Verified Reviews of Universitas Ridge

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Universitas Ridge

Rated 4.14 out of 5 based on 21 reviews.
Anna-marie D. - 9th May 2019
staying in Universitas Ridge
Close to everything and quiet.
Hannerie V. - 15th April 2019
staying in Universitas Ridge
Dit is redelik sentraal geleë, naby die N1, winkelsentrums en universiteit.
Marizan L. - 1st March 2019
staying in Universitas Ridge
Universitas Ridge is 'n woonbuurt. Indien jy na restaurante soek of 'night life' soek is dit nie die plek vir jou. Maar indien jy rus soek of selfs 'n student of sakeman is wat stilte en rus soek, is die plek wonderlik.
Inez D. - 10th December 2018
staying in Universitas Ridge
Uitsekend en bekostigbaar.
Tom U. - 9th October 2018
staying in Universitas Ridge
Keurige area, maklik bereikbaar, gevoel van veiligheid.
Estelle B. - 23rd August 2018
staying in Universitas Ridge
Goed geleë as jy plekke moet besoek in daardie deel van Bloemfontein.
Wilri E. - 10th May 2018
staying in Universitas Ridge
Lekker rustig en ons het veilig gevoel.
Marné O. - 2nd May 2018
staying in Universitas Ridge
Goeie area vir verblyf.
Hans S. - 20th February 2018
staying in Universitas Ridge
'n Goeie oorstop by Bloemfontein.
Lorraine V. - 12th November 2017
staying in Universitas Ridge
Gemaklik naby die N1 geleë en baie eetplekke binne bereikbare afstand. Bietjie geraas van verkeer gedurende die dag.
Justine B. - 29th August 2017
staying in Universitas Ridge
Naby alles.
Jeanet M. - 25th June 2017
staying in Universitas Ridge
Gerieflik naby UVS.
Mike M. - 25th November 2015
staying in Universitas Ridge
Het jare terug in Universitas gewoon en bly 'n goeie area in Bloemfontein.
Daantjie En Gerda B. - 17th August 2015
staying in Universitas Ridge
My eggenote en ek was heel beïndruk met die omgewing. Sal beslis weer daar oorbly.
Ria B. - 17th July 2015
staying in Universitas Ridge
Was nie lank genoeg daar nie.
Hennie B. - 16th June 2015
staying in Universitas Ridge
Baie slaapplek, die gebied bleik veilig te wees. Alhoewel dit naby aan die snelweg geleë is, is dit steeds 'n rustige omgewing sonder enige merkbare versteurings. Ek het tot dusver nog met elke besigheidsreis in hierdie area oorgebly, en was tot dusver nog nie teleurgesteld oor my besluit nie.
Maryna F. - 7th May 2015
staying in Universitas Ridge
Afstand na venues waar ek betrokke was net so effe ver gewees. Tog steeds naby genoeg.
Belindie D. - 2nd April 2015
staying in Universitas Ridge
Dis 'n stil en rustige omgewing.
Brenda P. - 12th March 2015
staying in Universitas Ridge
'n Baie rustige woonbuurt ...
Inge V. - 23rd January 2015
staying in Universitas Ridge
Maklik bereikbaar van die snelweg af.
Ina A. - 11th January 2015
staying in Universitas Ridge
Dit is 'n baie netjiese en rustige omgewing.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]