plekke voor die strand het 'n see-uitsig en goed toegerus."

Umdloti

Cozumel 411

"Excellent location."

Umdloti

Idwala Tides

"Being a smaller town, not too busy. Thankfully no thoroughfare roads, so very safe and quiet. Monkeys take chances, got to keep your eyes open!"

Umdloti

Surfside C302

"Fantastiese klein kusdorpie, maar hulle restaurante is onaangenaam en peperduur! Cornubia-winkelsentrum 8 km daarvandaan is puik met alles en nog watin terme van winkels, restaurante en wegneemetes. Ek gaan definitief weer na Mdloti. Lieflike strande geskik vir ouers en kinders, oral lekker plaspoele en swemplek."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!