Verified Reviews of Umhlanga

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Umhlanga

Rated 4.71 out of 5 based on 100 reviews.
Linette V. - 7th June 2018
staying in Umhlanga
Mooi dorp! Bronze beach - die lekkerste strand ooit!
Pheladi K. - 30th May 2018
staying in Umhlanga
Up class.
Addolorata R. - 15th May 2018
staying in Umhlanga
Ek kon nie glo hoe Umhlanga uitgebrei het, ek het my kort tydjie baie geniet en alles was binne loop- of ryafstand.
Zain R. - 9th May 2018
staying in Umhlanga
LaLax is a place that we would gladly come back to.
Marinda M. - 3rd May 2018
staying in Umhlanga
Puik! Uitstekend! Waarde vir geld!
Marié W. - 26th April 2018
staying in Umhlanga
Lekker.
Nicoleen B. - 21st April 2018
staying in Umhlanga
Umhlanga en omligende plekke is skoon. Mense is vriendelik en behulpsaam en 'n pragtige plek.
Steven S. - 19th April 2018
staying in Umhlanga
Fantastic choice of restaurants and lovely warm swimming beaches all within walking distance.
Thaba M. - 17th April 2018
staying in Umhlanga
Beautiful.
Natasja T. - 16th April 2018
staying in Umhlanga
Ongelooflik mooi!
Cornelia R. - 11th April 2018
staying in Umhlanga
Dit is 1 van my gunsteling plekke, gaan al vir 35 jaar soontoe.
Joyce V. - 10th April 2018
staying in Umhlanga
A good place to be on holiday.
Bertie H. - 9th April 2018
staying in Umhlanga
Uitstekend en Ushaka Marine World en Ballito Hole in the Wall is 'n moet besoek.
Jolanda H. - 6th April 2018
staying in Umhlanga
Veilig, naby en baie mooi.
Giel N. - 5th April 2018
staying in Umhlanga
Dit is een van die mooiste plekke en ons sal weer en weer soon toe gaan. Almal is vriendelik!
Babalwa M. - 29th March 2018
staying in Umhlanga
Perfect location, everything within close proximity.
Nomcebo K. - 27th March 2018
staying in Umhlanga
It's a good place to stay.
Melissa . - 19th March 2018
staying in Umhlanga
Perfekte naweek wegbreek! Daar is verskriklik baie opsies vir lekker restaurante. Met die promenade kan mens ver gaan stap langs die see. En die strand is mooi versorg.
Mari T. - 13th March 2018
staying in Umhlanga
Ons was mal oor die strande, die paadjies langs die strand, die eetplekke. Skoon strande en strate, het baie veilig gevoel.
Werner V. - 13th February 2018
staying in Umhlanga
Sal altyd terug gaan Umhlanga “rock”.
Richardt; Mr V. - 30th January 2018
staying in Umhlanga
Vakansie - ja. Sakereis - nee. Die verkeer in en uit Umhlanga was te erg!
Olebogeng M. - 11th January 2018
staying in Umhlanga
Love it.
Tsebo S. - 8th January 2018
staying in Umhlanga
Well Umhlanga is a nice and peaceful place to be at.
Johan S. - 4th January 2018
staying in Umhlanga
Besig om uit sy natte te bars, maar beter as die Suidkus !
Johan C. - 3rd January 2018
staying in Umhlanga
Een van ons gunsteling vakansie plekke.
Tanya V. - 28th December 2017
staying in Umhlanga
Lekker tropiese weer al reën dit.
Manie V. - 23rd November 2017
staying in Umhlanga
Umhlanga is 'n wonderlike vakansie bestemming!
Neels V. - 19th November 2017
staying in Umhlanga
Umhlanga streef daarna om misdaadvry te wees. Die sakekern is duidelik 'n gewilde kuierplek. Groot ontwikkeling vind deurlopend plaas.
Andre V. - 9th November 2017
staying in Umhlanga
Baie mooi omgewing met baie goeie restaurante.
Steph V. - 3rd November 2017
staying in Umhlanga
Umhlanga is growing and have everything you need (Gateway Mall). And even with such a busy place, most things are about 10 minutes away.
Tony M. - 23rd October 2017
staying in Umhlanga
Fantastiese plek.
Martie V. - 15th October 2017
staying in Umhlanga
Pragtige, skoon plek.
Annette B. - 9th October 2017
staying in Umhlanga
Umhlanga is a wonderful location. Ensure you book comfortable accommodation to go with it and you will have the perfect holiday.
Derrick M. - 27th September 2017
staying in Umhlanga
Uitstekende oord vir vakansie.
Peter B. - 26th September 2017
staying in Umhlanga
To me it served as a centre of Durban, it was easy to navigate around.
Anton K. - 29th August 2017
staying in Umhlanga
Bietjie van 'n rykmansnes, ek glo nie ek sal weer daar oorbly nie.
Annatjie B. - 21st August 2017
staying in Umhlanga
Pragtige skoon omgewing.
Carien B. - 25th July 2017
staying in Umhlanga
Daar word tans opgraderingswerk in Umhlanga gedoen en die nuwe "Pearls of Umhlanga Mall' met verskeie eetplekke is 'n lekker aanwins! Dit is 'n veilige vakansiedorp met 'n pragtige, lang en uitgerekte strand en ons geniet dit baie om op die wandelpad vir ver ente te stap/draf. Beslis die beste vakansie bestemming aan die Natalse kus!
Pieter V. - 19th July 2017
staying in Umhlanga
Ons het die mense as baie vriendelik en behulpsaam gesien. Gaan beslis weer kom kuier.
Anthony W. - 12th July 2017
staying in Umhlanga
Warm climate and people. Beautiful and untouched beauty. You should try it!