Verified Reviews of Umzumbe

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Umzumbe

Rated 4.44 out of 5 based on 41 reviews.
Herman P. - 19th October 2021
staying in Umzumbe
Umzumbe het 'n stillerige blouvlag-strand, met 'n getypoel. Net om die hoek van Stiebel Rocks is nog 'n kilometer of meer se ongerepte strand, waar ons bykans die enigste mense was. Dis nie goed vir swem nie, maar ons kon lekker stap en rustig lê en boeklees.
. - 17th January 2020
staying in Umzumbe
Baie lekker en skoon strand. Goeie veiligheid. Baie mooi omgewing. Moet egter redelik ver reis om 'n skoon en veilige winkelsentrum en restaurante te vind. Ons het inkopies gedoen by South Coast Mall. Ek sal graag weer by 55 on Manor gaan kuier. Vermy plekke soos South Port en maak seker jy kyk die omringende areas goed uit voor jy daar eet.
. - 4th January 2020
staying in Umzumbe
Baie lekker strand met tidal pool. Dit is so 80 m se loop van die parkering tot op die strand wat baie baie steil is.
. - 3rd January 2020
staying in Umzumbe
Goed vir 'n stil, rustige vakansie. Geen winkels of eetplekke naby.
. - 1st January 2020
staying in Umzumbe
Lekker strand en genoeg in die onmiddellike omgewing om te besoek.
. - 29th December 2019
staying in Umzumbe
Eerste keer daar en kan nie glo hoe mooi skoon strand dit is en baie rustige omgewing - min verkeer. Rêrig die moeite werd om te besoek.
. - 1st October 2019
staying in Umzumbe
Hidden little gem. Beautiful beach.
. - 9th September 2019
staying in Umzumbe
Stil en rustig, net wat ons nodig gehad het.
. - 29th July 2019
staying in Umzumbe
Hidden gem. Will definitely be back.
. - 8th February 2019
staying in Umzumbe
Baie goed geleë en het lekker vakansie gehad met familie en vriende.
. - 23rd December 2018
staying in Umzumbe
Baie lekker strand.
. - 22nd December 2018
staying in Umzumbe
Heerlike stil strand met blouvlagstatus.
. - 23rd November 2018
staying in Umzumbe
Super beaches.
. - 9th April 2018
staying in Umzumbe
Baie skoon en vriendelik. Sal eendag daar wil aftree.
. - 9th April 2018
staying in Umzumbe
Pragtige stukkie wêreld!
. - 4th April 2018
staying in Umzumbe
Umzumbe is regtig 'n wenner. Stil en mooi. Die see en strand is fantasties. 'n Regte juweel wat versteek is.
. - 9th January 2018
staying in Umzumbe
'n Rustige kusdorpie sonder enige winkels, maar tog binne 7 kilometer van Hibberdene af. Dis skoon en netjies, selfs op vakansiedae. Geen toeloop van dagbesoekers nie. Hengelparadys. As jy werklik wil rus is Umzumbe die plek om te wees.
. - 5th January 2018
staying in Umzumbe
Finding the venue on the GPS was not easy, however after finding it pure bliss began. We will definitely visit again.
. - 4th December 2017
staying in Umzumbe
We really loved the place.
. - 31st October 2017
staying in Umzumbe
Sal enige tyd die plek aanbeveel.
. - 8th October 2017
staying in Umzumbe
Lekker rustig.
. - 18th August 2017
staying in Umzumbe
Very good fishing.
. - 8th August 2017
staying in Umzumbe
Good fishing spot.
. - 10th May 2017
staying in Umzumbe
Woderlike en rustige area.
. - 5th May 2017
staying in Umzumbe
Baie sentraal.
. - 5th May 2017
staying in Umzumbe
It is nice but crime seems to be a problem.
. - 10th April 2017
staying in Umzumbe
Fantastiese plek.
. - 23rd February 2017
staying in Umzumbe
Baie netjiese omgewing, min geriewe vir toeriste, maar baie rustig en skoon.
. - 16th August 2016
staying in Umzumbe
Mooi area.
. - 3rd August 2016
staying in Umzumbe
Baie veilige swemplek vir diegene wat rustigheid verkies. Selfs buite-seisoen was daar lewensredders aan diens. Umzumbe is naby aan Port Shepstone as jy inkopies wil doen en 5 minute weg van Hibberdene wat ook basiese winkels bied. Ons sal weer draai in Umzumbe kom maak in die toekoms
. - 19th July 2016
staying in Umzumbe
Moes redelik uit ry om goed vir die tieners te kry om te doen.
. - 5th May 2016
staying in Umzumbe
Umzumbe is 'n pragtige strand met 'n heerlike getypoel vir kinders.
. - 29th April 2016
staying in Umzumbe
Great place, close to most amenities. Clean beaches. Great swimming beach.
. - 2nd April 2016
staying in Umzumbe
Rustige, lekker strand. Stil area. The Rock is 'n lekker plek om tyd te spandeer met vriende en familie.
. - 29th February 2016
staying in Umzumbe
Lekker stil maar sentraal om te shop by groter dorpe.
. - 6th January 2016
staying in Umzumbe
'n Rare ongerepte strand - hoop dit bly so bewaar vir die hengelaars en die kleuters wat in die poeletjies baljaar!
. - 26th November 2015
staying in Umzumbe
Baie rustige en wonderlike plek om te besoek.
. - 11th November 2015
staying in Umzumbe
Naby baie strande, en meeste ander strande is ook naby geleë.
. - 19th May 2015
staying in Umzumbe
Umzumbe is fantastic for a quiet, relaxed holiday away from the hustle and bustle. If you need to recharge your batteries this is the place to go.
. - 10th April 2015
staying in Umzumbe
Baie mooi plekkie en naby aan groter dorpe.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]